Bewaringsfondsplan Voortsetting PlanbeskrywingPreservation Fund Plan Description • July 20th, 2022
Contract Type FiledJuly 20th, 2022Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Sanlam Preservation Provident Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die voordele te bewaar totdat die lid aftree.