ContractProvision of Catering Services • March 20th, 2024
Contract Type FiledMarch 20th, 2024OVERSTRAND MUNISIPALITEIT Kwotasies word hiermee ingewag vir Kwotasie Nr. SC2449/2023: “Provision of Catering Services to Emergency Services Personnel During Incidents for a Contract Period Ending 30 June 2027”Kwotasiedokumente, in Engels, is verkrygbaar vanaf Woensdag, 20 Maart 2024, by die Voorsieningskanaalbestuurseenheid, Overstrand Munisipaliteit, Magnolialaan 1, Hermanus, vanaf Me N Liebenberg tussen 08h30 en 15h30. Alternatiewelik kan die kwotasiedokumente via e-pos verkry word vanaf Me. N Liebenberg: nliebenberg@overstrand.gov.za of 028 313 8052.Verseëlde kwotasies duidelik gemerk met die tender nommer en naam op die koevert, moet geplaas word in Tenderbus Nr. 5 by die kantore van die Overstrand Munisipaliteit, Magnolialaan, Hermanus. Alternatiewelik, kan voltooide kwotasies ge-epos word na scmquotations@overstrand.gov.za. Kwotasies mag slegs ingedien word op die dokumentasie uitgereik deur Overstrand Munisipaliteit. Die sluitingsdatum en -tyd van die Kwotasie is 03 April 2024