BERGRIVIER MUNISIPALITEITQuotation for Services • July 15th, 2019
Contract Type FiledJuly 15th, 2019KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame en ervare diensverskaffers vir die hersien en opdatering van Bergrivier Munisipaliteit se risiko registers en beleide, soos uiteengesit in die spesifikasies.