IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)Settlement Agreement • August 13th, 2008
Contract Type FiledAugust 13th, 2008[1] In hierdie aksie vorder die eiseres betaling van skadevergoeding deur verweerder op grond van ‘n voorval waartydens die eiseres deur honde gebyt en beseer is. Die eiseres se saak is gebaseer op die actio de pauperie en in die alternatief op die actio legis Aquiliae.