Tax Information Exchange Agreement Sample Contracts

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS
Tax Information Exchange Agreement • March 2nd, 2023

Ingevolge artikel 108(2) van die Inkomstebelastingwet, 1962 (Wet No 58 van 1962), saamgelees met artikel 231(4) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, word hiermee kennis gegee dat die Ooreenkoms vir die uitruil van inligting met betrekking tot belastingaangeleenthede wat in die Bylae tot hierdie Kennisgewing vervat is, aangegaan is met die Regering van Saint Christoher (Saint Kitss) en Nevis en deur die Parlement goedgekeur is ingevolge artikel 231(2) van die Grondwet.