Tour Conditions and Participant Notice Sample Contracts

KENNISGEWING AAN DEELNEMERS EN TOERVOORWAARDES “Menorah Tours CC”, hul verwante maatskappye en agente, en die partye of organisasies wat namens of in oorleg met hul agent, en alle groepleiers (hierna “Die Organiserende Agente” genoem) gee kennis...
Tour Conditions and Participant Notice • April 9th, 2022

TOER REGISTRASIEVORM Jesus die lig van die wêreld Vul inskrywingsvorm in en stuur terug, tesame met deposito, aanMenorah Toursepos: info@menorahtours.co.za BELANGRIKE NOTA: Moenie wag vir jou paspoort om te arriveer voordat jy die registrasievorm instuur nie.Stuur jou ingevulde registrasievorm, met jou nie terugbetaalbare deposito van R3.000.00 spoedig as moontlik in om jou plek te bespreek. Jy kan ʼn kopie van jou paspoort deur-faks wanneer dit arriveer. Vertrekdatum: 13 NOVEMBER 2022 Toerbeskrywing: ISRAEL Toerleier: PS. DEON ALLERS Van: Naam soos per paspoort: Titel: Noemnaam: Paspoort no.: Land van Uitreiking: Uitreikingsdatum: Vervaldatum: ID-nommer: Naam en Tel nommer van Naasbestaande: Ek het tans nie ʼn kwalifiserende paspoort nie. Ek stuur my toerregistrasie voorlopig in en sal onmiddellik vir ʼnpaspoort aansoek doenVir ʼn paspoort om aanvaarbaar te wees vir reis, moet daar genoeg leë bladsye wees en die vervaldatum mag nie binne ses maande na terugkeer wees nie. Geslag: Gebo

Contract
Tour Conditions and Participant Notice • October 10th, 2019

KENNISGEWING AAN DEELNEMERS EN TOERVOORWAARDES “Menorah Tours CC”, hul verwante maatskappye en agente, en die partye of organisasies wat namens of inoorleg met hul agent, en alle groepleiers (hierna “Die Organiserende Agente” genoem) gee kennis dat:1. DIE ORGANISERENDE AGENT: 1.a. Met die uitreiking of die verkryging van enige kaartjie of koepon en die tref van enige reëling vir vervoer of vir verblyf, die Organiserende Agente slegs as agente optree en nie enigerwys aanspreeklik is as prinsipale nie.1.b. Die Organiserende Agente sal by magte wees om enige reëlings te tref vir die daarstelling van uitreiking van enige kaartjie of koepon vir vervoer, akkommodasie en land-reëlings.1.c. Die Organiserende Agente nie in enige omstandighede aanspreeklik is nie hetsy in kontrak of versuim vir enige skade, besering (insluitende dood), verlies, vertraging of ongerief van enige aard hoegenaamd wat enige passasier aangedoen word, terwyl op enige toer of reis, terwyl ʼn tydelike inwoner in enige vre

KENNISGEWING AAN DEELNEMERS EN TOERVOORWAARDES
Tour Conditions and Participant Notice • April 2nd, 2019