ContractWebtuiste Regskennisgewing • March 3rd, 2016
Contract Type FiledMarch 3rd, 2016Lees asseblief die volgende Webtuiste Regskennisgewing noukeurig deur aangesien dit die terme en voorwaardes bevat vir die gebruik van die Geopende Deure webtuiste te http://www.opendoors.org.za (“Webtuiste”) besit deur Geopende Deure Beperk (Assosiasie Ingelyf onder Artikel 21) (“Geopende Deure”) sowel as ander belangrike regskennisgewings toepaslik op die verbruiker wat toegang beskik tot die Webtuiste (“Verbruiker”) of (“u”) of enige ander persoon in kommunikasie met Geopende Deure (“Lede”).