Wet Op Basiese Diensvoorwaardes 75 Van 1997 Sample Contracts

WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997
Wet Op Basiese Diensvoorwaardes 75 Van 1997 • August 21st, 2009

Om uitvoering te gee aan die reg op billike arbeidspraktyke bedoel in artikel 23 (1) van die Grondwet deur voorsiening te maak vir die reëling van basiese diensvoorwaardes en dit te vestig; en daardeur te voldoen aan die verpligtinge van die Republiek as 'n lidland van die Internasionale Arbeidsorganisasie; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan.