BEMIDDELINGSREËLS VAN DIE AFRIKAANSE ARBITRASIE-GENOOTSKAP
BEMIDDELINGSREËLS VAN DIE AFRIKAANSE ARBITRASIE-GENOOTSKAP
1. WOORDBEPALING
In hierdie reëls tensy uit die samehang anders blyk, -
1.1 dra die volgende woorde die volgende betekenisse -
“bemiddelaar”: ‘n persoon wat ingevolge hierdie reëls aangestel is om ten aansien van ‘n bestaande geskil of ‘n toekomstige geskil tussen partye te bemiddel ten einde ‘n skikking van sodanige geskil te bereik;
“bemiddeling” of “bemiddelingsproses”: die proses waarvolgens partye met die behulp van ‘n bemiddelaar ‘n skikking van enige geskil tussen hulle bereik;
“bemiddelingsooreenkoms”: ‘n skriftelike ooreenkoms wat voorsiening maak vir bemiddeling deur ‘n bemiddelaar van ‘n bestaande geskil of ‘n toekomstige geskil met betrekking tot ‘n aangeleentheid in die ooreenkoms vermeld, hetsy ‘n bemiddelaaar daarin genoem of aangewys word al xxx xxx;
“Genootskap”: die Afrikaanse Arbitrasie-Genootskap, verteen- woordig xxxx xx besturende direkteur of deur ‘n xxxxx xxxxxxx wat xxxx die bestuur van die Genootskap daartoe aangewys is;
“xxxxx” of “aflewer”: die aflewering van afskrifte van tersaaklike stukke aan alle partye en aan die arbiter, asook die fisiese indiening van die oorspronklike by die Genootskap.
1.2 sluit woorde wat die manlike geslag aandui ook vroue in, sluit woorde wat die enkelvoud aandui ook die meervoud in, en woorde wat die meervoud aandui ook die enkelvoud in.
2. ALGEMEEN
2.1 Die Afrikaanse Arbitrasie-Genootskap (“die Genootskap”) is ‘n maatskappy sonder win sbejag wat hom beywer vir vinnige, doeltreffen de en koste-d oeltreffende bemiddelings xxxxx xx beskerming. Die Genootskap is o pgerig deur die Vereniging van Regslui vir Afrikaa ns (“VRA”) en dit handhaaf noue bande met die VRA.
2.2 Die Genootskap beywer hom vir di e gebruik van Afrikaan s as regsta al, maar enige nie-Afrikaanssprekende persoon is geregtig om die taal van sy keuse tydens bemiddelings te gebruik. Indien ‘n ander taal as Afrikaans of Xxxxxx gebruik word, moet die betrokke party ‘n geswore xxxx beskikbaar stel om tydens die bemiddelings-verrigtinge die nodige
tolkwerk te doen.
2.3 Die Genootskap st el ‘n paneel van kundige persone saam wat as bemiddelaars kan optree.
2.4 Die Genootskap xxx, volgens sy diskresie en ooreenkomstig die prosedures hierin uiteengesit, ‘n bemiddelaar uit sy paneel aanstel om ‘n geskil te besleg.
2.5 Die Genootskap en die VRA is xxxxx waar van aanspreeklikheid vir enige handeling o f late met betrekking t ot die bemiddelingsver rigtinge wat ingevolge hierdie reëls plaasvind. Die Genoot skap en die VRA xxx o ok geen aanspreeklikhe id opdoen of enige regsp lig teenoor enige van d ie partye of die bemiddelaar hê nie m et betrekking tot enige bemiddelings wat ingevolge hierdie r eëls begin is maar nie afgehandel word nie. Geen bemiddelaar wat voorsi t by be middelingsverrigtinge xxxx xxxxx hierdie reëls, xxx aanspreeklik wees vir enige skade wat ‘n party tot die verrigtinge mag ly nie, tensy opset of growwe nalatigh eid aan die xxxx van die bemiddelaar bewys kan word.
2.6 Navrae aan die Genootskap moet xxxxx word aan die Sekretaris van die Genootskap by die volgende adres, waar xxxxxxxx van dokumente aan die Genootskap ook moet geskied:
Die Genootskap se e-pos adres is xxxx volg: xxxxxxxxxx@xxx.xx.xx; xxxxx@xxx.xx.xx
Die adres en telefoonnommers van die Sekretaris is xxxx volg:
Posbus 00000 Xxxxxxxxxx
0121
Tel. nr. 000-000-0000
Faks nr. 086-592-5185
3. VOORGESTELDE KLOUSULES
3.1 Kontrakspartye wat enige toekomstige geskille i ngevolge hierdie reëls na bemiddeling xxx xxxxxx, kan die volgende bemiddelings-klo usule in hulle skriftelike kontrak invoeg:
“Enige geskil wat uit of in verband met hierdie kontrak ontstaan, xxx met behulp van bemiddeling ingevolge die reëls van die Afrikaan se Arbitrasie- Genootskap tussen die partye geskik word, xxxxx reëls g eag word by wyse van verwysing in hierdie klousule ingelyf xx xxxx.”
3.2.1 Partye tot ‘n bestaand e geskil wat dit na bemiddeling in gevolge hierdie reëls xxx xxxxxx, xxx xxxx volg skriftelik ooreenkom om dit te doen:
“Ons, die ondergeteken des, kom ooreen om ‘n ernstige poging aan xx xxxx om, met behulp van ‘n bemiddelaar, aa ngestel deur die Afrikaa nse Arbitrasie-Genootskap, die geskille tussen ons ooreenkomstig die reë ls van die Genootskap te skik”
3.2.2 Indien die partye ook oor die identiteit van die bemiddelaar kan ooreenkom, kan ‘n verdere klousule xxxx volg bewoord word:
“Die partye kom verder ooreen dat Mnr. …., wa t ‘n lid van d ie paneel van bemiddelaars van die Genootskap is, deur die Ge nootskap a s bemiddelaar aangestel word om ooreenkomstig die reëls van die Genootskap hulle behulpsaam xx xxxx om sodanige geskille tussen hulle te skik.”
3.2.3 Indien die partye nie oor die identiteit van die bemiddelaar kan ooreenkom nie, kan die verdere klousule xxxx volg bewoord word:
“Die partye versoek die Genootskap om ‘n geskikte bemiddelaar uit sy paneel van bemiddelaars aan te st el om hulle behulpsaam xx xxxx o m ooreenkomstig die Reëls van die Genootskap sodanige geskille tussen hulle te skik”
4. TOEPASSING VAN DIE REËLS
4.1 Waar enige ooreenkoms, submissie of verwysing vi r bemiddeling ingevolge hierdie reëls voorsiening maak, word dit geag d at die partye ooreengekom het dat die bemiddeling i ngevolge hierdie reëls gevoer xxx word, saamgelees met enige wysiging van die reëls wat voor die aanvang van die bemiddeling in xxxxxxx getree het.
4.2 Hierdie reëls geld vir sover dit nie met die bepalings van ‘n tersaaklike bemiddelings-ooreenkoms strydig is nie.
4.3 Enige geskil oor die bet ekenis of ef fek van hier die reëls wat tydens die bemiddelingsverrigtinge ontstaan, xxx beslis wo xx xxxx die bemiddelaar wat ten opsigte van die verrigtinge aangestel is.
4.4 Daar bestaan ‘n reëlko mitee van die Genootskap wat die bevoegdheid xxx hê xx xxx xxx tot tyd hierdie hierdie reëls te wysig.
5. VERSOEK OM AANSTELLING VAN ‘N BEMIDDELAAR
5.1 Enige party tot ‘n be middelingsooreenkoms (hierna “die eerste party” genoem) kan ‘n Verso ek om Bemiddeling (hierna “die Versoek”) genoe m aan die Genootskap en die ander party (hierna “die tweede party”) xxxxx waarin hy die Genootskap versoek om ‘n bemi ddelaar aan te stel om die partye behulpsaam xx xxxx om ‘n s kikking te bereik met b etrekking tot ‘n geskil wat tussen hulle bestaan. Die Versoek moet die volgende insluit:
5.1.1 die name, f isiese adre sse, telefoo nnommers en e-posadresse van die partye tot die bemiddelings;
5.1.2 afskrifte van die kontraksdokumente waarin die bemiddelings-ooreenkoms vervat is;
5.1.3 ‘n kort samevatting van die aard en omstandighede van die geskil en v an die aangevraagde skikking, sonder dat dit op ‘n uiteensetting van eis neerkom;
5.1.4 of versoek word dat ee n of meer bemiddelaars aangestel word, of h y ‘n bepaalde bemiddelaar of bemiddelaars wat op di e Genootskap se paneel verskyn, ve rkies en of hy die ke use van ‘n bemiddelaar(s) aan die Genootskap oorlaat;
5.1.5 ‘n afskrif van die bemiddelingsreëls van die Genootskap;
5.1.6 ‘n beraming van die aantal dae wat die bemiddeling xxx duur, tesame met die redes vir sodanige beraming;
5.1.7 ‘n onderneming om ‘n ernstige poging aan xx xxxx om die geskille tussen die partye te skik;
5.2 Die Versoek moet vergesél gaan van die betaling van ‘n administrasiefooi, waarvan die bedrag van tyd tot tyd deur die Genootskap bepaal xxx word.
5.3 Dit word geag dat die bemiddeling ‘n aanvang neem op die datum waarop die Versoek aan die Genootskap gelewer word.
5.4 Ten einde d ie keuse van ‘n bemiddelaar te vergemaklik, kan die twee de party binne 15 dae na ontvangs van die Versoek, ‘n Antwoord (hierna “die Antwoord” genoem) aan die eerste party en die Genootskap xxxxx waarin hy -
5.4.1 die bewerings van die eerste party in die Versoek erken of ontken of met teenwerping erken, sonder dat dit op ‘n verweerskrif neerkom;
5.4.2 kortliks die aard en omstandighede van enige beoogde teeneise uiteensit,
5.4.3 kommentaar xxxxx (insluitend erkenning van enige oor eenkoms) in antwoord op die versoek van die eerste party met betrekking tot die aantal bemiddelaars of die aa nstelling va n ‘n bepaal de bemiddelaar van sy keuse daaromtrent vermeld, asook, met betrekking tot d ie eerste party se skatting van die aantal dae wat die bemiddeling xxx duur, en die tweede party se skatting daarvan tesame met die redes vir sodanige skatting.
5.4.4 onderneem om ‘n ernsti ge poging aan te wen d om die g eskille tussen hom en die ander party te skik;
5.5 Indien die tweede party versuim om op die eerste party se Xxxxxxx te antwoord, xxx dit nie die tweed e party verhoed om later aan die skikkingsonderhandelinge met die eerste party xxxx xx neem nie, maar die tweede party xxx as gevolg van sodanige versuim geag word om afstand te gedoen het van sy re g om enige inset xx xxx er met betrekking tot die keuse van ‘n bemiddelaar.
5.6 Die tweede party of die tweede partye gesamentlik, moet tesame met sy (of hulle) A ntwoord, ‘n administrasie-fooi, die bedrag waarvan deur die Genootskap van tyd tot tyd bepaal xxx word, aan die Genootskap beta al. Die eerste party kan, b y verstek van betaling deur die twe ede party, die bedrag wat deur die tweede party betaalbaar is, betaal.
5.7 Alvorens die Genootskap die aanstelling van ‘n bemiddelaar kan oorweeg, moet die volgende dokumente tot sy beskikking wees:
5.7.1 die Versoek en die Antwoord, as daar ‘n Antwoord is, asook enige tersaaklike korrespondensie;
5.7.2 ‘n bewys dat die Versoek en die Antwoord aan die ond erskeie part ye gelewer is;
5.7.3 besonderhede van enige metode of kriteria van verki esing van die bemiddelaar waarop die partye ooreengekom het;
5.7.4 bewys van betaling van die administrasiefooie deur die eerste en tweed e partye.
6. OOREENGEKOME BEMIDDELAAR NIE BESKIKBAAR
Indien die b emiddelaar of bemiddelaars op wie die partye ooreengeko m het, nie be skikbaar is om die bemiddeling te behartig nie, ste l die Genootskap die partye daarvan in kenni s en n ooi hulle uit xx xxxxx ‘n bepaalde tyd op ‘n and er bemiddelaar of bemiddelaars oo xxxx xx kom, en xxxx xxxxx xxx dat by gebreke da araan, die Genootskap die aanstelling volgens sy keuse xxx doen.
7. WEIERING OM ‘N BEMIDDELAAR AAN TE STEL
Die Genootskap kan, in die uitoef ening van sy diskresie , xxxxx xx ‘n bemiddelaar of bemidd elaars aan te stel. In so ‘n geval xxx die Genootskap die administrasiefooie aan die party of partye wat dit betaa l het, terugbetaal.
8. AANSTELLING VAN BEMIDDELAAR
8.1 Indien die partye dit eens is wie as bemiddelaar aangestel moet word, en onderhewig aan reël 8.3 , kan die Genootskap, in sy diskre sie, sodanige persoon as bemiddelaar aanstel, mits sy naam op die Genootskap se paneel verskyn.
8.2 Indien die partye dit nie eens is oor wie as bemiddelaar aangestel mo et word nie, en onderhe wig aan re ël 8.3, kan die Geno otskap, in sy diskresie, ‘n bemiddelaar uit die Genootskap se paneel aanstel.
8.3 Indien die Genootskap tevrede is –
8.3.1 dat die geskil prima facie deur ‘n bemiddelaar van die Genootskap se paneel bemiddel kan word;
8.3.2 dat die administrasiefooie betaal is; en
8.3.3 dat die vereistes van die reëls nagekom is, stel die Genootskap ‘n bemiddelaar aan.
8.4 Waar daar geen ooree nkoms bereik is oor die aantal bemiddelaars n ie, stel die Genootskap ‘n enkele bemiddelaar aan. Indien die partye nie ooreengekom het wie hulle a s bemiddelaar verkies nie, doen die Genootskap die aanstelling volgens sy keuse.
8.5 Indien enige bemiddelaar na sy aanstelling sterf, of nie in staat is om op te tree nie, of xxxxx xx o p te tree, xxx die Genootskap op versoek van ‘n party ‘n ander bemiddelaar ooreenkomstig reëls 8.1 tot 8.4 aanstel.
8.6 Die bemiddelaar moet te alle tye regverdig en onpartydig optree.
8.7 Indien enig e party of die Genootsk ap dit aanvra, moet die voorgestelde bemiddelaar aan die Genootskap ‘n opsomming van sy vorige en huidige professionele aktiwiteite beskikbaar stel, wat deur die Genootskap aan die partye beskikbaar xxxxxx xxx word.
8.8 Indien enige party of die Genootskap dit versoek, moet die bemiddelaar ‘n verklaring onderteken dat daar geen omstandighede bestaan wat moontlik aanleiding xxx xxx tot g egronde twyfel oor sy onpartydigheid nie, en da t hy onmiddellik sodanige omstandighede aan die partye xxx bekendmaak indien so-iet s na sodanige ondertekeni ng maar voordat die bemiddeling afgehandel is, sou ontstaan.
8.9 Wanneer die bemiddelaar deur die Genootskap aangestel is, verwittig die Genootskap hom en die partye daarvan, stuur aan die be middelaar die lêer en xxxx xxx xxx dat hy ingevol ge reël 9 met die bemiddeling mag voortgaan.
9. VOORTSETTING VAN DIE BEMIDDELING
9.1 Nadat die bemiddelaaar aangest el is en vo ordat hy enige taak met betrekking tot die bemiddeling verrig, moet hy die Genootskap so spoedig moontlik skriftelik in xxx nis stel hoelank die bemiddeling, na sy skatting, xxx duur en hoe sy voorgestelde gelde saamgestel en bereken word.
9.2 Die Genootskap kom, namens die partye met die bemiddelaar ooreen –
9.2.1 oor sy voorgestelde gelde; en
9.2.3 oor sy skatting van die duur van die bemiddeling.
9.3 Sodra die Genootskap e n die bemid delaar aldus ooreengekom het, stel die Genootskap die p artye daarvan in xxxx is dat hulle voor of op ‘n sekere datum die bemiddelaar se gelde in gelyke dele by die Genootskap moet inbetaal, en dat a s een party versuim om dit te do en, die and er party dit kan doen sodat die verrigtinge kan voortgaan.
9.4 Sodra die Genootskap die betaling van die bemiddelaar se gelde ontvang het, magtig die Genootskap die bemiddelaar en gee hom op drag om met die bemiddeling voort te gaan.
9.5 Indien die Genootskap en die bemiddelaar nie oor die gelde en/of die duur van di e bemiddeling ooreen kan kom nie, stel die Ge nootskap met eenstemmigheid van die partye, in die plek van die eerste bemiddelaar ‘n tweede bemiddelaar aan, maar i ndien geen eenstemmi gheid hieroor bereik kan word nie, stel die Gen ootskap ‘n tweede bemiddelaar na goeddunke aan en verwittig die partye, die eerste en tweede bemiddelaars van soda nige aanste lling. Daarna word di e prosedur e vermeld in reëls 9.2, 9.3 en 9.4 herhaal.
9.6 Indien dit blyk dat die bemiddeling xxxxxx gaan duur as die oorspronklik geskatte d uur daarvan , of dat die bemiddelaar se voorb ereidingskoste meer beloop as wat h y aanvanklik geskat h et, moet di e bemiddelaar onmiddellik die Geno otskap daa rvan in ke nnis st el e n moet hy die oorspronklik geskatte d uur van die bemiddeling of sy voo rbereiding n ie oorskry nie. Indien nodig moet die verrigtinge uitgestel word.
9.7 Die bemiddelaar moet in so ‘n geval, in oorleg met die partye, die verdere duur van die verrigtinge of sy bykomende vo orbereidingskoste skat en die Genootskap skriftelik daarvan i n kennis ste l, asook wat sy gelde s al beloop om die verrigtinge te voltooi .
9.8 Die Genootskap kan namens die partye met die bemiddelaar ooreenkom oor sy gelde en die verdere geskatte duur van die bemiddeling.
9.9 Nadat die Genootskap en die bemiddelaar aldus ooreengekom het, word die prosedure herhaal xxxx in reëls 9.3 en 9.4 bepaal.
9.10 Sodra die Genootskap die verdere betaling van die bemiddelaar se geld e ontvang het, magtig die Genootskap die bemiddelaar en xx x xxx opdrag om met die bemiddeling voort te gaan.
9.11 Indien dit blyk dat die bemiddeling xxxxxx xxx duur of geduur het
as die geskatte tydperk, betaal die Genootskap enige oortollige gelde oor aan die partye op ‘n pro rata basis met instemming van die partye en die Genootskap.
9.12 Sodra voorgaande prosedures nag ekom is, ka n die bemid delaar op d ie tyd en plek xxxx xxxx xxx bepaal met die be middeling voortgaan na dat redelike kennis daarvan aan die partye gegee is.
9.13 Indien enig e party (“di e eerste party”) in vers tek is om xx xxxx van die gelde te betaal, en dit deur die ander party (“die tweede party”) betaal is om te verse ker dat die bemiddeling sou voortgaan, kan die tweede party die bemiddelaar versoek om te beslis dat d ie eerste party sodanige gelde tesame met rente aan die tweede party xxx terugbetaal.
10. VERTEENWOORDIGING VAN DIE PARTYE
Enige party kan homself verteenwoo rdig tydens ‘n bemiddelingsverrigting en enige p arty, hetsy ‘n natuur like persoon of ‘n regspersoon, kan verteenwoordig word deur ‘n regsverteenwoordiger of ‘n xxxxx xxxxxxx wat gemagtig is om na mens hom ‘n skikking van die xx xxxxxx tussen die partye aan te gaan.
11. VERTROULIKHEID VAN VERRIGTINGE
11.1 Vertroulikheid van die bemiddelingsverrigtinge word te alle tye gehandhaaf tensy al di e partye tot die bemiddeling anders ooreengeko m het.
11.2 Die bemidd elaar kan op aansoek van enige p arty enige p ersoon wie se teenwoordigheid nie rederlikerwys by die bemiddelingsverrigtinge benodig word nie, van die verrigtinge uitsluit en beveel dat hy die bemiddelingslokaal verlaat.
12. SKIKKINGSONDERHANDELINGE SONDER BENADELING VAN REGTE
12.1 Alle skikkingsonderhandelinge vind plaas sonder benadeling van regte.
12.2 Geen getuienis of do kumentasie v an wat voor of tyd ens skikkin gs- onderhandelinge ingevolge hierdie r eëls gesê o f voorgelê is, is behalw e vir uitsonderings wat de ur die reg e rken word, in enige and er verrigtinge as getuienis toelaatbaar nie.
13. VOORBEREIDING VIR DIE BEMIDDELING
13.1 Om die bemiddelaar in staat te stel om die g eskille tussen die partye te begryp, lê d ie Genootskap die Versoek om Bemiddeling e n die Antwo ord daarop aan die bemiddelaar voor.
13.2 Daarbenewens kan ‘n party en ige verdere dokumentasie aan die bemiddelaar xxxxx xx die bemiddelaar in sta at te stel om die geskille tussen die partye te b egryp. Afs krifte daarvan moet gelyktydig aan die ander party gelewer word.
13.3 ‘n Party kan, voor die bemiddeli ng, enige skriftelike skikkingsvoorstelle wat hy aan die teenparty xxx xxxx aan die bemiddelaar en die te enparty xxxxx.
13.4 Die bemidd elaar kan ‘n party versoek om afskrifte van enige verdere dokumentasie wat hy met die oog op die bemiddeling nodig ag, aan ho m en die teenparty xxxxx.
13.5 Die partye reël in oorleg met die bemiddelaar waar en wanneer die bemiddeling xxx xxxx svind. In dien enig sins moontlik, moet d ie bemiddeling op ‘n neutrale plek plaasvind.
13.6 Die partye is verantwoordelik vir re xxxxxx in ver band met die lokaal wa ar die bemiddeling gaan plaasvind, en vir enige betaling vir gebruikmaking daarvan.
14. PROSEDURE TYDENS BEMIDDELING
14.1 Die bemidd elaar reël die prosedure tydens die bemiddeling xxxx xx goeddink. Die prosedure is informeel van aard.
14.2 Beide partye bevestig by die aanvang van die bemiddelingsverrigtinge hulle onderneming om ‘n ernstige poging aan xx xxxx om die ges kille tussen hulle te skik e n dat die prosedures t er voorbere iding van die bemiddeling behoorlik nagekom is.
14.3 By die aan xxxx van di e bemi ddelingsbyeenkoms gee die bemiddelaar aan elke party of sy re gverteenwoordiger geleentheid xx xxx toe te lig oor die geskilpunte en die skikkingsvoorstelle wat daardie party maak.
14.4 Die bemiddelaar gee nie enige beslissing oor enige van die geskilpunt e of skikkingsvoorstelle nie. Xx xxxx i s alleenlik om die part ye behulpsaam xx xxxx om die geskille tussen hulle te skik.
14.5 ‘n Party kan te eniger tyd hom aan die bemiddeling onttrek.
14.6 Die bemiddelaar is ger egtig om, indien hy dit doelmatig ag, met een van die partye (“die eerste party”) en sy regsverteenwoordiger, in die afwesigheid van die t eenparty te vergader ten einde d aardie party behulpsaam xx xxxx o m ‘n skikkin g te bereik, met dien verstaande dat die bemiddelaar nie en ige feite of bewerings wat deur die eerste party aan hom be kend gemaak is, aan die teenparty xxx oordra nie tensy die eerste party die bemiddelaar gemagtig het om dit aan die teenparty t e openbaar.
14.7 Geen skikking xxx bereik word xxxx xxxx dit op skrif gestel en deur die partye onderteken is.
14.8 Die skriftelike skikking moet, indi en enigsins moontlik, dieselfde d ag onderteken word.
14.9 Die bemidd elaar en die partye stel die Genootskap in kennis dat ‘n skikking bereik is. Ind ien die skikkingsonderha ndelinge na ‘n ander d ag uitgestel is, stel die be middelaar en die party e die Geno otskap oo k in kennis daarvan.
14.10 Sodra die b emiddelingsverrigtinge van ‘n beson dere xxx xxxxx is, is d ie bemiddelaar geregtig op betaling va n sy gelde t en opsigte van daardie dag.
14.11 Betaling van die bemiddelaar ten o psigte van enige latere xxx xxxxxx d ooreenkomstig die prosedure hier bo bepaal ten opsig te van die voorstetting van die bemiddeling.
14.12 Sodra die bemiddelingsverrigtinge van daardie dag ver by is, is die bemiddelaar op betaling van xx x xxxx ten opsigte van daardie dag geregtig.
15. ONBEVOEGDHEID VAN DIE BEMIDDELAAR, BEëINDIGING VAN DIE BEMIDDELAAR SE DIENSTE EN AANSTELLING VAN VERVANGENDE BEMIDDELAAR
15.1 Waar ‘n be middelaar t e enige tyd v an mening is dat hy om die een of ander rede nie onafhanklik of onpar tydig is nie, of om een o f ander rede nie bevoeg is om met die bemiddeling voort te gaan of dit af xx xxxxxx nie, moet hy die Genootskap skriftelik daarvan in xxxxxx xxxx.
15.2 Sodra die Genootskap sodanige kennisgewing van die bemiddela ar ontvang, stuur die Genootskap ‘n afskrif daarvan aan beide partye met die versoek xx xxxxx 7 dae daarop kommentaar xx xxxxx. Indien enige van die partye beswaar daarteen het dat die bemi ddelaar met die bemiddelingsproses voortgaan, xxx die Genootskap ‘n ande r bemiddelaar aanstel.
15.3 Waar nie een van die partye beswa ar het teen die bemiddelaar op grond van die ge waande on bevoegdheid nie, sal die bemiddelingsverrigtin ge voortgaan onder gemelde bemiddelaar.
15.4 Waar ‘n bemiddelaar, xx xxxxx rede ookal, onbevoeg is om met ‘ n bemiddelingsverrigting voort te gaan, of waar ‘n bemiddelaar hom aan die bemiddeling onttrek, ka n die Genootskap ‘n v ervangende bemiddelaar aanstel met die sa mewerking van die partye e n, indien geen eenstemmigheid hieroo r bereik ka n word nie, stel die Genootskap ‘n bemiddelaar na goeddunke aan.
15.5 Sodanige vervangende bemiddelaar xxx d ieselfde bevoegdhede hê as die oorspronklik aangestelde bemiddelaar en xxx hy insa e hê in a lle dokumentasie wat tot beskikking van die vorige bemiddelaar was.
16. DIE WYSE VAN AFLEWERING VAN DOKUMENTE EN KENNISGEWINGS
16.1 Die oorspronklike van alle dokumente en kennisgewings, tesame met aanhangsels, xxx in ‘n getikte vorm aan die Ge nootskap afgelewer word tesame met ‘n bewys dat ‘n kopie daarvan aan elkeen van die and er partye, asook aan die bemiddelaar, afgelewer is.
16.2 Alle dokumente en ander kennisgew xxxx xxx óf f isies afgelewer word aan die ander p arty of partye en aan die bemiddelaar óf andersins by wyse van faksimilee óf elektroniese pos [e-pos]; met dien verstande dat indien aflewering per hand geskied, die ha ndtekening van die persoon aan wie en datum waarop dit afgelewer word daarop verskyn en, in dien toepaslik, die xxxxxxx van sodanige party da arop aangebring is. Ind ien aflewering by wyse va n faksimilee of elektr oniese posversending geskied, moet ‘n uitdruk wat voorgee die ander party se faksnommer of e-posadres daarop te bevat, tesame met die datum en tyd waarop dit versend en ontvang is, aan die Genootskap oo rhandig word. Indien voormelde aangeheg is b y die ander dokument of kennisgewin g wat by die Genootskap ingedien is, xxx dit prima facie as bewys dien van die aflewering daarvan.
16.3 Aflewering van dokumente of ander kennisgewings xxx slegs geldig wees indien dit o oreenstem met die adres wat ‘n party voorsi en het in sy versoek tot bemiddelin g, of sodan ige ander a dres as wa t hy daarna skriftelik aan die Genootskap meegedeel het.
16.4 Aflewering van dokumente of ander kennisgewin gs xxx slegs geldig wees indien dit ooreenstem met die adres wat ‘n p arty in sy Antwoord op die Versoek om Bemiddeling voorsien het, of soda nige ander adres as w at hy daarna skriftelik aan die Genootskap meegedeel het.
16.5 Aflewering van sodanige pleitstuk, d okument of ander kennisgewing xxx geag word tot die and er party xx xxxxxx t e gekom het op die datu m waarop dit ingevolge die voorafgaande subreëls aan die ander part y afgelewer is.
17 SKIKKINGSOOREENKOMS KAN ‘N BEVEL VAN DIE HOF GEMAAK WORD
Indien enige party verlang dat ‘n skikking sooreenkoms ‘n bevel van die hof gemaa k word, kan sodanige party, na kennisgewing aan die teenparty, by ‘n bevoegd e hof aansoek d oen dat die skikkingsooreenkoms ‘n bevel van die hof gemaak word.