Afrikaans.com - Bepalings en voorwaardes
Xxxxxxxxx.xxx - Bepalings en voorwaardes
1. Posisionering en waardes
Xxxxxxxxx.xxx handhaaf die onderstaande posisionering en waardes:
1.1 Posisionering
Xxxxxxxxx.xxx is ‘n aanlyn, inligtingsruimte vir gebruikers van Afrikaans insluitend die xxxx Suid-Afrikaanse gemeenskap met belang by of belangstelling in Afrikaans.
1.2 Waardes
Inligting geskied binne ‘n bepaalde ruimte van voorkeure en ons inhoud weerspieël dit.
• Inklusiewe waarderaamwerk: Gebaseer op respek vir alle mense - die styl en inhoud van gesprekvoering xxx daardeur beïnvloed word.
• Individuele vryheid: Dat elke mens die reg het xx xxx-/haarself uit xx xxxx en in die eerste plek vir hom-/haarself verantwoordelik is en vry behoort xx xxxx xx xxx-/haarself uit te druk.
• Vrye gemeenskapsvorming en assosiasie: Dat elke mens die reg het xx xxx-/haarself in gemeenskapsverband uit xx xxxx.
• Balans tussen probleem en oplossing: Xxxxxxxxx.xxx xxx altyd daarna streef om ‘n balans tussen probleem en oplossing xx xxxx en die volle prentjie weer xx xxx.
• Alternatiewe menings: Xxxxxxxxx.xxx plaas van tyd tot tyd op sekere afdelings van die webtuiste menings van buite ons eie posisionering en waardes om gesprek aan te moedig ter xxxxx van verdieping van die debat.
• Aanslag: Inhoud handhaaf ‘n beskaafde toon. Lesers mag dit uitdagend vind, maar dit xxx xxx uittartend wees nie.
2. Definisies
Tensy die teendeel duidelik aangedui word, het die volgende woorde en/of sinsnedes in hierdie beleidsdokument die volgende betekenis:
• Geskrewe teks: Geskrewe artikels van enige aard wat by die domein Xxxxxxxxx.xxx en sy subdomeins gepubliseer word, insluitend nuusartikels, resensies, notas, mediaverklarings, e-posboodskappe, data en enige ander internetplasings.
• Visuele produkte: Beeldende en grafiese kunste, foto’s, ensovoorts wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is en/of deur Xxxxxxxxx.xxx besit word.
• Multimediaprodukte: Videoproduksies, films, CD’s, ensovoorts wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is en/of deur Xxxxxxxxx.xxx besit word.
• Klankprodukte: CD’s, musiek, radioprogramme, radiovervolgverhale, radiodramas of enige ander klankgrepe wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is en/of deur Xxxxxxxxx.xxx besit word.
• Gesproke teks: Toesprake, digitale opnames, lesings, aanbiedings, onderhoude, notules, ensovoorts wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is en/of deur Xxxxxxxxx.xxx besit word.
• Samevoeging van inhoud: Xxxxxx xx inhoud van verskillende bronne wat saamgevoeg word vir herpublikasie en wat herskryf word, waarby nuwe inligting gevoeg word en wat die oorspronklike xxxx xxxxx.
• Koekies (cookies): ʼn Koekie, ook bekend as ʼn HTTP-koekie, webkoekie, of blaaierkoekie, is ʼn xxxxx hoeveelheid data wat van ʼn webtuiste af gestuur word en in die gebruiker se webblaaier gestoor word terwyl die gebruiker die webtuiste gebruik. Xxxx xxxx as die gebruiker die webtuiste besoek, stuur die blaaier die koekie na die bediener terug om die webtuiste van die gebruiker se vorige aktiwiteit te verwittig. Koekies is as ʼn betroubare instrument vir webtuistes ontwerp om inligting op ʼn staat (xxxx items in ʼn e-inkopiewaentjie) te onthou of om die gebruiker se blaai-aktiwiteite (insluitend klikke op spesifieke knoppies, intekening, of die bladsye wat maande of jare gelede deur die gebruiker besoek is) vas te lê.
3. Inhoudelike beleid
• Xxxxxxxxx.xxx se inhoudsredakteur en skrywers is verbind tot die bepalings van die Suid-Afrikaanse Perskode.
• Xxxxxxxxx.xxx se inhoudsredakteur en skrywers is verbind daartoe om altyd:
o Met integriteit op te tree
o Erkenning aan bronne xx xxx
o Die anonimiteit van ʼn inligtingsbron te waarborg, indien die bron dit so verkies
o Erkenning aan die oorsprong van foto’s/fotograwe xx xxx
o Die belang van sy lesers eerste te stel
o So objektief moontlik inligting weer xx xxx
4. Saamstel van inhoud
• Xxxxxxxxx.xxx maak van tyd tot tyd gebruik van die praktyk van samevoeging van inhoud deur inligting wat van xxxxx xxxxxx versamel is, te herpubliseer.
• Saamgevoegde inhoud word altyd herskryf deur Xxxxxxxxx.xxx se skrywers.
• Waar moontlik word nuwe inligting bygewerk.
• Die oorspronklike bron van saamgevoegde inhoud word altyd aangedui, met ʼn aktiewe skakel na die oorspronklike bron se artikel.
5. Deelname deur gebruikers
• Enigeen is welkom om kommentaar xx xxxxx en xxxx xx neem aan Xxxxxxxxx.xxx, xxxxx kommentaar egter vry moet wees van rassisme, seksisme, homofobie, onvanpaste persoonlike opmerkings, ander vorms van haatspraak of kru, kras en vuil taal.
• Kommentators word gekoppel aan ‘n elektroniese profiel.
• Kommentators mag slegs een profiel op Xxxxxxxxx.xxx bedryf.
• Kommentaar word outomaties en onveranderd op Xxxxxxxxx.xxx geplaas xxxx wat dit gelewer word.
• Profiele mag werklike name of skuilname wees, maar moet xxxxxxxx wees van werklike kontakbesonderhede van die persoon wat die kommentaar xxxxx.
• Kommentaar moet pas by die beskaafde toon en waardestelsel van Xxxxxxxxx.xxx.
• Die doelbewuste ontwrigting van gesprekke, onder meer deur irrelevante, uitlokkende stellings (trolling of flaming), word nie toegelaat nie.
• Agtervolging van mede-kommentators (stalking) deur voortdurend op hul kommentaar te fokus en sinvolle reaksie op daardie kommentators in die weg te staan, word nie toegelaat nie.
• Herhaaldelike plasing van dieselfde inhoud in verskillende kommentaarstukke of die plasing van irrelevante inligting of skakels na irrelevante webadresse, word nie toegelaat nie.
• Rassistiese en seksistiese kommentaar, of kommentaar wat andersins aanstootlik of diskriminerend van aard is, xxx xxx toegelaat word nie.
• Ander lesers en kommentators xxx xxx persoonlik aangeval en/of verneder word nie.
• Kommentaar moet relevant wees tot die artikel waarop kommentaar gelewer word.
• Kommentaar wat geweld aanwakker, haatspraak verteenwoordig, kru of vuil taalgebruik insluit, of lasterlik of Godslasterlik van aard is, xxx xxx geduld word nie.
• ʼn Suksesvolle plasing van kommentaar is onderhewig aan ʼn outomatiese siftingsproses gebaseer op ʼn vooraf vasgestelde lys ongewenste/onaanvaarbare woorde en frases.
• Xxxxxxxxx.xxx xxx die reg voor xx xxxxxx verdere kennisgewing enige kommentaar wat ons insiens nie onderhewig is aan die bepalings van hierdie beleid nie, eensydig te verwyder.
• Die kommentator hoef nie in xxxxxx xxxxxx te word indien sy kommentaar verwyder word nie, en redes vir die verwydering hoef nie deur Xxxxxxxxx.xxx verskaf te word nie.
• Xxxxxxxxx.xxx xxx die reg voor om die kommentaarfunksie op enige artikel op die webtuiste af xx xxxxxx, xxxxxx voorafkennisgewing aan lesers.
• Xxxxxxxxx.xxx xxx die reg voor om, sonder verdere kennisgewing enige kommentators wat ons insiens hulleself op ʼn herhaalde basis skuldig maak aan die oortreding van hierdie bepalings en voorwaardes, eensydig xx xxxx van enige verdere deelname.
• Die kommentator hoef nie in xxxxxx xxxxxx te word indien hy geblok is nie, en redes vir sy permanente verwydering hoef nie deur Xxxxxxxxx.xxx verskaf te word nie.
6. Klagtes
• Indien enige persoon ʼn klagte/grief oor ʼn xxxxx xxxxx se kommentaar indien, xxx dit deur Xxxxxxxxx.xxx ondersoek word.
• Die voorkeurmeganisme vir kommentaar-beheer is die oordeel van ander kommentators wat onvanpaste kommentaar aanmeld met behulp van die ingeboude klagtemeganisme van die kommentaarstelsel.
• Die funksionaliteit waarmee klagtes aan Xxxxxxxxx.xxx xxxxx xxx word, is geleë in die Kommentaar- blokkie onderaan elke artikel, by die skakel “Rapporteer”.
• Kommentaar waaroor ‘n sekere aantal klagtes ontvang is, xxxx van tyd tot tyd deur die redaksionele span bepaal, word normaalweg verwyder.
• Kommentaar waaroor deeglik gemotiveerde klagtes ontvang word, selfs in die afwesigheid van klagtes van ander kommentators, word na meriete beoordeel.
• Met die aanvaarding van hierdie bepalings en voorwaardes aanvaar lesers dat hul kommentaar gewysig of verwyder mag word indien dit nie aan hierdie bepalings voldoen nie. Indien ‘n xxxxx xxx/xxxx herhaaldelik skuldig maak aan die oortreding van hierdie bepalings, kan hy/sy permanent geblokkeer word om weer op Xxxxxxxxx.xxx kommentaar xx xxxxx.
7. Beskerming van privaatheid
• Enige inligting wat deur lesers aan ons verskaf word (insluitend naam en van, e-posadres, selfoonnommer, geboortedatum, foto’s van gebruikers, waar die xxxxx xxxx, watter rugbyspan die xxxxx ondersteun, ID-nommer (al hierdie inligting slegs indien lesers verkies om dit te verskaf), IP-adres en ander inligting tydens byvoorbeeld ʼn registrasieproses of intekening op ʼn nuusbrief, mag deur Xxxxxxxxx.xxx gestoor word.
• Xxxxxxxxx.xxx versamel inligting oor lesers se demografie en belangstellings deur dit af xx xxx uit hulle gebruikspatrone, en versamel ook soms inligting oor lesers indien dit joernaliste kan bystaan in die skryf van stories of die nagaan van feite.
• Xxxxxxxxx.xxx maak van “koekies” (cookies) gebruik om inligting oor lesers se internetgebruikspatrone te versamel.
• “Koekies” kan ook gebruik word om lesers se inligting te onthou sodat sekere velde nie herhaaldelik ingevoer xxxx xx word nie, en om as metingsinstrument te dien.
• Inligting wat deur middel van “koekies” versamel is, is ook onderworpe aan die riglyne vir beskerming van privaatheid xxxx hier uiteengesit. Inligting wat versamel word, stel Xxxxxxxxx.xxx in staat om inhoud en advertensies aan besoekers te verskaf wat vir hulle relevant is, ten einde vir hulle ʼn meer positiewe ervaring op die webtuiste xx xxx.
• Sulke geteikende inhoud en advertensies maak dit ook vir Xxxxxxxxx.xxx se adverteerders die moeite werd om op die webblad te adverteer, wat dit vir Xxxxxxxxx.xxx moontlik maak om finansieel volhoubaar xx xxxx.
• Inligting kan ook gebruik word om lesers xx xxxxxx.
• Ingesamelde inligting word as sensitief hanteer en die redaksionele span xxx slegs met toestemming of waar vereis, erkenning aan bronne van inligting gee.
• Xxxxxxxxx.xxx gebruik hierdie persoonlike inligting slegs vir sy eie doeleindes, en xxx nooit persoonlike inligting wat deur lesers aan ons verskaf is, verkoop of aan ʼn derde party verskaf nie.
• Besoekers se persoonlike inligting xxx wel aan derde partye verskaf word wanneer ʼn lasbrief deur die hof uitgereik en verskaf is.
• Daar is geen beperking op hoe lank Xxxxxxxxx.xxx ʼn xxxxx xx inligting mag xxxxx nie.
• Inligting wat deur lesers aan Xxxxxxxxx.xxx verskaf is, kan gebruik word vir navorsing, beplanning, ondersoek na onregmatige gebruik van die webtuiste, kommunikasie met lesers en verbetering van diens en inhoud in die algemeen.
• Inligting wat deur lesers aan Xxxxxxxxx.xxx verskaf is, kan aan ʼn derdeparty-diensverskaffer voorsien word ten einde die uitvoer van hul take moontlik xx xxxx, in xxxxx geval die derdeparty-diensverskaffer ʼn ooreenkoms xxx xxxxx om die vertroulike hantering van hierdie inligting te verseker. So ʼn derdeparty- diensverskaffer xxx hiermee onderhewig wees aan dieselfde bepalings as dié waartoe Xxxxxxxxx.xxx hom hiermee verbind, xxxx hier uiteengesit.
• Xxxxxxxxx.xxx kan vir die volgende redes, maar nie beperk hiertoe nie, met lesers in kontak tree met behulp van inligting wat deur lesers verskaf is of wat deur Xxxxxxxxx.xxx versamel is:
o Wanneer inligting ingewin moet word vir die skryf van ʼn xxxxxx;
o Wanneer Xxxxxxxxx.xxx gebruikers se terugvoer benodig oor Xxxxxxxxx.xxx se webtuiste en/of app;
o Wanneer lesers kommentaar xxxxx op die webtuiste of sosiale netwerkprofiele, en Xxxxxxxxx.xxx genoop voel om daarop te reageer;
o Deur die uitstuur van nuusbriewe (wat slegs gestuur word aan lesers wat ingeteken is daarvoor);
o Na afloop van ʼn veldtog, om lesers op hoogte xx xxx van soortgelyke veldtogte of om hulle te nooi om in te teken op die nuusbrief;
o Wanneer lesers onvanpaste kommentaar xxxxx wat nie voldoen aan die kommentaarbeleid wat in hierdie dokument uiteengesit is nie, en dit nodig is om met hulle in gesprek te tree daaroor;
o Ná ʼn kompetisie, om met die xxxxxxx xxx xxxxx te kommunikeer.
8. Eiendomsreg
• By herpublikasie of verspreiding van enige geskrewe teks, gesproke teks, visuele produkte, multimediaprodukte of klankprodukte wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is of besit word, moet Xxxxxxxxx.xxx as die oorspronklike publikasiemedium van die teks of produk vermeld word.
• ʼn Aktiewe internetskakel na die oorspronklike artikel op Xxxxxxxxx.xxx se webtuiste moet by herpublikasie/verspreiding gepubliseer word.
• Geen inhoud mag vir besigheidsdoeleindes gebruik word sonder Xxxxxxxxx.xxx se instemming nie.
• Met gebruik van enige van Xxxxxxxxx.xxx se inhoud vir radio- en televisieberiggewing moet erkenning aan Xxxxxxxxx.xxx as die bron van die inligting gegee word.
• Multimediaprodukte en klankprodukte wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig en op die webtuiste beskikbaar gestel is, mag nie op enige wyse gedupliseer, op ʼn ander webtuiste gelaai word, op CD of in ʼn ander digitale formaat geskryf word, of vir kommersiële of nie-kommersiële doeleindes aan luisteraars of ander persone of instansies verskaf word nie.
• Foto’s of klankgrepe wat op Xxxxxxxxx.xxx se webtuiste gepubliseer is, mag nie op die internet herpubliseer word op so ʼn wyse dat die oorspronklike foto of klankgreep van Xxxxxxxxx.xxx se bediener ingetrek word nie (algemeen bekend as hotlinking). Hierdie aksie word gesien as diefstal, siende dat Xxxxxxxxx.xxx die koste van die verkeer dra.
• Enige persoon (regspersoon of natuurlike persoon) xxx plagiaat en/of intellektuele eiendomsregskending pleeg indien hy of sy Xxxxxxxxx.xxx se idees, gepubliseer of ongepubliseer, aanbied asof dit sy eie is. Hierdie idees sluit onder andere in, maar is nie beperk nie tot, geskrewe teks, gesproke teks, visuele produkte, multimediaprodukte, en klankprodukte.
• Xxxxxxxxx.xxx xxx die reg voor om toepaslike regsremedies teen beweerde oortreders in dié verband in te stel.
• Xxxxxxxxx.xxx behou die reg voor om toegang tot die webtuiste aan enige IP-adres xx xxxxx. Indien ongerymdhede, ongemagtigde toegang en/of aktiwiteite wat ʼn potensiële gevaar inhou, xxxx DoS- aanvalle, spamming en hacking vermoed word, xxx Xxxxxxxxx.xxx die nodige stappe neem om die integriteit van die webtuiste te verseker, insluitend voorsorgmaatreëls xxxx throttling en blacklisting van vermeende oortreders.
9. Vrywaring
• Xxxxxxxxx.xxx xxx xxx verantwoordelik gehou word vir enige skade, eise, kompensasie, genoegdoening, ensovoorts wat opgedoen word deur webtuistes wat besoek is vanaf skakels op Xxxxxxxxx.xxx se webtuiste nie. Sodra ʼn gebruiker via ʼn skakel op Xxxxxxxxx.xxx na ʼn ander webtuiste beweeg, is die gebruiker onderhewig aan die bepalings en voorwaardes van daardie webtuiste.
• Xxxxxxxxx.xxx ondersteun nie en/of kondoneer nie noodwendig die produkte en/of dienste van die adverteerders wat op die webtuiste adverteer nie, en xxx xxx aanspreeklik gehou word vir enige beloftes wat deur adverteerders op Xxxxxxxxx.xxx gemaak word, spesiale aanbiedinge, ensovoorts nie.
• Xxxxxxxxx.xxx aanvaar dat alle minderjariges wat die webtuiste besoek, dit onder toesig van hulle ouers of voogde doen, of ten minste met die nodige toestemming van hulle ouers of voogde doen en xxx daarom nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige aanstootlike, onwelvoeglike, vulgêre, eksplisiete, skokkende of gewelddadige kommentaar, beeldmateriaal of klankmateriaal waaraan minderjariges blootgestel word nie.
• Xxxxxxxxx.xxx neem redelike stappe om gebruikers te beskerm teen skade en kuberkrakers, maar kan nie verantwoordelik gehou word indien hulle wel skade opdoen as gevolg daarvan nie.
10. Algemeen
Xxxxxxxxx.xxx xxx xxx verantwoordelik gehou word vir enige skade, eise, kompensasie, genoegdoening, ensovoorts wat opgedoen word deur –
• kommentaar wat ondertone van rassisme, seksisme of diskriminasie van enige aard bevat; en/of
• kommentaar wat geweld aanwakker, haatspraak verteenwoordig, kru of vuil taalgebruik insluit; en/of
• kommentaar wat lasterlik of Godslasterlik van aard is; en/of
• deelnemers wat hulle skuldig maak aan praktyke xxxx trolling, flaming en/of stalking nie.