Gemeenskaplike eiendom-definisie

Gemeenskaplike eiendom met betrekking tot die behuisingsontwikkelingskema – 2.13.1 Die grond wat in die behuisingsontwikkelingskema ingesluit is; 2.13.2 Die gedeeltes van die geboue wat nie by „n xxxx ingesluit is nie xxxx omskryf in die Wet op Deeltitels en xxxx aangedui op die Terreinontwikkelingsplan aangeheg as Aanhangsel A. 2.14 Grond: 2.14.1 Gedeelte 27 van die plaas Rietfontein 345, Registrasie Afdeling K.R., LIMPOPO Provinsie, Munisipaliteit van Mookgophong, groot 57,2493 (Sewe en Vyftig komma twee vier nege drie) hektaar; en 2.14.2 Die Restant van Gedeelte 5 („n gedeelte van gedeelte 1) van die plaas Rietfontein 345, Registrasie Afdeling K.R., LIMPOPO Provinsie, Munisipaliteit van Mookgophong, groot 142,1351 (Eenhonderd Twee en Veertig komma een drie vyf een) hektaar; 2.15 Gebou of geboue: die gebou of geboue en alle verbeterings opgerig te word op die grond. 2.16 Gesondheidsentrum: „n hoësorg (“frail care”) eenheid wat opgerig is xxxx omskryf in klousule 7. 2.17 Kontrak: hierdie kontrak tesame met alle Aanhangsels daartoe. 2.18 Koper: die persoon / persone xxxx vermeld in klousule 1.2. 2.19 Netto koopprys: die balans van die koopsom nadat BTW op die koopsom, agentekommissie en die koste xx xxxxxx in klousule 19 afgetrek is. 2.20 Okkupasiedatum: 20 weke na die datum xx xxxxxx in klousule 6.4.6 hieronder. 2.21 Okkupeerder: die Koper, of enige xxxxx xxxxxxx wat met die skriftelike toestemming van die Verkoper die eenheid gebruik of okkupeer xxxx vermeld in klousule 12. 2.22 Ontwikkelingskema: Die Oog Aftree Landgoed wat opgerig word deur die Verkoper op die grond. 2.23 Planne: die terreinontwikkelingsplan aangeheg as Aanhangsel A, die vloeruitlegplan aangeheg as Aanhangsel H en die bouplanne xx xxxxxx in klousule 6.2. 2.24 Prokureur: Die prokureur xx xxxxxx in klousule F van die Skedule. 2.25 Reëls: die bestuursreëls vir die beheer, bestuur en administrasie en die gedragsreëls vir die gebruik en genot van die behuisingsontwikkelingskema xxxx bepaal in artikel 35 van die Wet op Deeltitels en uiteengesit in Aanhangsel 8 van die Regulasies tot die Wet op Deeltitels asook Aanhangsel B hierby aangeheg. 2.26 Regspersoon: die Regspersoon van die behuisingsontwikkelingsskema xx xxxxxx in artikel 36(1) van die Wet op Deeltitels, met dien verstande dat die werksaamhede van die Regspersoon xxxx in die Wet op Deeltitels omskryf, deur die Verkoper verrig xxx word totdat die Regspersoon tot stand gekom het. 2.27 Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone: die Wet op Behu...