Kommersiële Versekering
Kommersiële Versekering
Afdeling Beheerliggaam
Omskrewe gebeurtenisse
Verlies van of skade aan die geboue deur enige van die gevare wat in onderafdeling A beskryf word en openbare toevoerverbindings deur die gevaar wat in onderafdeling B beskryf word, geleë xxxx in die bylae vermeld, en die gevolge daarvan wat aanleiding gee tot verlies xxxx in onderafdeling C beskryf word en regsaanspreeklikheid xxxx in onderafdeling D beskryf word.
Met dien verstande dat
geen bedrag ingevolge hierdie afdeling betaalbaar xxx xxxx behalwe in geval van werklike fisiese verlies van of skade aan Versekerde Eiendom, nieteenstaande die xxxx dat die Versekerde Eiendom geag mag word vernietig xx xxxx ingevolge Artikel 48 van die Wet op Deeltitels, Nr. 95 van 1986, xxxx van tyd tot tyd gewysig of vervang, en die bepalings van daardie artikel geld nie ten opsigte van die toepassing of vertolking van hierdie Polis nie.
Onderafdeling A - Eiendom
1. Brand, weerlig, donderslag, onderaardse brand, ontploffing.
2. Storm, wind, water, hael of sneeu behalwe
(a) dit wat voortspruit uit die ondergaan van enige proses wat die gebruik of aanwending van water noodsaak.
(b) slytasie of geleidelike agteruitgang.
(c) verlies of skade
(i) aan keermure.
(ii) veroorsaak of vererger deur
(1) insakking of grondverskuiwing.
(2) die versekerde se versuim om alle redelike voorsorgmaatreëls vir die instandhouding en beveiliging van die versekerde eiendom en vir die minimalisering van enige vernietiging of skade te tref.
3. Aardbewing.
4. Lugvaartuie en ander lugtoestelle of artikels wat daaruit of daarvan af val.
5. Impak met diere, bome, lugdrade, satellietskottels of voertuie, met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, lugdrade, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie.
6. Die bars of oorloop van watertenks, -apparaat of -pype insluitend skade aan sodanige apparaat of pype.
7. Diefstal of poging daartoe, behalwe vanuit ‘n xxx eenheid of wanneer die hele versekerde eiendom leeg staan.
8. Toevallige brekasie of ineenstorting van radio- of televisielugdrade of -maste.
9. Toevallige brekasie van glas of sanitêre ware xxxx vaste glas in vensters, deure, boligte, dakvensters, kweekhuise, glashuise en stoepe, vaste wasbakke, voetstukke, toiletpanne, -spatplate en -xxxxx (maar met uitsluiting van afsplintering, skrape en ander ontsiering).
10. Toevallige skade van hoogstens R1000 in totaal aan swembadmasjinerie of boorgatmotors in huishoudelike gebruik, geïnstalleer op die perseel veroorsaak deur
(a) die skielike en gevaarlike verwringing van enige gedeelte van die aanleg veroorsaak deur vergruising of die uitwerking van druk.
(b) die skielike brekasie of uitbranding van enige gedeelte van die aanleg insluitend oorverhitting of ineenstorting van laers voortspruitend uit elektriese of meganiese onklaarraking.
(c) verlies van of skade aan die aanleg as gevolg van uitwendige vreemde oorsake terwyl aan die werk of te ruste, maar met uitsluiting van
(i) die eerste R100 van enige eis.
(ii) herstel of vervanging wat deur slytasie, korrosie, erosie, neerslag of ketelsteenvorming, slyk of ander sediment genoodsaak word, of deur enige ander regstreekse gevolg van voortdurende of voortgesette xxxxxxx, of die invloede van atmosferiese of chemiese aksie, of die roes van of skrape aan geverfde of gepoleerde oppervlakke.
SAE/1998
11. Ontsnapping van olie uit enige vaste olieverwarmingsinstallasie of apparaat wat daaraan verbind is.
Spesifieke voorwaarde
Eweredigheid
Indien die versekerde eiendom tydens die aanvang van enige skade aan sodanige eiendom deur enige gevaar waarteen verseker word, gesamentlik van groter waarde is as die versekerde bedrag daarop, xxx xxx die versekerde geag word om hul eie versekeraar vir die verskil xx xxxx en ‘n eweredige gedeelte van die verlies dienooreenkomstig self dra. Elke item, indien meer as een, is afsonderlik onderworpe aan hierdie voorwaarde. Hierdie voorwaarde is van toepassing op individuele eenhede (met uitsluiting van die eienaar se belang in die grond en nie op die eiendom in sy geheel nie).
Onderafdeling B - Openbare toevoerverbindings
Toevallige skade aan water-, riool-, gas-, elektrisiteits- en telefoonverbindings wat die eiendom van die versekerde is of waarvoor die versekerde wetlik aanspreeklik is tussen die versekerde eiendom en die openbare toevoer of hooftoevoer.
Onderafdeling C - Huur
1. Verlies van huurgeld ontvangbaar van Huurder
Verlies van huurgeld as gevolg daarvan dat die versekerde eiendom deur enige van die gevare gespesifiseer in onderafdeling A sodanige beskadig is dat dit onbewoonbaar is, maar slegs vir die tydperk wat nodig is vir herinbesitstelling en vir ‘n bedrag van hoogstens 25 persent van die versekerde bedrag op die eenheid of gedeelte van die eiendom wat geraak word. Die grondslag van berekening is die jaarlikse huurgeld ontvangbaar op die ongemeubileerde eenheid of gedeelte, of sy ekwivalent in huurwaarde.
2. Eienaars/bewoners alternatiewe huisvesting
As gevolg daarvan dat die eiendom sodanige beskadig is deur enige van die gevare gespesifiseer in onderafdeling A dat dit onbewoonbaar xxxx, xxx die maatskappy die versekerde skadeloos stel ten opsigte van die redelike koste van ekwivalente alternatiewe huisvesting tot en met ‘n perk van 25 persent van die versekerde bedrag op die eenheid wat geraak word. Die skadeloosstellingstydperk word beperk tot die tydperk wat nodig is vir herinbesitstelling van die eenheid.
Die versekering wat deur hierdie afdeling verskaf word, dek geen verlies of skade wat, ten tye van die plaasvind van sodanige verlies, verseker word deur enige xxxxx xxxxx of xxxx enige xxxxx xxxxx verseker sou gewees het as dit nie vir die bestaan van hierdie polis was nie, behalwe ten opsigte van enige bedrag wat meer is as die bedrag wat ingevolge daardie polis betaalbaar sou gewees het indien hierdie versekering nie uitgeneem is nie.
Onderafdeling D - Aanspreeklikheid
Skadevergoeding wat die versekerde wetlik aanspreeklik word om te betaal ten opsigte van die toevallige sterfte of liggaamlike besering of siekte van enige persoon (hierna besering genoem) of toevallige verlies van of fisiese skade aan tasbare eiendom (hierna skade genoem) wat gedurende enige versekeringstydperk in, op of om die eiendom plaasvind en voortspruitend uit die versekerde se eienaarskap daarvan.
Die skadeloosstellingsperk
Die bedrag betaalbaar, insluitend enige regskoste wat deur enige xxxxx of enige aantal eisers van die versekerde verhaalbaar is, en alle xxxxx xxxxx en uitgawes wat met die maatskappy se instemming aangegaan is vir enige gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met ‘n enkele bronoorsaak xxx xxx die bedrag van R1 000 000 oorskry nie.
Spesifieke Uitsonderings (van toepassing op Onderafdeling D)
Die maatskappy xxx xxx die versekerde ingevolge hierdie onderafdeling skadeloos stel ten opsigte van die volgende nie:
1. Besering of skade opgedoen deur
(a) enige lid van dieselfde huishouding as die versekerde.
(b) enige persoon in diens van die versekerde of onder ‘n dienskontrak by die versekerde en regstreeks voortspruitend uit en in die loop van sodanige diens by die versekerde.
(c) enige xxxxx xxxxxxx as gevolg van die eienaarskap van of gebruik deur of namens die versekerde van enige meganiesaangedrewe voertuie (behalwe trapfietse of grassnyers).
2. Skade aan eiendom
(a) (i) wat aan die versekerde behoort.
(ii) onder die bewaring of beheer van die versekerde of enige werknemer van die versekerde.
(b) veroorsaak deur vibrasie of deur die verwydering, verswakking of versteuring van die ondersteuning van enige grond, gebou of ander struktuur.
Afdeling beheerliggaam 2/8
SAE/1998
3. Aanspreeklikheid deur ooreenkoms aanvaar tensy die versekerde nieteenstaande sodanige ooreenkoms aanspreeklikheid op die hals sou gehaal het nie.
4. (a) Aanspreeklikheid ten opsigte van besering, skade of verlies van gebruik van eiendom regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur sypeling, besoedeling of kontaminasie, altyd met dien verstande dat hierdie uitsondering nie van toepassing xxx xxxx waar sodanige sypeling, besoedeling of kontaminasie deur ‘n skielike, onbedoelde en onvoorsiene voorval veroorsaak word nie.
(b) Die koste van die verwydering, neutralisering of skoonmaak van sypelende, besoedelende of kontaminerende stowwe tensy die sypeling, besoedeling of kontaminasie deur ‘n skielike, onbedoelde en onvoorsiene voorval veroorsaak word.
Hierdie uitsondering xxxx xxx as ‘n uitbreiding van die polis om enige aanspreeklikheid te dek wat nie in die afwesigheid van hierdie uitsondering ingevolge hierdie polis verseker sou gewees het nie.
5. Boetes, bestraffings of bestraffende, waarskuwende of kwaadwillige skadevergoeding.
6. (a) Skadevergoeding ten opsigte van veroordelings wat in die eerste instansie elders as in ‘n hof met regsbevoegdheid binne die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho en Swaziland opgelê of verkry word.
(b) Litigasiekoste en -uitgawes wat deur enige xxxxx van die versekerde verhaalbaar is en wat nie in die gebied wat in 6(a) hierbo beskryf word, aangegaan of verhaalbaar is nie.
Memoranda by onderafdeling D
1. Waar meer as een versekerde in die bylae vermeld word, xxx die maatskappy elke versekerde afsonderlik skadeloos stel en nie gesamentlik nie, en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige versekerdes ontstaan xxx behandel word asof afsonderlike polisse aan elk uitgereik is, met dien verstande dat die gesamentlike aanspreeklikheid van die maatskappy nie bo die aanspreeklikheidsperk vermeld in die bylae verhoog word nie.
2. Met dien verstande dat die gesamentlike aanspreeklikheid van die maatskappy nie bo die vermelde aanspreeklikheidsperk verhoog word nie, sal die maatskappy ook, asof ‘n afsonderlike polis aan elk uitgereik is
(a) enige persoonlike verteenwoordiger van die versekerde skadeloos stel ingeval van die dood van die versekerde ten opsigte van aanspreeklikheid wat deur die versekerde aangegaan is.
(b) enige vennoot of direkteur of werknemer van die versekerde (indien die versekerde dit versoek) skadeloos stel teen enige eis waarvoor die versekerde op skadeloosstelling ingevolge hierdie versekering geregtig is.
3. Slegs ten opsigte van hierdie onderafdeling, word Algemene uitsondering 1 geskrap en vervang deur die volgende:
Hierdie onderafdeling dek geen besering, skade of aanspreeklikheid wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of as gevolg van of in verband met oorlog, inval, optrede van buitelandse vyand, krygsverrigtinge (hetsy oorlog verklaar is al xxx xxx), burgeroorlog, muitery, opstand, rebellie, revolusie, militêre of magsoorname nie.
4. Indien, ten tye van enige gebeurtenis waaruit ‘n eis ingevolge hierdie onderafdeling voortspruit, skadeloosstelling ook deur enige ander versekering verskaf word, xxx hierdie onderafdeling nie ter bydrae by sodanige ander versekering ingetrek word behalwe ten opsigte van enige ekstra bedrag bo en behalwe die bedrag betaalbaar deur sodanige ander versekering nie.
Klousules en uitbreidings
Uitbreiding by onderafdeling A - Insakking en grondverskuiwing (indien in die bylae as ingesluit vermeld word)
Skade veroorsaak deur insakking en grondverskuiwing
met dien verstande dat die versekerde die eerste gedeelte van iedere en xxxx xxx xxx betaal, tot en met ‘n bedrag wat bereken word teen 1 persent van die versekerde bedrag op die eiendom of R500, wat ook al die meeste is. Vir die doeleindes hiervan xxx enige versekerde skade geag word deur brand veroorsaak te gewees het.
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
1. Skade aan dreine, watergange, grensmure, tuinmure, keermure, hekke, pale of heinings tensy spesifiek verseker.
2. Skade veroorsaak deur of toeskryfbaar aan
(a) gebrekkige ontwerp of konstruksie van of die verwydering of verswakking van die steun van enige gebou geleë by die versekerde perseel.
(b) werkslui wat enige strukturele veranderings, aanbouings of herstelwerk aan enige gebou wat by die perseel geleë, aanbring.
(c) uitgrawings bo- of ondergronds behalwe uitgrawings in die loop van mynboubedrywighede.
3. Toevallige verlies van enige aard hoegenaamd behalwe verlies van huurgeld.
Afdeling beheerliggaam 3/8
SAE/1998
In enige regstappe, geding of ander prosedure, waar die maatskappy beweer dat enige skade op grond van die bepalings van hierdie uitbreiding nie deur hierdie versekering gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Sekuriteitsfirmas (van toepassing op onderafdeling D - Aanspreeklikheid)
Nieteenstaande Spesifieke uitsondering 3, indien die versekerde ingevolge ‘n kontrak met ‘n sekuriteitsfirma wat aangestel is om die versekerde se eiendom by die perseel vermeld in die bylae te beskerm, in die loop van die versekerde se besigheid (as eienaar van die perseel wat in die bylae gespesifiseer word), wetlik aanspreeklik word vir die optredes of versuim van die werknemers van die sekuriteitsfirma in die loop van hul werksaamheid by hierdie perseel, xxx sluit hierdie onderafdeling sodanige aanspreeklikheid in, in die mate waartoe skadeloosstelling deur hierdie onderafdeling verskaf sou word indien gemelde werknemers onder ‘n dienskontrak by die versekerde was en nie by die sekuriteitsfirma nie, maar tot hoogstens die skadeloosstellingsperk wat in die bylae vir hierdie onderafdeling vermeld word.
Indien die sekuriteitsfirma, ten tye van ‘n gebeurtenis waaruit ‘n eis voortspruit, op skadeloosstelling ingevolge enige xxxxx xxxxx geregtig is, xxx die maatskappy nie aanspreeklik wees om enige betaling xx xxxx behalwe ten opsigte van enige bedrag meer as die bedrag betaalbaar ingevolge sodanige xxxxx xxxxx nie.
Klousule : Argiteks- en ander professionele gelde
Die versekering ingevolge onderafdeling A sluit professionele gelde in (vir ramings, spesifikasies, hoeveelhede, tenders en toesig) wat noodwendig aangegaan word by die herinbesitstelling of vervanging van die versekerde eiendom na skade veroorsaak deur ‘n omskrewe gebeurtenis, maar in geen geval meer as 15 persent van die bedrag betaalbaar ten opsigte van sodanige skade nie, en met dien verstande dat die totale bedrag verhaalbaar nie die versekerde bedrag op die betrokke eiendom oorskry nie. Die bedrag betaalbaar ten opsigte van sodanige gelde sluit nie uitgawes in wat aangegaan word in verband met die voorbereiding van die versekerde se eis nie.
Klousule : Kapitaaltoevoegings
Die versekering ingevolge hierdie afdeling dek veranderings, aanbouings en verbeterings van en aan die eiendom (maar nie vermeerdering van waarde wat die versekerde bedrag(e) oorskry nie) tot hoogstens 15 persent van die versekerde bedrag daarop, met dien verstande dat die versekerde onderneem om die maatskappy elke kwartaal van sodanige veranderings, aanbouings en verbeterings in xxxxxx xx stel en die toepaslike bykomende premie daarop te betaal.
Klousule : Xxxxxxx, puinverwydering en oprigting van beskuttings
Die versekering ingevolge hierdie afdeling sluit koste in wat noodwendig aangegaan moet word ten opsigte van die sloping van versekerde eiendom en/of die verwydering van puin en die verskaffing, oprigting en instandhouding van beskuttings wat gedurende sloping, perseelopruiming en/of boubedrywighede vereis word, na skade aan die versekerde eiendom as gevolg van ‘n omskrewe gebeurtenis, met dien verstande dat die totale bedrag verhaalbaar nie die versekerde bedrag op die betrokke eiendom oorskry nie.
Die maatskappy xxx xxx xxxxx en uitgawes betaal
1. wat aangegaan word vir die verwydering van puin behalwe vanaf die perseel van sodanige eiendom wat vernietig of beskadig is en die aangrensende gebied van sodanige perseel nie.
2. voortspruitend uit die besoedeling of kontaminasie van eiendom wat nie ingevolge hierdie polis/afdeling verseker word nie.
Klousule : Brandweerheffings
Enige koste wat verband hou met die blussing of bevegting van brand xxx geag word skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en xxx betaalbaar wees benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees, met dien verstande dat die versekerde wetlik aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom in brandgevaar verkeer het.
Klousule : Verbandhouer
1. Die belange van enige verbandhouer(s) in die versekering ingevolge hierdie afdeling xxx xxx benadeel word deur
(a) enige optrede of versuim van die Beheerliggaam of enige van die eienaars van eenhede xxxx omskryf in die Wet op Deeltitels, Nr. 95 van 1986 nie; of
(b) enige wanvoorstelling of verswyging deur die Beheerliggaam of enige van die eienaars van die eenhede ten tye van die uitneem of hernuwing van die versekering of gedurende die geldigheidsduur daarvan nie; of
(c) die vervreemding van eiendom nie; of
(d) die okkupasie daarvan vir doeleindes wat meer gevaarlik is as wat deur die polis toegelaat word nie.
Met dien verstande dat
Afdeling beheerliggaam 4/8
SAE/1998
(a) enige optrede, versuim, wanvoorstelling, verswyging, vervreemding of okkupasie sonder die kennis of medewete van die verbandhouer(s) plaasvind; en
(b) die verbandhouer(s) die maatskappy onmiddellik in xxxxxx xxx stel van die plaasvind of bestaan van sodanige optrede, versuim, wanvoorstelling, verswyging, vervreemding of okkupasie sodra hy of sy daarvan te wete kom; en
(c) die verbandhouer(s), wanneer dit redelikerwys vereis word, die addisionele heffing vir enige verhoging van risiko wat daardeur geskep word ooreenkomstig die gevestigde tariefskale moet betaal vir die tydperk wat sodanige verhoogde risiko gedurende die loop van die versekering deur die maatskappy aanvaar is of sou gewees het; en
(d) enige vergoeding betaalbaar ingevolge hierdie afdeling regstreeks aan die verbandhouer(s) van die betrokke eenheid betaalbaar is, in orde van voorkeur van hul verbande, tot en met die waarde wat in hierdie polis aan die betrokke eenheid toegeken is of die gesamentlike waarde van die bedrae verskuldig deur die eienaar van die eenheid aan die verbandhouer(s) ingevolge hul verbande, wat ook al die minste is.
2. Xxxxx xxxxxx besluit of gelas word ingevolge artikel 36 van die Wet op Deeltitels, xxx alle bedrae en enige bedrag wat deur die maatskappy betaalbaar word in die geheel vir die herinbesitstelling van sodanige skade aangewend word, en indien daar ingevolge artikel 36 van die Wet op Deeltitels besluit of gelas word dat sodanige skade nie herinbesit gestel moet word nie, sal die opbrengs van enige eis van toepassing op ‘n eenheid in die eerste plek aan die verbandhouer(s) van die betrokke eenheid betaal word, tot en met die waarde wat in hierdie polis aan die betrokke eenheid toegeken is of die totaal van die bedrae verskuldig deur die eienaar van die eenheid aan die verbandhouer(s) ingevolge hulle verbande, wat ook al die minste is.
Klousule : Munisipale planondersoekgelde
Die versekering ingevolge hierdie afdeling sluit munisipale planondersoekgelde in, met dien verstande dat die totale bedrag verhaalbaar onder enige item nie die versekerde bedrag op die versekerde eiendom wat hierdeur geraak word, xxx oorskry nie.
Klousule : Vereistes van openbare owerhede
Die versekering ingevolge hierdie afdeling sluit sodanige bykomende koste van herstelwerk of herbouwerk aan die beskadigde eiendom in wat uitsluitlik en noodwendig aangegaan word om aan die bou- of ander regulasies te voldoen wat opgestel of uitgevaardig word ooreenkomstig enige parlementswet of ordonnansie van enige provinsiale, xxxxxxx-, munisipale of ander plaaslike owerheid, met dien verstande dat
1. die bedrag verhaalbaar ingevolge hierdie klousule nie die volgende insluit nie:
(a) Die koste wat aangegaan word om aan enige van bogenoemde regulasies te voldoen
(i) ten opsigte van skade wat voor die inwerkingstelling van hierdie klousule plaasgevind het.
(ii) ten opsigte van skade wat nie deur hierdie afdeling verseker word nie.
(iii) ingevolge waarvan xxxxxx xxxxx voor die plaasvind van die skade op die versekerde bedien is.
(iv) ten opsigte van onbeskadigde eiendom of onbeskadigde gedeeltes van eiendom behalwe die fondasies (tensy fondasies spesifiek by hierdie versekering uitgesluit is) van die gedeelte wat beskadig is.
(b) Die bykomende koste wat nodig sou gewees het om die beskadigde eiendom te herstel na ‘n toestand gelykstaande aan die toestand daarvan toe dit nuut was, indien die noodsaaklikheid van voldoening aan enige van die voormelde regulasies nie ontstaan het nie.
(c) Die bedrag van enige heffing, belasting, regte, ontwikkelings- of ander heffing of aanslag voortspruitend uit enige kapitale waardevermeerdering wat ten opsigte van die eiendom of deur die eienaar daarvan betaalbaar mag wees, as gevolg van nakoming van enige van die voormelde regulasies.
2. die herstel- of herbouwerk binne ‘n redelike tyd begin en uitgevoer moet word, en mag in die geheel of gedeeltelik op ‘n ander perseel uitgevoer word (indien die voormelde regulasie dit vereis) onderworpe daaraan dat die aanspreeklikheid van die maatskappy ingevolge hierdie klousule nie daardeur verhoog word nie.
3. indien die aanspreeklikheid van die maatskappy ingevolge enige item van hierdie afdeling afgesien van hierdie klousule deur die toepassing van enige van die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van hierdie afdeling verminder word, die aanspreeklikheid van die maatskappy ingevolge hierdie klousule ten opsigte van enige sodanige item na dieselfde verhouding verminder word.
4. die totale bedrag verhaalbaar onder enige item van hierdie afdeling nie daardeur die versekerde bedrag xxx oorskry nie.
Klousule : Spoorweg- en ander subrogasie
Afdeling beheerliggaam 5/8
SAE/1998
Die versekerde xxx xxx benadeel word deur ondertekening van die “Transnet Vrag (Gevaarlike Persele) Skadeloosstelling” of ander spesiale ooreenkomste met die Transnet Administrasie betreffende private sylyne of soortgelyke ooreenkomste met ander regeringsliggame nie.
Herinbesitstellingwaarde-voorwaardes
Ingeval die eiendom beskadig word, is die grondslag waarop die betaalbare bedrag bereken word die koste van vervanging of herinbesitstelling op dieselfde perseel van eiendom van dieselfde soort of tipe maar nie beter of meer omvattend as die versekerde eiendom toe dit nuut was nie.
Met dien verstande dat
1. die vervangings- of herinbesitstellingswerk (wat op ‘n ander perseel uitgevoer mag word en op ‘n wyse wat aan die versekerde se vereistes voldoen, onderworpe daaraan dat die maatskappy se aanspreeklikheid nie daardeur verhoog word nie) binne ‘n redelike tyd begin en voltooi moet word, by gebreke waaraan geen betaling gemaak xxx word wat meer is as die bedrag wat betaalbaar sou gewees het indien hierdie herinbesitstellingwaarde-voorwaardes nie by hierby ingesluit was nie.
2. totdat uitgawes deur die versekerde vir die vervanging of herinbesitstelling van die eiendom aangegaan is, die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir enige betaling wat meer is as die bedrag wat betaalbaar sou gewees het indien hierdie voorwaardes nie hierby ingesluit was nie.
3. indien, ten tye van die vervanging of herinbesitstelling, die bedrag wat die koste verteenwoordig wat vir vervanging of herinbesitstelling aangegaan sou gewees het indien die hele versekerde eiendom beskadig was, die versekerde bedrag ten tye van die aanvang van enige skade aan sodanige eiendom deur ‘n omskrewe gebeurtenis oorskry, die versekerde geag xxx word sy eie versekeraar vir die verskil xx xxxx en ‘n eweredige gedeelte van die verlies self xxx moet dra. Elke item van hierdie afdeling (indien meer as een) is afsonderlik onderworpe aan hierdie bepaling.
4. hierdie voorwaardes geensins geldig of xxx xxxx xxx xxxx indien
(a) die versekerde versuim om, binne ses maande vanaf die datum van skade of sodanige verdere tydperk as wat die maatskappy skriftelik mag toelaat, die maatskappy in xxxxxx xx stel van sy voorneme om die eiendom te vervang of herinbesit te stel nie.
(b) die versekerde nie gewillig of by magte is om die eiendom op dieselfde of ‘n ander perseel te vervang of herinbesit te stel nie.
Klousule : Tydelike verwydering
Behalwe insoverre dit andersins verseker is, word die verhuurder se vaste uitrusting en toebehore gedek terwyl dit tydelik na ‘n ander perseel verwyder is of word, insluitend xxxxxxxx per pad, xxxxx of binnelandse waterweg enige plek binne die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi, met dien verstande dat die bedrag betaalbaar ingevolge hierdie klousule nie die bedrag wat betaalbaar sou gewees het indien die verlies plaasgevind het op die perseel vanwaar die eiendom tydelik verwyder is, oorskry nie.
Klousule : Huurders
Hierdie versekering xxx xxx xxxx enige optrede of versuim aan die xxxx van die huurder (behalwe die versekerde) ongeldig gemaak word nie, met dien verstande dat die Beheerliggaam of die eienaar die maatskappy in xxxxxx xxxx sodra sodanige optrede of versuim onder hul aandag kom en die geskikte bykomende premie betaal wanneer dit vereis word.
Klousule : Eienaars
Hierdie versekering xxx xxx xxxx enige optrede of versuim aan die xxxx van enige eienaar van ‘n eenheid ongeldig gemaak word nie, behalwe
1. indien die optrede of versuim deur al die eienaars gesamentlik gepleeg is.
2. ten opsigte van skade aan ‘n gedeelte wat aan die eienaar behoort, wie se optrede of versuim die skade veroorsaak het.
Nieteenstaande hierdie uitsondering, xxx die xxxxxxx van die Beheerliggaam nie ongeldig gemaak word deur enige optrede of versuim waarvan hulle nie bewus was nie.
Uitbreiding : Kwaadwillige beskadiging
Andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat hierin vervat word, word onderafdelings A, B en C uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van die opsetlike of moedswillige of kwaadwillige optrede van enige persoon wat gepleeg word met die doel om sodanige verlies of skade te veroorsaak, behalwe verlies of skade aan
1. roerende eiendom wat
(a) gesteel word.
(b) beskadig word in ‘n poging om die eiendom of ‘n gedeelte daarvan vanaf enige perseel wat deur die versekerde geokkupeer word, te verwyder.
Afdeling beheerliggaam 6/8
SAE/1998
2. roerende of vaste eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar ingebreek word in of uitgebreek word uit, of gepoog word om in of uit enige perseel te breek wat aan die versekerde behoort of deur die versekerde geokkupeer word.
3. vaste eiendom wat aan die versekerde behoort of deur die versekerde geokkupeer word, veroorsaak deur of deur middel van of as gevolg van
(a) die verwydering of gedeeltelike verwydering of enige poging daartoe van;
(b) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe van
die gemelde vaste eiendom of enige gedeelte daarvan met die bedoeling om enige gedeelte daarvan te steel, met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) Verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur brand of ontploffing.
(b) Toevallige of onregstreekse verlies of skade van enige beskrywing hoegenaamd behalwe verlies van huurgeld indien spesifiek verseker.
(c) Verlies of skade wat die gevolg is van algehele of gedeeltelike staking van werk of die sloering, onderbreking of staking van enige proses of bedrywigheid.
(d) Verlies of skade veroorsaak deur permanente of tydelike besitontneming as gevolg van beslaglegging, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid.
(e) Verlies of skade veroorsaak deur of wat verband hou met enige gebeurtenis waarna in Algemene uitsondering 1(a) (i), (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word, of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl op enige xxxxx xxxx met enige sodanige gebeurtenis gehandel word.
Indien die maatskappy beweer dat verlies of skade uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) nie deur hierdie afdeling gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Indien enige gebou wat verseker is of wat die versekerde eiendom bevat vir 30 opeenvolgende dae onbewoon raak, word die versekering ten opsigte van hierdie uitbreiding opgeskort wat die geaffekteerde eiendom betref, tensy die versekerde, voor die plaasvind van enige skade, die skriftelike instemming van die maatskappy bekom om hierdie uitbreiding voort te sit.
Gedurende die aanvanklike onbewoonde tydperk van 30 opeenvolgende dae word die versekerde medeversekeraar saam met die maatskappy en moet ‘n gedeelte van enige skade gelykstaande aan 20 persent van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar, betaal.
Uitbreiding : Oproer en staking (indien vermeld in die bylae om ingesluit te word)
Andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word onderafdelings A, B en C van hierdie afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van
1. burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting.
2. die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl op enige xxxxx xxxx gehandel word met enige gebeurtenisse waarna in 1 hierbo xxxxxx word.
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
1. Verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind.
2. Gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies van huurgeld indien spesifiek verseker.
3. Verlies of skade veroorsaak deur die algehele of gedeeltelike staking van werk, of die sloering, onderbreking of staking van enige proses of bedrywigheid.
4. Verlies of skade veroorsaak deur permanente of tydelike besitontneming as gevolg van beslaglegging, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid.
5. Verlies of skade veroorsaak deur of wat verband hou met enige gebeurtenis waarna in Algemene uitsondering 1(a) (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word, of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl op enige xxxxx xxxx met enige sodanige gebeurtenis gehandel word.
Afdeling beheerliggaam 7/8
SAE/1998
Indien die maatskappy beweer dat verlies of skade uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) van hierdie afdeling nie gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Algemene Omskrywings
1. Wet
Die Wet op Deeltitels, Nr. 95 van 1986 xxxx van tyd tot tyd gewysig of vervang.
2. Besigheid
Die pligte van ‘n Beheerliggaam ingevolge die Wet en die geregistreerde reëls waaroor hulle ooreengekom het.
3. Beheerliggaam
Die liggaam wat die gebou(e) beskryf in die bylae beheer.
4. Eienaar
Alle geregistreerde eienaars van ‘n Eenheid, met inbegrip van die eienaar xx xxxx, kinders en ander persone wat normaalweg by hom/haar inwoon.
5. Skema
Die Deeltitel-ontwikkelingskema.
6. Xxxx
‘n Xxxx wat as sodanig op die Deelplan aangedui word, met die nommer wat in die bylae vermeld word.
7. Gemeenskaplike Eiendom
Daardie gedeelte van die versekerde eiendom wat nie xxxx uitmaak van ‘n xxxx en op die Deelplan vermeld in die bylae beskryf word nie.
8. Eenheid
Die xxxx aangewys op die Deelplan, insluitend sy onverdeelde aandeel van die gemeenskaplike eiendom wat ooreenkomstig die kwota van daardie xxxx aan die xxxx toegedeel is.
9. Deelnemingskwota in die Gemeenskaplike Eiendom
Die deelnemingskwota van ‘n xxxx of van die eienaar van ‘n xxxx is volgens die verhouding wat in die Deelplan en/of reëls van die Beheerliggaam aangewys word.
10. Trustees
Die verkose trustees van die Beheerliggaam.
11. Werknemer
Enige werknemer van die Beheerliggaam maar met uitsluiting van Besturende Agente.
12. Die Versekerde
Die Versekerde sluit in alle eienaars en alle verbandhouers van geregistreerde verbande oor die eenhede in die skema vir hul onderskeie regte en belange.
13. Geboue
Afdeling beheerliggaam 8/8
SAE/1998
Word geag in te sluit alle buitegeboue daarby (opgerig van baksteen, klip, beton of metaal op metaalraamwerk en met ‘n dak van leiklip, teëls, metaal, beton of asbes, xxxxx xxxxxx in die bylae gespesifiseer) en sport- en ontspanningstrukture, swembadmasjinerie, boorgatmotors, die verhuurder se vaste uitrusting en bybehore daarin en daarop, mure (behalwe damwalle), hekke, pale, heinings en geteerde of geplaveide paaie, motorinritte, paadjies of parkeerareas.