Herhalende fonds. Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur die spaargedeelte van herhalende betalings opgebou word. Wysigingheffingsdatum Dit is die datum tot wanneer ons 'n wysigingsheffing vir sekere wysigings xxx hef, en word in die staat aangedui. 'n Aparte datum geld vir die eenmalige en herhalende fondse. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Betalingsvakansie 'n Tydperk waartydens die herhalende betalings op versoek tydelik gestaak word.
Herhalende fonds. Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur herhalende betalings opgebou word. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Herhalende fonds. Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur herhalende betalings opgebou word. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Voortsetting Wanneer ons 'n bestaande plan as hierdie tipe plan voortsit, xxxxxx ons daarna as 'n voortsetting. Vir administratiewe doeleindes xxx ons 'n nuwe plannommer toe. Die bedrag wat van die bestaande plan oorgedra word, is gelyk aan die eenmalige betaling op die begindatum van die voortsetting. Die voorwaardes xxxx in die kontrakdokumente uiteengesit xxx slegs vanaf die begindatum van die voortsetting geld.
Examples of Herhalende fonds in a sentence
Herhalende fonds Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur die spaargedeelte van herhalende betalings opgebou word.
Herhalende fonds Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur herhalende betalings opgebou word.
Herhalende fonds Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur die eenmalige betaling op die begindatum van die omsetting en deur die spaargedeelte van herhalende betalings opgebou word.
More Definitions of Herhalende fonds
Herhalende fonds. Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur die spaargedeelte van herhalende betalings opgebou word. Wysigingheffingsdatum Dit is die datum tot wanneer ons 'n wysigingsheffing vir sekere wysigings xxx hef, en word in die staat aangedui. 'n Aparte datum geld vir die eenmalige en herhalende fondse. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Betalingsvakansie 'n Tydperk waartydens die herhalende betalings op versoek tydelik gestaak word. Omsetting Wanneer ons 'n bestaande plan na hierdie tipe plan omskakel, xxxxxx ons daarna as 'n omsetting. Vir administratiewe doeleindes xxx ons 'n nuwe plannommer toe. Die bedrag wat van die bestaande plan oorgedra word, is gelyk aan die eenmalige betaling op die begindatum van die omsetting. Hierdie eenmalige betaling xxx xxxxx in die opbou van die herhalende fonds ingesluit word en nie in die opbou van die eenmalige fonds nie. Geen eenmalige fonds xxx op die begindatum van die omsetting begin opbou nie. Die voorwaardes xxxx in die kontrakdokumente uiteengesit xxx slegs vanaf die begindatum van die omsetting geld.
Herhalende fonds. Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur die spaargedeelte van herhalende betalings opgebou word. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Betalingsvakansie 'n Tydperk waartydens die herhalende betalings op versoek tydelik gestaak word.