Uittree-Annuïteitsplan Voortsetting Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Voortsetting Planbeskrywing
'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittree- annuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele aan die lid te voorsien. Die uittree-annuïteitsfonds is die planhouer en nie die lid nie.
Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde xxxx xxxxxx word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die uittree- annuïteitsvoordele te voorsien.
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet bydraes regstreeks aan ons betaal word en nie aan die FONDS nie. Ons ontvang die bydraes as die betalings vir die plan.
Die plan is 'n versekeringspolis xxxx beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons.
Die kontrak bestaan uit die volgende:
• die kwotasie;
• die aansoek om die plan;
• hierdie planbeskrywing, PLRC-A03-01, xxxx van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx;
• die staat, xxxx van tyd tot tyd bygewerk;
• ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie xxxx van die kontrak vorm.
Ons xxx die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieël
• in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar inligting oor beleggingsfondse gekry kan word;
• in heffings, insluitend die fooie wat deur die batebestuurders gehef word;
• wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan.
Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die versekerde lewe ontvang, gelees word. Alle inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid is tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing, 'n staat vir 'n plan en die reëls van die FONDS, xxx die voorwaardes van die laaste twee geld.
Verduidelikings
Oop termyn
Daar is nie 'n vaste termyn nie. Die plan xxx voortgaan tot die planhouer die plan beëindig.
Eenmalige fonds
Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur eenmalige betalings opgebou word.
Herhalende fonds
Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur herhalende betalings opgebou word.
Werksdag
Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Voortsetting
Wanneer ons 'n bestaande plan as hierdie tipe plan voortsit, xxxxxx ons daarna as 'n voortsetting. Vir administratiewe doeleindes xxx ons 'n nuwe plannommer toe. Die bedrag wat van die bestaande plan oorgedra word, is gelyk aan die eenmalige betaling op die begindatum van die voortsetting.
Die voorwaardes xxxx in die kontrakdokumente uiteengesit xxx slegs vanaf die begindatum van die voortsetting geld.
Betalings
Eenmalige betalings
Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, xxxx in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, xxx ons die betaling aanpas om voorsiening xx xxxx vir die vertraging vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum.
Herhalende betalings
Herhalende betalings word toegelaat, maar xxx moet dit van die begindatum van die voortsetting van toepassing wees. Dit kan nie later bygevoeg word nie. 'n Herhalende betaling, indien van toepassing, is op dieselfde xxx xxx xxxx maand of jaar verskuldig, xxxx in die staat aangedui.
As herhalende betalings per debietorder gemaak word, en die dag wat versoek is waarop ons die betaling moet vorder, nie op 'n werksdag xxx xxx, of 'n maand nie die spesifieke dag het nie, sal ons dit op die volgende werksdag vorder.
Die transaksiedatum vir 'n herhalende betaling is die laaste van die datum waarop die betaling verskuldig is en die werklike betaaldatum. As dit nie 'n werksdag is nie, sal die transaksiedatum die eerste werksdag daarna wees. Ons xxx xxx 'n herhalende betaling wat voor die transaksiedatum gemaak word aanpas om voorsiening xx xxxx vir vroeë betaling nie.
Betalingsgroei
As die plan betalingsgroei het, xxx die herhalende betaling volgens die voorwaardes van die tipe betalingsgroei, xxxx gekies, verhoog word.
Ons bied die volgende tipe(s) betalingsgroei:
• Vaste groei
Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die gekose vaste persentasie verhoog word.
• Sanlam-inflasie
Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die inflasiekoers, xxxx xxxx ons bepaal, verhoog word. Met die vasstelling van die xxxxx xxx ons die verandering in die verbruikersprysindeks, of enige ander algemeen aanvaarde metode om inflasie te meet wat in daardie stadium van toepassing mag wees, in ag neem. Die Sanlam-inflasiekoers mag as gevolg van verskille in berekeningsmetodes van amptelike koerse verskil. 'n Minimum verhoging, wat van tyd tot tyd mag verander, is van toepassing.
• Flexi-groei vir skema
Flexi-groei is slegs beskikbaar vir 'n plan wat xxxx van 'n skema vorm. Die herhalende betaling xxx op versoek verhoog word. Enige aantal verhogings per jaar mag versoek word. Enige bedrag of persentasie mag vir 'n verhoging versoek word, onderworpe aan 'n minimum wat van tyd tot tyd mag verander.
Die tipe betalingsgroei wat op 'n plan van toepassing is, word in die staat aangedui.
Belegging
Ons belê 'n betaling, minus heffings, in die onderskeie gekose beleggingsfondse.
Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Leeftyd beleggingsopsie
As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxx ons die toedeling van die belegging aan die onderskeie beleggingsfondse volgens die gekose opsie aktief bestuur. Ons xxx xxxx ons dit nodig ag ander beleggingsfondse vir die gekose xxxxx xxxx, en op die toedeling daaraan besluit. Xxxx die versekerde lewe ouer word, xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging na meer stabiele beleggingsfondse skuif.
Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê?
Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Eenheidsprys
'n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds.
Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word:
• belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie;
• die fonds se vaste bemarkings-en-administrasieheffing;
• die fooie wat deur die batebestuurders gehef word.
Vir die Vestigende Bonusfonds is die volgende van toepassing, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik:
• Gereelde volle vestigende bonusse word verklaar om die fonds 'n egalige groei xx xxx.
• 'n Bonuskoers word maandeliks verklaar en by die fonds gevoeg deur die eenheidsprys met die daaglikse ekwivalent van die bonuskoers xx xxxxxxx.
• Die bonuskoers word volgens die verwagte langtermynopbrengs van die fonds bereken, met inagneming van die maandelikse verandering in markwaarde.
Die eenheidsprys van die eenhede van die volgende beleggingsfondse word gewaarborg om nie mettertyd te verminder nie. Vir alle ander beleggingsfondse word die eenheidsprys nie gewaarborg nie, en mag dit mettertyd vermeerder of verminder.
• Vestigende Bonusfonds
• Gewaarborgde Kapitaalfonds
Mag 'n beleggingsfonds gesluit word?
Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse xxxxx onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke
beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, xxx ons die versekerde lewe versoek om 'n ander beleggingsfonds xx xxxx wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word,
en om ons van die keuse in xxxxxx xx stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die xxxx van die plan wat geraak word te belê.
Omskakeling van beleggingsfondse
Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons xxx eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en xxx eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek.
Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx.
As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, of betalings op versoek anders toegedeel word, xxx die opsie gekanselleer word.
Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx
Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander.
Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, xxx gratis wees. Geen transaksieheffing xxx gehef word nie.
Verhandeling xxx xxxxx
Ons mag die xxxxx in die beleggingsfondse vir transaksies xxxx skriplenings gebruik. Enige inkomste of verlies voortspruitend uit hierdie transaksies, xxx vir ons eie rekening wees, en xxx dus nie die planvoordele raak nie.
Fondswaarde
Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds.
Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondswaarde slegs op enige van die volgende datums gelyk wees aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan:
• die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe, of
• 'n datum elke vyf jaar na die begindatum van die voortsetting.
Op enige ander datum xxx die fondswaarde gelyk wees aan die laagste van die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan en die markwaarde van die onderliggende xxxxx, wat mettertyd mag vermeerder of verminder. As 'n voordeel betaal word, of as 'n heffing vir vermindering of staking van die herhalende betaling gehef word, op 'n tydstip wanneer die markwaarde van die onderliggende xxxxx die laagste van die twee waardes is, xxx 'n markwaarde-aanpassing op die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds toegepas word. Dit xxx gedoen word deur 'n aantal eenhede gelyk in waarde aan die verskil tussen die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys en die markwaarde van die onderliggende xxxxx xx verkoop. Die oorblywende eenhede in die Vestigende Bonusfonds, indien enige, xxx dus laer wees as wat dit sou gewees het as die voordeel betaal is op 'n tydstip toe die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys laer as of gelyk aan die markwaarde van die onderliggende xxxxx was.
Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan.
Lojaliteitsbonus
Op sekere planverjaarsdae voeg ons korting op sekere heffings by die fondswaarde by in die vorm van 'n Lojaliteitsbonus, as beloning vir die instandhouding van die plan by ons. Ons bereken die bedrag van die Lojaliteitsbonus as 'n persentasie van sommige van die heffings wat van die plan afgetrek is. Verdere besonderhede oor die berekening van die Lojaliteitsbonus, indien van toepassing, word in die staat voorsien.
Sanlam AftreeVersterker
'n Addisionele korting op fondsheffings word as 'n Sanlam AftreeVersterker belê. Hierdie korting word belê op dieselfde planverjaarsdae as daardie wat in die staat vir die Lojaliteitsbonus aangedui word. Die xxxxxxx xxx ook belê word wanneer die plan as gevolg van 'n doodseis beëindig word.
As die plan voor die voortsetting op 'n Sanlam AftreeVersterker geregtig was, word die Sanlam AftreeVersterker ingesluit by die bedrag wat van die bestaande plan oorgedra word.
Die korting vir die Sanlam AftreeVersterker bedra 0.3% van die fondswaarde van die plan voor die Lojaliteitsbonus bygevoeg is. As die plan egter as gevolg van 'n doodseis beëindig word in minder as drie jaar vanaf die datum waarop die laaste korting belê is, xxx die kortingspersentasie na verhouding verminder word.
Ons xxx die korting by die plan byvoeg deur eenhede in die SAV Sanlam Aandelefonds te koop. Tot 75% van die xxxxx in hierdie beleggingsfonds word in Sanlam Beperk-aandele belê. As die datum waarop die korting toegedeel word nie op 'n werksdag is nie, sal ons die eenhede op die eerste werksdag daarna koop. Die eenhede in die SAV Sanlam Aandelefonds mag enige tyd omgeskakel word na enige ander beleggingsfonds wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word.
Heffings
Belasting
Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Heffings vir die plan
Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees:
• 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van elke betaling afgetrek word.
• 'n Betalingsheffing, wat van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die herhalende betaling bereken.
• 'n Maandelikse planheffing, wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
• 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat uit twee dele bestaan:
• 'n Vaste bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken.
• 'n Veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van
die fondswaarde is. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die veranderlike bemarkings-en- administrasieheffing altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
• 'n Jaarlikse waarborgheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, om vir die koste van die beleggingswaarborg van elke beleggingsfonds wat 'n beleggingswaarborg bied, te betaal. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word
'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar.
Wysigingsheffing
'n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx xxx 'n wysigingsheffing hef nie.
Transaksieheffing
Ons xxx 'n transaksieheffing vir transaksies hef, xxxx in hierdie planbeskrywing genoem, en xxxx in die staat aangedui word. Hierdie transaksieheffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx.
Xxxx transaksieheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop.
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS
Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien.
Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie.
Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00.
Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Vermindering of staking van die herhalende betaling
Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is.
Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui.
As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde.
Aftreevoordeel
Die aftreevoordeel mag enige tyd geneem word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde is.
Hoe xxx die aftreevoordeel voorsien word?
Na gelang van wetgewing mag die versekerde lewe 'n xxxx van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die versekerde lewe xxx xxxx dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Die plan xxx xxx eindig, ongeag op watter xxxxxx die voordeelbedrag geneem word.
Xxxxxxxxx op aftreevoordeel
Volgens huidige belastingwetgewing, en na gelang van die versekerde lewe se belastingomstandighede,
• kan die enkelbedragvoordeel belastingvry binne sekere xxxxx xxxx, en
• xxx gereelde pensioenbetalings ten volle as inkomste belasbaar wees.
Voordeel betaalbaar by dood
Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe.
Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Xxx xxx die voordeel betaalbaar by dood ontvang?
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word
• aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of
• as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is xxx, xxx aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes.
Hoeveel xxx aan elke afhanklike of genomineerde betaal word?
Die trustees van die FONDS xxx besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. Xxxxx xxx dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes xxx xxxx.
Wie is 'n afhanklike?
• Die xxxx van die versekerde lewe.
• 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word.
Is dit nodig om genomineerdes aan xx xxx?
Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n xxxx daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, xxx xxx weet wat die versekerde lewe xx xxxxx is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys.
Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word?
'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet Xxxxxx Xxxxxx xx hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik.
Hoe xxx die gereelde pensioenbetalings voorsien word?
'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.
Betalings
Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Let asseblief op
• Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd.
• Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis.
• As beleggingswaarborge gekies is, xxxxxx xx die toepaslike "Byvoeging tot planbeskrywing" wat aangeheg is, vir 'n verduideliking.
• Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium.
• Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie, behalwe vir beleggingsfondse waar ons spesifiek die opsie van 'n beleggingswaarborg voorsien. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse.
• Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.