Examples of Persoonlike Inligting in a sentence
Enige verdere deelname xxx onderhewig wees aan hernude toestemming tot insameling en prosessering van Persoonlike Inligting uit hoofde van die bindende aard van hierdie Reëls.
Die Verkoper/s en die Koper/s gee hiermee toestemming aan HOME AND HECTARE wat betrokke is by die verkoop, en aan die Akteprokureurs wat die oordrag van die eiendom xxx registreer, om ons persoonlike inligting te verwerk vir alle doeleindes wat verband hou met hierdie verkoop, ooreenkomstig die bepalings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting.
Die Verkoper/s en die Koper/s gee hiermee toestemming aan HOME AND HECTARE wat betrokke is by die verkoop, en aan die Akteprokureurs wat die oordrag van die eiendomme xxx registreer, om ons persoonlike inligting te verwerk vir alle doeleindes wat verband hou met hierdie verkoop, ooreenkomstig die bepalings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting.
Rekeninghouers en gevolmagtigdes xxxxxxx hiermee toestemming aan KLK om hulle persoonlike inligting ooreenkomstig die bepalings van die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (wet 4 van 2013) [POPIA] en KLK se Privaatheidsbeleid te hanteer, xxxx benodig om behoorlike uitvoering xx xxx aan die Hoofooreenkoms, asook hierdie Addendum en voortspruitende transaksies op die Rekeninghouer se rekening.
Persoonlike Inligting kan elektronies geberg word en mag derhalwe toeganklik wees vir ander maatskappye binne die Groep.
U voorlegging van persoonlike inligting deur die Xxxxxx word gereguleer deur ons privaatheidsbeleid en in terme van die POPI- Wet (“Protection of Private Information Act”) ook bekend as die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Wet 4 van 2013).
Alle werknemers wat toegang het tot Persoonlike Inligting, is bewus van die sensitiewe aard daarvan.
Deur hierdie ooreenkoms te onderteken, aanvaar en bevestig die Klant hiermee dat hy ten volle bewus is van die regte en terme van die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet Nr. 4 van 2013 ("die Wet").
In terme van artikel 23 van die Wet, sowel as artikel 50 van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000, mag die Klant skriftelik versoek dat die Operateur hom voorsien van die besonderhede van sy Persoonlike Inligting waaroor die Operateur beskik en wat die Operateur met sodanige persoonlike inligting gedoen het.
Waar die Klant nie die wettige voog van die minderjarige is nie, bevestig hy dat die wettige voog van die minderjarige toegestem het daartoe dat die Klant die minderjarige se Persoonlike Inligting aan die Operateur mag voorsien, sowel as tot die Operateur se prosessering van sodanige persoonlike inligting.