Beskerming van persoonlike inligting Voorbeeld Klousules

Beskerming van persoonlike inligting. Ek/ons, die ouer/s of wettige voog/de van die leerder, gee hiermee toestemming dat: ● die skool my/ons persoonlike inligting wat deur die skool ingesamel, verwerk en gestoor word ingevolge die relevante bepalings van die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 (POPI) vir doeleindes van die behoorlike funksionering en bestuur van die skool, xxxx voorgeskryf in die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 en ander relevante nasionale en provinsiale onderwys wetgewing en beleid; en ● die skool die leerder se persoonlike inligting (insluitend akademiese, bywoning, gedrags-en ander skoolverwante rekords) wat deur die skool ingesamel, verwerk, gedeel en gestoor word ingevolge die relevante bepalings van die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 (POPI) vir die doeleindes van registrasie van die leerder in die skool, die behoorlike funksionering en bestuur van die skool, xxxx voorgeskryf in die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 en ander relevante nasionale en provinsiale onderwys wetgewing en beleid. Ek/ons bevestig dat ek/ons ingelig is dat die bogenoemde persoonlike inligting in ooreenstemming met die skool se POPI-beleid hanteer xxx word, xxxxx beleid op die skool se webwerf beskikbaar is, alternatiewelik op versoek aan die skool beskikbaar xxxxxx xxx word. Ek bevestig dat ek bewus is daarvan dat my/ons regte met betrekking tot die beskerming van my/ons persoonlike inligting ook volledig in hierdie beleid vervat word. 12.
Beskerming van persoonlike inligting. 19.1 Jy onderneem om enige persoonlike inligting wat deur All Venture Trading aan jou voorsien word volgens ten minste die standaard wat deur Suid-Afrika se Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting van jou vereis word, en enige ander toepaslike wetgewing, te beskerm. 19.2 Jy onderneem dat jou ouditprosedures, deurlopende kontrolering van stelsels, veilige verwydering van data en jou tegniese en organisatoriese sekuriteitstandaarde ten minste die standaard wat deur Suid-Afrika se Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting van jou vereis word, en enige ander toepaslike wetgewing, handhaaf. 19.3 Jy onderneem om All Venture Trading so gou moontlik, en nie meer as 24 uur ná jy van die oortreding bewusgemaak is nie, by by xxxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx oor enige vermoedelike skending van persoonlike inligting wat deur All Venture Trading voorsien is, in te lig. 20
Beskerming van persoonlike inligting. 5.1 Volgens die POPI (Protection of Personal Information) wet wat in xxxxxxx getree het word die volgende van ons vereis: 5.2 Ons mag nie ouers en kinders se nommers, eposadresse of enige persoonlike inligting uitgee nie. 5.3 Wetlik word ons verbied om beeldmateriaal aan ouers terug xx xxxxx. 6.
Beskerming van persoonlike inligting. Xxxxxx Xxxxxx, ’n filiaal van Sanlam Beperk, xxx u persoonlike inligting verwerk en beskerm xxxx xxxx toepaslike wetgewing en die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika vereis. Dit kan inligting oor u huidige gesondheid, mediese geskiedenis en finansies insluit, maar is nie beperk daartoe nie. U persoonlike inligting is verwerk en gestoor vir doeleindes om u van ’n kwotasie te voorsien en doeleindes wat daarmee verband hou. Addisionele data xxx ingesamel en verwerk word indien u besluit om vir die produk wat kwoteer is aansoek te doen. Ons volledige Privaatheid Kennisgewing is beskikbaar by xxx.xxxxxx.xx.xx