Reëls-definisie

Reëls die bestuursreëls vir die beheer, bestuur en administrasie en die gedragsreëls vir die gebruik en genot van die behuisingsontwikkelingskema ▇▇▇▇ bepaal in artikel 35 van die Wet op Deeltitels en uiteengesit in Aanhangsel 8 van die Regulasies tot die Wet op Deeltitels asook Aanhangsel B hierby aangeheg.
Reëls beteken die voorwaardes en bepalings hierin vervat, saamgelees met enige spesifieke bykomende en/of afwykende voorwaardes en bepalings, reëls of instruksies met betrekking tot inskrywings vir en deelname aan ‘n bepaalde kompetisie wat gepubliseer mag word op GROOTfm 90.5 NPC se webtuiste of bekend gemaak mag word via enige ander media waardeur ‘n kompetisie aangebied mag word (bv. boodskappe wat op lug uitgesaai word).
Reëls die reëls ingevolge die Wet gemaak; en

Examples of Reëls in a sentence

  • Enige verdere deelname ▇▇▇ onderhewig wees aan hernude toestemming tot insameling en prosessering van Persoonlike Inligting uit hoofde van die bindende aard van hierdie Reëls.

  • Indien enige van die bepalings in die Reëls deur ‘n bevoegde gesag ‘n geheel of gedeeltelik ongeldig of onafdwingbaar verklaar word, ▇▇▇ die spesifieke geaffekteerde ▇▇▇▇ verwyder en/of deur RADIO TYGERBERG 104 FM NPC aangesuiwer word en die geldigheid van de restant van die bepalings en voorwaardes van die Reëls, ▇▇▇ ▇▇▇ beïnvloed word nie.

  • Indien enige van die bepalings in die Reëls deur ‘n bevoegde gesag ‘n geheel of gedeeltelik ongeldig of onafdwingbaar verklaar word, ▇▇▇ die spesifieke geaffekteerde ▇▇▇▇ verwyder en/of deur GROOTfm 90.5 NPC aangesuiwer word en die geldigheid van de restant van die bepalings en voorwaardes van die Reëls, ▇▇▇ ▇▇▇ beïnvloed word nie.

  • Hierdie Reëls word beskou as die basis vir goeie buurmanskap, en mag van tyd tot tyd in ooreenstemming met besluite van die Huiseienaarsvereniging verander.

  • Die geregistreerde eienaars van die gebied wat bestaan uit Gedeeltes 3 tot 133 van Gedeelte 2 van Erf 1393, Warmbad Uitbreiding 20 van die Waterfront Woongebiedontwikkeling is verantwoordelik vir stiptelike nakoming van die Reëls deur hulle gesinne, huurders, besoekers, vriende en werknemers.

  • Die primêre doel van hierdie Reëls is om die sekuriteit, voorkoms en omgewing van die Waterfrontontwikkeling te handhaaf en beheer.

  • Hierdie Reëls is onderworpe aan verandering volgens die diskresie van die Trustees.

  • Die voorwaardes vervat in genoemde dokumente, sowel as besluite ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Trustees tydens interpretasie van hierdie Reëls, is bindend op alle bewoners van die Ontwikkeling.

  • Die uiteindelike besluit van die Trustees is finaal en bindend ten opsigte van die interpretasie van die Reëls.

  • Die Reëls is opgestel ingevolge die Memorandum en Akte van Oprigting van die Bela Bela Waterfront Huiseienaarsvereniging (BBWHV).


More Definitions of Reëls

Reëls die reëls wat deur die Raad of ʼn ander bevoegde liggaam ingevolge hierdie Statuut gemaak is;