AANHEF. 3.1 Die Verkoper is kragtens Sertifikaat van Saaklike Reg SK 1553/2009S, die houer van „n reg om vir sy persoonlike rekening van tyd tot tyd, maar binne „n tydperk van 75 (vyf en sewentig) jaar vanaf die datum waarop die Deeltitelregister geopen is, naamlik 8 April 2009, „n verdere gebou of geboue op die gedeelte, sowel as op ander gedeeltes wat xxxx uitmaak van die gemeenskaplike eiendom, op te rig en te voltooi. 3.2 Die Verkoper is in die proses om „n ontwikkelingskema in terme van die Wet op Deeltitels met betrekking tot die behuisingsontwikkelingskema op die grond op te rig. 3.3 Die Verkoper verkoop eenhede in die behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels. 3.4 Dit word op rekord geplaas dat, vir doeleindes van hierdie kontrak, die bepalings van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone slegs van toepassing is insoverre dit nie teenstrydig is met die bepalings van die Wet op Deeltitels nie. 3.5 Die Verkoper en die Koper het ooreengekom dat die Verkoper die eenheid in die behuisingsontwikkelingskema aan die Koper verkoop wat die eenheid by die Verkoper koop, onderhewig aan die terme en voorwaardes van die kontrak.
Appears in 3 contracts
Samples: Koopkontrak, Koopkontrak, Koopkontrak
AANHEF. 3.1 Die Verkoper is kragtens Sertifikaat van Saaklike Reg SK 1553/2009S, die houer van „‘n reg om vir sy persoonlike rekening van tyd tot tyd, maar binne „‘n tydperk van 75 (vyf en sewentig) jaar vanaf die datum waarop die Deeltitelregister geopen is, naamlik 8 April 2009, „‘n verdere gebou of geboue op die gedeelte, sowel as op ander gedeeltes wat xxxx uitmaak van die gemeenskaplike eiendom, op te rig en te voltooi.
3.2 Die Verkoper is in die proses om „‘n ontwikkelingskema behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Deeltitels met betrekking tot die behuisingsontwikkelingskema op die grond op te rig.
3.3 Die Verkoper verkoop eenhede in die behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels.
3.4 Die Verkoper het die Kontrakteur aangestel om eenhede, ingesluit hierdie eenheid op die grond te bou.
3.5 Dit word op rekord geplaas dat, vir doeleindes van hierdie kontrak, die bepalings van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone slegs van toepassing is insoverre dit nie teenstrydig is met die bepalings van die Wet op Deeltitels nie.
3.5 3.6 Die Verkoper en die Koper het ooreengekom dat die Verkoper die eenheid in die behuisingsontwikkelingskema aan die Koper verkoop wat die eenheid by die Verkoper koop, onderhewig aan die terme en voorwaardes van die kontrak.
Appears in 1 contract
Samples: Koopkontrak
AANHEF. 3.1 Die Verkoper is kragtens Sertifikaat van Saaklike Reg SK 1553/2009S, die houer van „‘n reg om vir sy persoonlike rekening van tyd tot tyd, maar binne „‘n tydperk van 75 (vyf en sewentig) jaar vanaf die datum waarop die Deeltitelregister geopen is, naamlik 8 April 2009, „‘n verdere gebou of geboue op die gedeelte, sowel as op ander gedeeltes wat xxxx uitmaak van die gemeenskaplike eiendom, eiendom op te rig en te voltooi.
3.2 Die Verkoper is in die proses om „‘n ontwikkelingskema behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Deeltitels met betrekking tot die behuisingsontwikkelingskema op die grond op te rig.
3.3 Die Verkoper verkoop eenhede in die behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels.
3.4 Die Verkoper het die Kontrakteur aangestel om eenhede, ingesluit hierdie eenheid op die grond te bou.
3.5 Dit word op rekord geplaas dat, vir doeleindes van hierdie kontrak, die bepalings van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone slegs van toepassing is insoverre dit nie teenstrydig is met die bepalings van die Wet op Deeltitels nie. Regulasie 7 (sewe) tot 14 (veertien) van die Wet op Behuisingskemas vir afgetrede Persone word gevolglik uitdruklik uitgesluit aangesien die ontwikkelingskema deur die bepalings van die Wet op Deeltitels beheer, administreer en bestuur xxx word.
3.5 3.6 Die Verkoper en die Koper het ooreengekom plaas voorts op rekord dat die Verkoper titelakte van die eenheid nie geëndosseer is of xxx word in terme van Artikel 4C van die behuisingsontwikkelingskema aan die Koper verkoop wat Wet op Behuisingskemas vir Afgetrede Persone nie aangesien die eenheid by die Verkoper koop, onderhewig aan die vervreem word in terme en voorwaardes van die kontrakWet op Deeltitels.
Appears in 1 contract
Samples: Koopkontrak