Common use of Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word Clause in Contracts

Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word. n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar.

Appears in 20 contracts

Samples: Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing, Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing, Belastingvrye Belegging Planbeskrywing