Common use of AGENTE KOMMISSIE Clause in Contracts

AGENTE KOMMISSIE. Die Verkoper is verantwoordelik vir betaling van agente kommissie aan die eiendomsagent en die Verkoper se Prokureurs word hiermee onherroeplik gemagtig om gemelde kommissie op die datum van registrasie van die eenheid op die naam van die Koper aan die Eiendomsagent oor te betaal. Die Koper verklaar hiermee dat die Eiendomsagent die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was en indien enige ander Eiendomsagent, of agente, na uitbetaling van die kommissie hierin genoem, 'n eis mag instel teen die Verkoper en kan bewys dat hy of hulle die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was, vrywaar die Koper die Verkoper teen sodanige eis of eise, plus alle koste daaraan verbonde. 23.

Appears in 4 contracts

Samples: Koopkontrak, Koopkontrak, Koopkontrak

AGENTE KOMMISSIE. Die Verkoper is verantwoordelik vir betaling van agente kommissie aan die eiendomsagent en die Verkoper se Prokureurs word hiermee onherroeplik gemagtig om gemelde kommissie op die datum van registrasie van die eenheid op die naam van die Koper aan die Eiendomsagent oor te betaal. Die Koper verklaar hiermee dat die Eiendomsagent die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was en indien enige ander Eiendomsagent, of agente, na uitbetaling van die kommissie hierin genoem, 'n eis mag instel teen die Verkoper en kan bewys dat hy of hulle die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was, vrywaar die Koper die Verkoper teen sodanige eis of eise, plus alle koste daaraan verbonde. 2322.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak