Algemene gedrag Voorbeeld Klousules

Algemene gedrag. 9.1 Bewoners mag hulle nie skuldig maak aan onordelike, beskonke of onregmatige gedrag nie. 9.2 Bewoners het geen outomatiese reg om op die plaas begrawe te word nie. Die eienaar se skriftelike toestemming moet vir enige begrafnis op die plaas verkry word. 9.3 Die xxxx in strikke of andersins xxx xxxxx diere op die plaas is verbode. 10.