Besoekers Voorbeeld Klousules

Besoekers. 2.1 Die eienaar moet so ver moontlik vooraf ingelig word indien bewoners besoekers verwag. 2.2 Besoekers mag slegs van die volgende toegangsroetes tot plaaswerkerhuise gebruik maak: 2.3 Geen besoeker mag sonder die toestemming van die eienaar vir xxxxxx as een week by ’n bewoner kuier nie. 2.4 Indien enige skade deur besoekers aangerig word, xxx die verantwoordelike bewoner (sien klousule 1.1) daarvoor aanspreeklik gehou word. 3.
Besoekers. Familie en gaste van inwonende en nie-inwonende personeel – fooi xxxx bepaal in aanhangsel A. Indien familie en gaste vir ‘n bepaalde tyd wil inwoon, moet skriftelike toestemming vooraf by koshuiskomitee verkry word, en wel teen volle losiesgeld. Dieselfde reël geld hier xxxx vir nie- skoolgaande kinders xxxx in 7.2. 6.
Besoekers. 2.5.1 Familie en gaste van inwonende en nie-inwonende personeel – tariewe dieselfde as 2.4 (Vir inwoning van familie en gaste vir bepaalde tyd moet spesiale toestemming verkry word – sien punt 5.1. Volle losiesgeld is van toepassing) 2.5.2 Toergroepe vir HSS – Deposito: R1000.00 (indien breekskade xxx bedrag hoër wees) 2.5.3 Toergroepe oornag: R160.00 per persoon (kwotasies xxx gegee word vir etes verlang) 2.5.4 Buite instansies: spesiale tariewe xxx onderhandel word. 2.6
Besoekers moet verseker dat alle reëls in terme van die Wet op Deeltitels en hierdie ander reëls nagekom word. 18.