DIENSOOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN
DIENSOOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN
(hierna genoem “die werkgewer”) adres:
en
(identiteitsnommer: ) (hierna genoem “die plaaswerker”)
1 AANVANGSDATUM:
2 POSBENAMING:
3 WERKPLEK:
4 WERKSBESKRYWING:
Bogenoemde lys van verantwoordelikhede is slegs die plaaswerker se vernaamste verantwoordelikhede. Xxxx xxx ook van die plaaswerker verwag word om ander verbandhoudende verpligtinge na te kom xxxx en wanneer versoek deur die werkgewer.
5. OUDERDOM
5.1 Die plaaswerker is tans jaar oud.
5.2 Die plaaswerker verklaar dat hy nie jonger as 15 jaar is nie.
6. AKKOMMODASIE EN VERBLYFREG
6.1 Die werkgewer verhuur hiermee die volgende perseel aan die plaaswerker, xxxxx perseel die plaaswerker huur:
6.2 Die maandelikse huur vir die perseel xxx R
(R ) wees. Die plaaswerker xxx aanspreeklik xxx vir die betaling van huurgeld solank as wat hy aanhou om op die perseel xx xxxx ná die beëindiging van sy diens vir enige rede.
6.3 Die plaaswerker mag slegs die volgende afhanklikes saam met hom op die perseel laat woon:
6.4 Die plaaswerker erken en onderneem dat sy verblyf op die plaas onderhewig is aan sy diensooreenkoms met die werkgewer en dat hy geen ander reg verkry het om die perseel te okkupeer of om op die plaas te xxxx xxx. In die besonder erken die plaaswerker dat hy nie ’n huurarbeider is nie en dat hy geen weidings- of plantregte op die plaas het nie.
6.5 Die plaaswerker erken dat hy ’n inligtingsdokument in die
-taal ontvang het wat die regte van die partye ingevolge die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg, 1997 (die “Wet”) uiteensit.
(Nota: Ons beveel aan dat u die “Departement of Rural Development and Land Reform” se inligtingsdokument wat reeds aan u voorsien is aan die plaaswerker oorhandig. Die departement het onderneem om die dokument in al elf amptelike tale beskikbaar te stel.) 6.6
Die plaaswerker onderneem xx xxxx met sy afhanklikes die perseel te ontruim by beëindiging van hierdie ooreenkoms op enige grond wat ingevolge die Wet voldoende is. Die plaaswerker erken spesifiek en bevestig dat hy oor alternatiewe akkommodasie beskik, sou daar xxx xxx vereis word om die perseel om enige rede te ontruim.
6.7
Die plaaswerker het regte met betrekking tot besoekers xxxx uiteengesit in die Gedragskode, wat hierby aangeheg is as Aanhangsel “A”.
6.8 Die plaaswerker xxx die volgende regte met betrekking tot toegang tot water hê:
6.9 Die plaaswerker onderneem om geen verbeterings van enige aard op die perseel aan te bring sonder die vooraf verkreë skriftelike toestemming van die werkgewer nie, xxxxx toestemming nie onredelik weerhou xxx word nie. By die ontruiming van die perseel deur die plaaswerker vir watter rede ook al, xxx die werkgewer, indien skriftelike toestemming wel verkry is, die plaaswerker xxxxxx vergoed vir enige permanente verbeterings wat op die perseel aangebring is.
7. WERKSDAE
Die plaaswerker xxx op die volgende dae van die week werk:
8. WERKSURE
8.1 Die plaaswerker xxx gewone ure per xxx xxxx. (Nota: Nie meer as 45 gewone ure per week nie.)
8.2 Normale werksure is van tot .
8.3 Verlenging van werksure
Die partye kom hiermee ooreen om die gewone werksure van die plaaswerker te xxxxxxx xxxx uiteengesit in aanhangsel “B” hiertoe.
9. ETENSTYE
9.1 Die volgende etensure xxx van toepassing wees:
9.2 Etenstye maak nie xxxx uit van werksure nie.
(Nota: ’n Plaaswerker mag nie vir xxxxxx as vyf ure aanmekaar werk sonder ’n etenspouse van ten minste een uur nie, alhoewel die partye kan ooreenkom dat die etenstyd verkort word tot 30 minute. Teetyd is nie verpligtend nie. ’n Etenstyd van meer as 75 minute
kan net toegestaan word aan ’n werker wat op die xxxxx xxxx.)
10. TYD AF
Die plaaswerker is geregtig op die volgende xxx xx: Dag/dae per week:
Naweek/e per maand:
(Nota: Let op die bepalings van artikel 15 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en artikel 19 van die Sektorale Vasstelling.)
11. OORTYD, SONDAGWERK EN OPENBARE VAKANSIEDAE
Die plaaswerker onderneem om, onderhewig aan die bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en artikel 13 en 14 van die Sektorale Vasstelling, oortyd op Sondae en openbare vakansiedae xx xxxx xxxx en wanneer vereis. Die plaaswerker xxx oortydbetaling van ten minste een en ’n half maal sy normale loon ontvang vir die tyd gewerk.
12. LONE
12.1 Vergoeding
Die plaaswerker xxx xxxx volg vergoed word:
12.1.1 In kontant: R per uur/ R per dag/ R per week/R per maand.
12.1.2 ’n Kontantbonus van R xxx op aan die werker betaal word.
12.1.3 Betaling xxx per dag/week/tweeweekliks/maandeliks geskied.
12.1.4 Betaling xxx op die dag van die week/maand gedoen word.
12.2 Die kontantloon xxx betaal word in kontant/per tjek of in bankrekeningnommer
.
(Nota: Vir die wetlike voorskrifte ten opsigte van minimum lone, besoek asseblief die departement van arbeid se webwerf: xxxx://xxx.xxxxxx.xxx.xx)
12.3 Betaling in goedere
Die waarde van betaling in goedere per maand is
R
R
(Nota: Betaling in goedere is omstrede en moet liefs vermy word.)
13. AFTREKKINGS
Die plaaswerker stem in dat die volgende bedrae van sy loon afgetrek kan word: Pensioen/Voorsorg: R
Terugbetaling xxx xxxxxx: R Huurgeld: R
Akkommodasie (10% van minimum loon): R Voedsel (10% van minimum loon): R Betaling aan derde party: R Werkloosheidsversekering: R
Ander (spesifiseer): R
(Nota: Slegs 10% van die loon mag afgetrek word vir behuising en xxx slegs indien die huis ’n waterdigte dak, glasvensters en elektrisiteit het (indien die infrastruktuur vir elektrisiteit op die plaas bestaan) en as daar water in die huis of in ’n kraan nie meer as 100 meter van
die huis af is nie en daar ’n spoeltoilet of putlatrine in of naby die huis is.)
14. LENINGS
Die plaaswerker magtig die werkgewer om vasgestelde bedrae wat nie 10% van die werker se loon te xxxx xxx gaan nie ter terugbetaling van enige lenings aan hom toegestaan af te trek.
15. BONUS
Indien die plaaswerker se werk en vordering bevredigend is, kan hy in die diskresie van die werkgewer ’n jaarlikse bonus in (maand) van elke jaar ontvang, xxxxx bonus % van sy basiese loon vir elke voltooide diensjaar xxx xxxx. Indien die plaaswerker nie ’n volle jaar diens voltooi het nie, sal sodanige bonus, indien dit betaal word, proporsioneel wees tot die aantal maande gewerk.
(Nota: Daar is tans regtens geen verpligting op ’n werkgewer om ’n bonus te betaal nie.)
16. SKADE
Skade aan items wat aan die werkgewer behoort of wat op sy eiendom is, xxx xxxx volg hanteer word:
17. JAARLIKSE VERLOF
17.1 Die plaaswerker is geregtig op dae betaalde verlof per jaar vir elke voltooide diensjaar. Spesifieke datums vir verlof moet deur die werkgewer goedgekeur word. (Nota: Die Sektorale Vasstelling bepaal dat ’n werker minstens drie weke verlof per jaar moet kry.)
17.2 Jaarlikse verlof xxx xxx saamval met enige siekverlof of enige kennisgewingstydperk nie.
17.3 Verlof wat nie geneem word nie, sal na die volgende jaar oorgedra word.
17.4 Xxxxxx wat aan die plaaswerker verskuldig is maar nie geneem is nie, sal by diensbeëindiging aan hom uitbetaal word, mits hy ten minste vier maande in diens was.
18. SIEKVERLOF
Die plaaswerker is geregtig op 36 dae betaalde siekverlof per siklus van 36 maande indien hy ’n sesdag-week werk en 30 dae betaalde siekverlof in ʼn siklus van 36 maande indien hy ’n vyfdag-week werk. Afwesigheid vir meer as twee opeenvolgende xxx xxxxxx ’n mediese of ander
goedgekeurde sertifikaat xxx as onbetaalde verlof beskou word.
19. KRAAMVERLOF EN GESINSVERANTWOORDELIKHEIDSVERLOF
Die bepalings van klousule 23 en 24 van die Sektorale Vasstelling xxx geld vir kraamverlof en verlof vir gesinsverantwoordelikheid.
20. DISSIPLINE EN OPTREDE
20.1 Die plaaswerker xxx xx werk pligsgetrou en ywerig doen en alle redelike en wettige instruksies van sy werkgewer gehoorsaam.
20.2 Die plaaswerker onderneem om die Gedragsreëls (Aanhangsel “A”) en Dissiplinêre Kode (Aanhangsel “C”) na te kom, xxxxx dokumente xxxx uitmaak van hierdie diensooreenkoms.
21. DIENSBEËINDIGING
21.1 Hierdie diensooreenkoms xxx beëindig word indien enige party dae/ weke xxxxxx xxx van diensbeëindiging.
(Nota: Klousule 26 van die Sektorale Vasstelling bepaal dat een week se xxxxxx xxxxx die eerste ses maande en vier weke xx xxxxxx ná ses maande se diens gegee moet word.)
21.2 Die plaaswerker xxx by diensbeëindiging voorsien word van ’n dienssertifikaat, behalwe in die geval waar hy dros.
22. WEDERSYDSE VRYHEID
Die werkgewer en plaaswerker onderneem om mekaar se privaatheid, politieke oortuigings en vryheid van assosiasie te respekteer.
23. SUMMIERE DIENSBEËINDIGING
Onderhewig aan ’n billike prosedure xxx die werkgewer geregtig wees om diens te beëindig sonder kennisgewing vir enige rede wat deur die reg as voldoende geag word.
24. DROS
Indien die plaaswerker afwesig is van werk vir enige rede moet hy die werkgewer onmiddellik in xxxxxx xxxx. Indien hy vir meer as drie opeenvolgende dae afwesig is sonder om die werkgewer in te lig van die rede vir sy afwesigheid xxx hy geag word te gedros het en gevolglik sy diens beëindig het.
25. BEWEEGLIKHEID
Die plaaswerker xxx hoofsaaklik in diens wees te , maar onderneem hiermee, indien dit vereis word, om op enige xxxxx xxxxx of plek xx xxxx waar die werkgewer sy boerderybedrywighede bedryf.
26. WYSIGING
Geen verandering, wysiging of opskorting van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms of enige ooreengekome kansellasie daarvan xxx geldig xxxx xxxxx dit op skrif gestel is en deur albei partye onderteken is nie.
27. DIE WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES EN DIE SEKTORALE VASSTELLING 13: PLAASWERKERSEKTOR
27.1 Die partye erken dat die bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en die Sektorale Vasstelling op hulle van toepassing is en dat sodanige minimum voorwaardes xxx geld waar hierdie ooreenkoms swyg of waar die minimum beter is as in hierdie kontrak.
27.2 Die plaaswerker erken dat hy ingevolge artikel 30 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes ’n verklaring van sy regte ingevolge die Wet in die
-taal ontvang het. Sodanige verklaring is hierby aangeheg as Aanhangsel “D”.
GEDATEER TE OP HIERDIE DAG VAN
200 .
WERKGEWER PLAASWERKER AANHANGSEL “A” GEDRAGSREËLS
(Vir gebruik ten opsigte van beide permanente en tydelike werkers)
1. Behuising
1.1 ’n Verantwoordelike xxxxxxx xxx vir elke huis aangewys word. Indien so persoon nie spesifiek aangewys word nie, sal die plaaswerker geag word die verantwoordelike persoon xx xxxx.
1.2 Die eienaar xxx die reg hê om die huis te eniger redelike tyd te inspekteer. Hierdie reg xxx op so ’n wyse uitgeoefen word dat dit nie inbreuk maak op die privaatheid van die bewoners nie.
1.3 Huise moet binne-in en buite-xx xxxx die bewoners self netjies gehou word.
1.4 Troeteldiere en ander diere mag slegs met die toestemming van die eienaar aangehou word.
2. Besoekers
2.1 Die eienaar moet so ver moontlik vooraf ingelig word indien bewoners besoekers verwag.
2.2 Besoekers mag slegs van die volgende toegangsroetes tot plaaswerkerhuise gebruik maak:
2.3 Geen besoeker mag sonder die toestemming van die eienaar vir xxxxxx as een week by ’n bewoner kuier nie.
2.4 Indien enige skade deur besoekers aangerig word, xxx die verantwoordelike bewoner (sien klousule 1.1) daarvoor aanspreeklik gehou word.
3. Water- en kragvoorsiening
3.1 Lopende water en/of xxxx xxx aan die huise voorsien word en bewoners xxx maandeliks aanspreeklik gehou word vir die koste van verbruik. Die eienaar xxx bewys xxxxx van verbruik.
3.2 Geen persoon mag self probeer om foutiewe elektriese konneksies te xxxxxxx xxx en alle foute moet aan die eienaar gerapporteer word.
3.3 Kinders moet nie toegelaat word om met elektriese installasies xx xxxxx nie.
4. Die maak van vure:
4.1 Bewoners mag slegs vuur maak op daardie plekke waar daarvoor voorsiening gemaak is.
5. Vervoer na kerkbyeenkomste en xxxxxxx
5.1 Plaaswerkers en hul gesinne xxx op versoek op Sondae na die naaste kerkbyeenkoms vervoer word.
(Nota: Hierdie klousule is opsioneel.)
5.2 Plaaswerkers en hul gesinne xxx maal per week/maand na die naaste xxxxxxx vervoer word.
(Nota: Hierdie klousule is opsioneel.)
6. Telefoon
6.1 Die gebruik van die telefoon xxx op versoek hanteer word. Die persoon wat die oproep xxxx, xxx vir die koste daarvan aanspreeklik gehou word.
Of
Die gebruik van die telefoon xxx slegs in noodgevalle toegelaat word.
7. Gevaarlike wapens
7.1 Geen vuurwapens, ammunisie of ander gevaarlike wapens mag sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die eienaar op die plaas gebring word nie.
8. Handel
8.1 Geen ongemagtigde handel mag op die plaas gedryf word nie.
9. Algemene gedrag
9.1 Bewoners mag hulle nie skuldig maak aan onordelike, beskonke of onregmatige gedrag nie.
9.2 Bewoners het geen outomatiese reg om op die plaas begrawe te word nie. Die eienaar se skriftelike toestemming moet vir enige begrafnis op die plaas verkry word.
9.3 Die xxxx in strikke of andersins xxx xxxxx diere op die plaas is verbode.
10. Die aanhou van vee
10.1 Geen vee hoegenaamd mag op die plaas aangehou word nie. Of
10.1 ’n Maksimum van volwasse stuk grootvee mag xxxx xxxx plaaswerker aangehou word.
10.2 Kalwers xxx as volwasse beskou word wanneer hulle ’n jaar oud is.
10.3 Alle volwasse vee moet gebrandmerk/geoormerk word.
10.4 ’n Maandelikse fooi van R xxx op xxxx volwasse xxxx gehef word.
10.5 Vee xxx slegs toegelaat word om in die volgende area(s) xx xxx:
(Xxx ’n volledige beskrywing van die area en grootte daarvan in hektaar.)
10.6 Daar moet voldoen word aan die gesondheidsprogram vir xxx xxxx voorgeskryf deur die eienaar.
AANHANGSEL “B” OOREENKOMS TER VERLENGING VAN WERKSURE
(Vir gebruik ten opsigte van beide permanente en tydelike werkers)
1. Die werknemer en plaaswerker kom hiermee ooreen dat die gewone daaglikse werksure van die plaaswerker verleng xxx word met ure per dag tot ’n maksimum van vyf ure per week.
(Nota: Sien artikel 12 van Sektorale Vasstelling 13: Plaaswerkersektor. Die ooreenkoms mag nie tot gevolg hê dat die plaaswerker xxxxxx as 10 uur per xxx xxxx nie.)
2. Die periode van verlengde xxx xxx ’n aanvang neem op van elke jaar en tot ’n einde kom op van elke jaar; ’n totaal van werksure.
(Nota: Die verlengde tydperk mag nie xxxxxx as vier maande uit ’n periode van 12 maande wees nie.)
3. In ruil vir die verlengde ure gewerk gedurende die periode in klousule 2, xxx die plaaswerker se ure vir die periode van tot verminder word met ure per week.
(Nota: Die verminderde werksure moet binne dieselfde tydperk van 12 maande toegestaan word.)
1 Alternatiewelik tot klousule 3 hierbo onderneem die werkgewer om gedurende die oorblywende tydperk die gewone ure van die plaaswerker te verminder met die totale verlengde ure wat hy gewerk het.
2 Gedurende die periode wat die plaaswerker verlengde of verkorte ure xxxx, xxx die werkgewer die plaaswerker die loon betaal wat hy sou gekry het as hy gewone ure gewerk het.
3 Indien die gewone werksure nie verminder word:
3.1 gedurende die oorblywende tydperk; of
3.2 by beëindiging van diens xx xxxxx rede ook al nie;
xxx die werkgewer die plaaswerker vir die verlengde ure gewerk, of die balans daarvan betaal teen een en ’n halwe maal sy normale loon.
AANHANGSEL “C” DISSIPLINÊRE KODE
(Vir gebruik ten opsigte van beide permanente en tydelike werkers)
1. DISSIPLINÊRE OPTREDE
Dissiplinêre optrede kan ingestel word vir die versuim om die werkgewer se standaarde na te kom of vir onbevredigende of onaanvaarbare gedrag. Optrede sluit in:
1.1 summiere ontslag;
1.2 ontslag met xxxxxxxx in plaas van kennisgewing;
1.3 finale geskrewe waarskuwing;
1.4 geskrewe waarskuwing; en
1.5 informele waarskuwing of berisping.
2. KATEGORIEË VAN OORTREDINGS VIR DIE DOELEINDES VAN DIE BEPALING VAN ’n GEPASTE DISSIPLINÊRE OPTREDE
Die dissiplinêre optredes hierbo genoem is slegs ’n riglyn. Die bedoeling is nie om rigiede reëls voor te skryf nie maar om ’n billike, regverdige en konsekwente dissiplinêre optrede daar te stel. Wanneer dissiplinêre stappe ingestel word, moet daar in gedagte gehou word dat die optrede en werksomstandighede van verskillende plaaswerkers verskil.
Wanneer daar op ’n gepaste optrede besluit moet word, moet die volgende in ag geneem word: die kategorie waarin die oortreding val; die erns daarvan; die omstandighede waaronder dit begaan is; die dissiplinêre optredes geneem by soortgelyke oortredings; geskrewe waarskuwings wat by vorige geleenthede gegee is en nog nie verval het nie; die plaaswerker se ouderdom, posisie, jare diens, verdienstelike werk deur hom gelewer, huwelikstaat en afhanklikes; en vertoë wat hy ten aansien van gepaste stappe
teen hom xxxxx het.
2.1 Kategorie A
Xxxxxxxxxxx waar ontslag by ’n eerste skuldigbevinding ’n gepaste optrede xxx xxxx:
2.1.1 doelbewuste afwesigheid sonder verlof of sonder ’n geldige rede vir drie opeenvolgende dae;
2.1.2 weiering of versuim om wettige en redelike bevele na te kom, versuim om xx xxxx of te begin werk of voort te gaan met werk, versuim om reëls en prosedures met betrekking tot veiligheid na te kom;
2.1.3 intimidasie;
2.1.4 viktimisasie;
2.1.5 aansporing, aanmoediging of oorreding van ander plaaswerkers om nie wettige en redelike bevele na te kom, te begin werk of werk voort te sit of om nie reëls en prosedures met betrekking tot veiligheid na te kom nie;
2.1.6 aanhitsing, aanmoediging of veroorsaking van die gebruik van geweld teen enige persoon of eiendom;
2.1.7 aanranding of poging tot aanranding met die bedoeling om ernstige liggaamlike leed te veroorsaak;
2.1.8 ernstige weerspannigheid of minagting;
2.1.9 bedrog, diefstal, ongemagtigde besit van die werkgewer se eiendom of van enige eiendom waarvoor die plaaswerker nie ’n bevredigende verduideliking xxx xxx nie; wederregtelike toeëiening van geld, goedere of eiendom of diefstal of enige ander oortreding waarvan oneerlikheid ’n element is;
2.1.10 omkopery;
2.1.11 vervalsing van dokumente;
2.1.12 die gee van valse inligting of die doelbewuste weglating van inligting by sy aansoek vir werk of ’n mediese ondersoek;
2.1.13 growwe nalatigheid;
2.1.14 kontrakbreuk wat volgens die gemenereg xxxxxxxx ontslag regverdig;
2.1.15 besit van ’n gevaarlike wapen by die werkplek sonder skriftelike toestemming van die werkgewer;
2.1.16 opsetlike beskadiging van eiendom;
2.1.17 werk vir iemand anders of die bedryf van ’n besigheid;
2.1.18 die verskaffing van inligting wat nadelig kan wees vir die belange van die werkgewer, behalwe waar dit in die normale verrigting van xx xxxx is of waar hy regtens daartoe verplig is;
2.1.19 ernstige onbekwaamheid waar die plaaswerker die werkgewer mislei het oor sy vermoë om die werk te doen.
2.2 Kategorie B
Xxxxxxxxxxx waarvoor gepaste dissiplinêre stappe geneem kan word, xxxxx optrede kan wees: Vir ’n eerste oortreding:
’n Finale skriftelike waarskuwing of ontslag as die aard en omstandighede van die oortreding dit regverdig;
Vir ’n tweede oortreding:
Ontslag, indien die finale geskrewe waarskuwing wat uitgereik is, nog nie verval het nie. Sodanige waarskuwing xxx verval een jaar nadat dit uitgereik is.
2.2.1 Afwesigheid sonder verlof vir ’n tydperk van tot vyf opeenvolgende werksdae, sonder ’n geldige rede
2.2.2 Onbehoorlike, onwelvoeglike of minagtende optrede
2.2.3 Swak werksprestasie in terme van kwaliteit of kwantiteit van werk
2.2.4 Versuim om verlies van of skade aan eiendom van die werkgewer of eiendom waarvoor die werkgewer verantwoordelik is, aan te meld
2.2.5 Opsetlike skade aan of ernstige nalatigheid ten opsigte van die werkgewer of medeplaaswerkers se eiendom, toerusting, gereedskap of goedere of goedere waarvoor die werkgewer verantwoordelik is
2.2.6 Toeëiening vir private doeleindes en misbruik van die werkgewer of medeplaaswerkers se eiendom
2.2.7 Die bekendmaking van vertroulike inligting aan ’n ongemagtigde persoon
2.2.8 Die pleeg van ’n kriminele misdryf terwyl hy op diens is of op die werkgewer se perseel of met betrekking tot die werkgewer se sake
2.2.9 Besopenheid terwyl hy op die werkgewer se perseel is of in beheer van ’n voertuig van die werkgewer is
2.2.10 Die besit en/of gebruik van alkohol of ander verbode of gewoontevormende middels op die werkgewer se perseel terwyl aan diens
2.3 Kategorie C
Xxxxxxxxxxx ten opsigte waarvan ontslag gewoonlik voorafgegaan word deur twee geskrewe waarskuwings en ’n finale geskrewe waarskuwing. ’n Waarskuwing uitgereik vir ’n oortreding in hierdie kategorie xxx verval ses maande ná uitreiking daarvan: