Alleen tenderaars Voorbeeld Klousules

Alleen tenderaars. 4.12.1 Indien daar net een tenderaar is, moet hierdie xxxx duidelik voorop die tenderdokument aangeteken word, wanneer die tender aan die persone oorhandig word wat die aanbeveling moet maak. 4.13
Alleen tenderaars. 4.12.1 Indien daar net een tenderaar is moet hierdie xxxx duidelik voorop die tenderdokument aangeteken word, wanneer die tender aan die persone oorhandig word wat die aanbeveling moet maak. 4.13 Kommunikasie met onsuksesvolle tenderaars 4.13.1 Onsuksesvolle tenderaars moet binne twee dae nadat die beslissing en bekragtiging (indien nodig) gegee is vir die tender, skriftelik deur die betrokke aankoper in xxxxxx xxxxxx word van die uitkoms van die tender. Xxxxxx die tenderregister met die nodige inligting op sodra onsuksesvolle tenderaars skriftelik verwittig is dat hulle nie suksesvol was nie. 4.13.2 Alle kommunikasie met tenderaars, hetsy voor of na die tender, moet deur die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste gedoen word. 4.14 Prosedure na goedkeuring van tenders 4.14.1 Ten opsigte van suksesvolle tenderaars moet 'n "aanvaarding van tender"-vorm uitgemaak word en aan die suksesvolle tenderaar afgestuur word, 4.14.2 Die betrokke aankoper moet die bestelling of dergelike dokumente indien. 4.14.3 Die kontrak tussen die twee partye moet gefinaliseer en geteken word indien nodig, xxxx xxxx die tenderkomitee bepaal. In sekere gevalle moet die kontrakte eers gesluit word voordat die bestellings geplaas word. Die tenderkomitee behoort 'n duidelike opdrag xx xxx in hierdie verband. Geen bestelling mag geplaas word voordat ʼn tender toegeken is nie. 4.15 Dringende take 4.15.1 Dringende take of dienste wat weens die dringendheid daarvan nie deur die normale prosedures kan plaasvind nie, moet sover moontlik vermy word. In die lig van die kort periode waarin tenders toegeken behoort te word behoort alle tenders in bostaande proses geakkommodeer te word Departementele voorsitters, afdelingshoofde, professionele spanne, projekleiers en andere moet die prosedures en tydsbeperkings in hierdie dokument in ag neem in hulle beplanning. 4.15.2 Versoeke vir dringende take wat nie in die tenderproses geakkommodeer kan word nie, moet vergesel word deur 'n motivering van die persoon wat die magtiging gee dat die uitgawes aangegaan kan word. Hierdie dokumentasie moet by die kantoor van die betrokke aankoper ingehandig word. Die versoek en meegaande motivering moet na die Direkteur: Finansiële Beplanning en Batebestuur xxxxxx word. Die Direkteur: Finansiële Beplanning en Batebestuur moet 'n oordeel fel en beslissing maak of die taak werklik dringend van aard is en buite die tenderproses geakkommodeer behoort te word. 4.15.3 Alle dringende take wat nie deur die normale tenderpro...