Ander versekering Voorbeeld Klousules
Ander versekering. Indien daar ten tye van enige gebeurtenis wat lei tot 'n eis ingevolge hierdie polis versekering by enige ander versekeraars bestaan wat die versekerde teen die omskrewe gebeurtenisse dek is die maatskappy slegs aanspreeklik vir die vergoeding van die eweredige ▇▇▇▇ van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis. Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige eweredigheidsvoorwaarde is hierdie polis, indien dit nog nie aan enige eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde ▇▇▇▇▇▇ aan eweredigheid onderworpe.
Ander versekering. Indien daar ten tyde van enige gebeurtenis wat aanleiding gee tot ‘n eis ingevolge hierdie polis versekering by enige ander versekeraars bestaan wat die versekerde teen die omskrewe gebeurtenisse dek, is die versekeraar slegs aanspreeklik vir die vergoeding van ‘n eweredige ▇▇▇▇ van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis. Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige eweredigheidsvoorwaarde, is hierdie polis, indien dit nog nie aan enige eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde ▇▇▇▇▇▇ aan eweredigheid onderworpe. MMIII 1997 - Hersien 04/2005
Ander versekering. Indien daar ten tye van enige Gebeurtenis wat lei tot 'n eis ingevolge hierdie Polis versekering by enige ander Versekeraars bestaan wat die Versekerde teen die Omskrewe Gebeurtenisse dek is die Maatskappy slegs aanspreeklik vir die vergoeding van die eweredige ▇▇▇▇ van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die Versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis. Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige Eweredigheidsvoorwaarde is hierdie Polis, indien dit nog nie aan enige Eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde ▇▇▇▇▇▇ aan eweredigheid onderworpe.
