Ander versekering. Indien daar ten tye van enige gebeurtenis wat lei tot 'n eis ingevolge hierdie polis versekering by enige ander versekeraars bestaan wat die versekerde teen die omskrewe gebeurtenisse dek is die maatskappy slegs aanspreeklik vir die vergoeding van die eweredige xxxx van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis. Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige eweredigheidsvoorwaarde is hierdie polis, indien dit nog nie aan enige eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde xxxxxx aan eweredigheid onderworpe.
Appears in 2 contracts
Samples: Insurance Policy, Insurance Agreement
Ander versekering. Indien daar ten tye van enige gebeurtenis wat lei tot 'n eis ingevolge hierdie polis versekering by enige ander versekeraars bestaan wat die versekerde teen die omskrewe gebeurtenisse dek is die maatskappy slegs aanspreeklik vir die vergoeding van die eweredige xxxx van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis. Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige eweredigheidsvoorwaarde eweredigheidsvoor-waarde is hierdie polis, indien dit nog nie aan enige eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde xxxxxx aan eweredigheid onderworpe.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Ander versekering. Indien daar ten tye tyde van enige gebeurtenis wat lei aanleiding gee tot '‘n eis ingevolge hierdie polis versekering by enige ander versekeraars bestaan wat die versekerde teen die omskrewe gebeurtenisse dek dek, is die maatskappy versekeraar slegs aanspreeklik vir die vergoeding van die ‘n eweredige xxxx van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis. Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige eweredigheidsvoorwaarde eweredigheidsvoorwaarde, is hierdie polis, indien dit nog nie aan enige eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde xxxxxx aan eweredigheid onderworpe.
Appears in 1 contract
Samples: Huishoudelike Versekering
Ander versekering. Indien daar ten tye tyde van enige gebeurtenis wat lei aanleiding gee tot '’n eis ingevolge hierdie polis versekering by enige ander versekeraars bestaan wat die versekerde teen die omskrewe gebeurtenisse dek dek, is die maatskappy versekeraar slegs aanspreeklik vir die vergoeding van die ’n eweredige xxxx van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis. Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige eweredigheidsvoorwaarde eweredigheidsvoorwaarde, is hierdie polis, indien dit nog nie aan enige eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde xxxxxx aan eweredigheid onderworpe.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Agreement