Kommersiële Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings
Kommersiële Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings
Onderworpe aan die bepalings, uitsonderings, voorwaardes (opskortend of andersins) en as teenprestasie daarvoor en op voorwaarde dat die premie vooraf deur of namens die versekerde betaal en deur of namens die versekeraar ontvang word, stem die versekeraar vermeld in die bylae in om die versekerde deur middel van betaling of na die versekeraar se keuse deur vervanging of herstel tot hoogstens die versekerde bedrae, skadeloosstellings- en vergoedingsperke en bedrae gespesifiseer skadeloos te stel of te vergoed ten opsigte van die versekerde gebeurtenisse wat gedurende die versekeringstydperk, en xxxx andersins voorsien, plaasvind ingevolge die afdelings hierin vervat.
lndien meer as een versekeringsmaatskappy of versekeraar aan hierdie versekering deelneem, word die woord “versekeraar” na “versekeraars” gewysig, waar dit ook al in hierdie polis voorkom. In hierdie geval is die persentasie aandeel van elke versekeraar xxxx in die bylae van hierdie polis vermeld en die aanspreeklikheid van elke sodanige versekeraar is afsonderlik beperk tot die persentasie aandeel wat teenoor sy naam aangetoon is.
Spesifieke uitsonderings, voorwaardes en bepalings stel algemene uitsonderings, voorwaardes en bepalings ter syde.
Algemene uitsonderings
1. Oorlog, oproer en terrorisme
(a) Hierdie polis dek nie verlies van of skade aan eiendom wat betrekking het op of veroorsaak is deur
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking, uitsluiting of openbare onrus of enige daad of handeling wat daarop bereken of xxxxx is om enige van die voormelde te veroorsaak.
(ii) oorlog, inval, die optrede van ‘n buitelandse vyand, vyandelikhede of krygsverrigtinge (hetsy oorlog verklaar is al xxx xxx) of burgeroorlog.
(iii) (1) muitery, militêre opstand, militêre of geusürpeerde gesag, krygswet of ‘n staat van beleg of enige ander gebeurtenis of oorsaak wat die afkondiging of handhawing van krygswet of ‘n staat van beleg bepaal.
(2) opstand, rebellie of revolusie.
(iv) enige optrede (ongeag of dit ten behoewe van enige organisasie, liggaam, persoon of groep persone is) wat daarop bereken of xxxxx is om enige staat of regering of enige provinsiale, plaaslike of stamowerheid met dwang of deur vrees, terrorisme of geweld te beïnvloed of omver xx xxxx.
(v) enige optrede wat daarop bereken of xxxxx is om verlies of skade te veroorsaak ten einde enige politieke doel, oogmerk of xxxx xx bevorder, of om maatskaplike of ekonomiese verandering teweeg te bring of uit protes teen enige staat of regering of enige provinsiale, plaaslike of stamowerheid, of met die doel xx xxxxx by die publiek of enige xxxx daarvan in te boesem.
(vi) enige poging tot optrede waarna in klousule (iv) of (v) hierbo xxxxxx word.
(vii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl op xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waar na in klousule 1(a) (i), (ii), (iii), (vi), (v) of (vi) hierbo xxxxxx word.
Indien die versekeraar beweer dat verlies of skade uit hoofde van klousule 1(a) (i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie uitsondering nie deur hierdie polis gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
(b) Hierdie polis dek nie verlies of skade nie wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van enige gebeurtenis waarvoor ‘n fonds gestig is ingevolge die Wet op Oorlogskadeversekering en -vergoeding 1976 (Nr. 85 van 1976) of enige soortgelyke wet wat van krag is in enige van die gebiede waarop hierdie polis van toepassing is.
MMIII 1997 - Hersien 04/2005
(c) Nieteenstaande enige bepaling van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat nie hierin vervat word nie en wat andersins ‘n algemene uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie polis nie verlies van of skade aan eiendom of enige uitgawe van enige aard hoegenaamd nie wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, ontstaan uit
of in verband met enige daad van terrorisme, ongeag enige ander oorsaak of voorval wat tergelyke tyd of in enige volgorde bydra tot die verlies, skade of uitgawe.
Vir die doeleinde van hierdie Algemene uitsondering 1(c) sluit ‘n daad van terrorisme in, sonder beperking, die gebruik van geweld of krag of dreigement daartoe, hetsy as ‘n daad wat skadelik vir menslike lewe is al xxx xxx, xxxx enige xxxxxxx of groep persone, hetsy xxxx xxxxxx opgetree word of in verband met enige organisasie of regering of enige xxxxx xxxxxxx of groep persone, wat gepleeg word vir politieke, godsdienstige, persoonlike of ideologiese redes of doeleindes, met inbegrip van enige daad wat gepleeg word met die bedoeling om enige regering te beïnvloed of xx xxxxx by die publiek, of enige sektor van die publiek, in te boesem.
Indien die maatskappy beweer dat verlies of skade uit hoofde van klousule 1(c) van hierdie uitsondering nie deur hierdie polis gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
2. Xxxx
Behalwe wat die afdelings Getrouheid, Persoonlike Ongevalle, Aangegewe Voordele en Groep Persoonlike Ongevalle betref, dek hierdie polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of enige gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of waartoe bygedra word deur of wat voortspruit uit
(a) ionisasie uitstralings of kontaminasie deur radioaktiwiteit wat afkomstig is van enige kernbrandstof of van enige kernafval weens die verbranding of gebruik van kernbrandstof;
(b) kernmateriaal, kernsplyting of-samesmelting, kernuitstraling;
(c) kernplofstowwe of enige kernwapen;
(d) kernafval in watter vorm hoegenaamd;
ongeag enige ander oorsaak of gebeurtenis wat gelyktydig of in enige ander volgorde tot die verlies bydra. Slegs vir die doeleindes van hierdie uitsondering sluit verbranding enige selfonderhoudende kernsplytingsproses in.
3. Rekenaarverliese
Algemene uitsondering van toepassing op alle afdelings van hierdie polis wat skade aan eiendom of die gevolge van skade aan eiendom of enige aanspreeklikheid verseker Nieteenstaande enige bepaling van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat nie hierby ingesluit is nie wat andersins in algemene uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie polis nie:
(a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd (insluitende ‘n rekenaar) of enige verlies of uitgawe hoegenaamd voortspruitend uit of as gevolg daarvan;
(b) enige regsaanspreeklikheid hoegenaamd;
(c) enige gevolglike verlies;
regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of waartoe bygedra word deur of wat bestaan of voortspruit uit die onvermoë of onklaarraking van enige rekenaar, hetsy korrek of enigsins:
(a) om enige datum as die korrekte of ware kalenderdatum te behandel of om op korrekte of toepaslike wyse enige data of inligting xx xxxxxx, te manipuleer, te interpreteer, te verwerk, xx xxxx of te ontvang of om daarop te reageer, of om enige opdrag of instruksie uit te voer, met betrekking tot of in verband met enige sodanige datum nie, of
(b) om enige data vas te lê, xx xxxxx, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk as gevolg van die uitvoer van enige opdrag wat in enige rekenaar geprogrammeer is, synde ‘n opdrag wat die verlies van data of die onvermoë om sodanige data op of na enige datum vas xx xxxx, te bewaar, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk veroorsaak nie, of
(c) om enige inligting of kode vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk vanweë programfoute, foutiewe invoer of die onopsetlike kansellasie of bederwing van data en/of programme nie, of
(d) om enige data vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk as gevolg van die handeling van enige rekenaarvirus of ander bederwende, skadelike of andersins ongemagtigde kode of instruksie met inbegrip van enige Trojaanse perd, tyd- of logikabom of wurm of enige ander vernietigende of ontwrigtende kode, media of program of versteuring.
‘n Rekenaar sluit in enige rekenaar, dataverwerkingstoerusting, mikroskyfie, geïntegreerde stroom baan of soortgelyke toestel in rekenaar- of nie-rekenaartoerusting of enige rekenaarsagteware, -gereedskap,
-bedryfstelsel of enige rekenaarhardeware of periferale toerusting en die inligting en data wat elektronies of andersins in of op enige van bogenoemde bewaar word, hetsy die eiendom van die Versekerde al xxx xxx.
MMIII 1997 - Hersien 04/2005
Spesiale uitbreiding tot Algemene uitsondering 3
Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings 2/7
(a) Verlies of vernietiging van of skade aan die versekerde eiendom deur brand, ontploffing, weerlig, aardbewing of enige van die ingeslote spesiale gevare waarna hieronder xxxxxx word of waarvoor die afdelings Glas, Werkgewersaanspreeklikheid, Aangegewe Voordele, Groep Persoonlike Ongevalle of Motor skadeloosstelling xxxxxxx, word nie deur hierdie Algemene uitsondering uitgesluit nie.
Die enigste spesiale gevare wat vir die doeleinde van hierdie spesiale uitbreiding ingesluit word, is skade wat veroorsaak word deur:
(i) storm, wind, water, hael of sneeu met uitsluiting van skade aan eiendom
(1) wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels;
(2) wat veroorsaak word deur ‘n vloedgolf wat ontstaan as gevolg van ‘n aardbewing of vulkaniese uitbarsting;
(3) in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn;
(4) in die ope lug (behalwe geboue,
strukture en toerusting wat ontwerp is om in die ope lug xx xxxx of xx xxxx);
(5) in enige struktuur wat nie geheel en xx xxxxx dak is nie;
(6) wat keermure is;
tensy dit so beskryf en spesifiek as ‘n afsonderlike item verseker word
(ii) lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daaruit laat val word;
(iv) botsing deur diere, bome, antennes, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, antennes, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie.
Hierdie spesiale gevare dek nie slytasie of geleidelike agteruitgang nie.
(b) Algemene uitsondering 3 is ook nie van toepassing op gevolglike verlies xxxx verseker deur enige Sake-onderbreking-skadeloosstelling van hierdie polis nie tot die mate wat sodanige gevolglike verlies voortspruit uit skade aan die versekerde eiendom deur die gevare waarna in Spesiale uitbreiding A hierbo xxxxxx word.
(c) Hierdie Spesiale uitbreiding verseker nie enige verlies, vernietiging of gevolglike verlies nie indien dit nie in die afwesigheid van hierdie Rekenaarverliese Algemene uitsondering en hierdie Spesiale uitbreiding verseker sou gewees het nie.
(d) Hierdie Spesiale uitbreiding is nie van toepassing op enige Gemeenregtelike Aanspreeklikheid- skadeloosstelling nie.
4. Asbesuitsluiting
Van toepassing op die afdelings Gemeenregtelike Aanspreeklikheid, Werkgewersaanspreeklikheid en Onderafdeling D (Aanspreeklikheid) van die afdeling Geboue Omvattend/afdeling Beheerliggaam
Nieteenstaande enige bepaling van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat andersins ‘n algemene uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of enige gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, voortspruit uit, onstaan uit of as gevolg van die gevaarlike aard van asbes in watter vorm of hoeveelheid hoegenaamd of wat op enige wyse daarmee verband hou, of in die mate waartoe dit daartoe bydra nie.
Algemene voorwaardes
Onderhewig aan die bepalings van Artikel 55 van die Wet op Korttermynversekering Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig)
1. Wanvoorstelling, wanbeskrywing en nie-openbaarmaking
Wanvoorstelling, wanbeskrywing of nie-openbaarmaking van enige wesenlike besonderheid maak, na gelang van die geval, die besondere item, afdeling of onderafdeling van die polis ongeldig wat deur sodanige wanvoorstelling, wanbeskrywing of nie-openbaarmaking geraak word.
2. Ander versekering
Indien daar ten tyde van enige gebeurtenis wat aanleiding gee tot ‘n eis ingevolge hierdie polis versekering by enige ander versekeraars bestaan wat die versekerde teen die omskrewe gebeurtenisse dek, is die versekeraar slegs aanspreeklik vir die vergoeding van ‘n eweredige xxxx van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis. Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige eweredigheidsvoorwaarde, is hierdie polis, indien dit nog nie aan enige eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde xxxxxx aan eweredigheid onderworpe.
MMIII 1997 - Hersien 04/2005
3A. Kansellasie
Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings 3/7
Hierdie polis of enige afdeling daarvan mag te eniger tyd deur die versekeraar gekanselleer word met skriftelike kennisgewing van 30 dae (of sodanige ander tydperk as waarop daar onderling ooreengekom is) of deur die versekerde met onmiddellike kennisgewing. By kansellasie deur die versekerde is die versekeraar
daarop geregtig om die gebruiklike korttermyn of minimum premie te behou vir die tydperk wat die polis of afdeling van krag was. By kansellasie deur die versekeraar is die versekerde geregtig daarop om ‘n eweredige xxxx van die premie te eis vir die onverstreke versekeringstydperk vanaf die kansellasiedatum, onderworpe aan algemene voorwaarde 4.
3B. Voortsetting van dekking (waar die premie deur middel van ‘n bankdebietorder of transmissierekening betaalbaar is)
Die premie is vooruitbetaalbaar en indien dit nie teen die betaaldag deur die versekeraar ontvang word nie, word hierdie versekering vanaf middernag op die laaste dag van die voorafgaande
versekeringstydperk as gekanselleer beskou, tensy die versekerde kan bewys dat versuim om te betaal ‘n xxxx van sy bank of ander betaalagent was.
Die betaaldag is die eerste xxx xxx xxxx kalendermaand waar die premies maandeliks betaalbaar is; die eerste dag van
(a) elke derde of
(b) elke sesde of
(c) elke twaalfde kalendermaand na aanvang waar die premie kwartaalliks, halfjaarliks of jaarliks betaalbaar is.
4. Premie-aanpassing
Indien die premie vir enige afdeling van hierdie polis volgens enige geraamde syfers bereken word, moet die versekerde ná die verstryking van elke versekeringstydperk die versekeraar van sodanige besonderhede en inligting voorsien as wat die versekeraar vir die herberekening van die premie vir sodanige tydperk mag verlang. Enige verskil word deur of aan die versekerde betaal, na gelang van die geval.
5. Voorkoming van verlies
Die versekerde moet alle redelike stappe doen en voorsorgmaatreëls tref om ongevalle en verliese te voorkom.
6. Eise
(a) Wanneer enige gebeurtenis plaasvind wat aanleiding mag gee tot ‘n eis ingevolge hierdie polis, moet die versekerde op sy eie onkoste:
(i) die versekeraar so gou moontlik daarvan in xxxxxx xxxx en besonderhede verstrek van enige ander versekering wat sodanige gebeurtenisse dek as wat hierdeur verseker word.
(ii) die polisie so gou moontlik ná die gebeurtenis in xxxxxx xxxx van enige eis waarby diefstal (indien dit deur die versekeraar vereis word) of die verlies van eiendom betrokke is en alle moontlike stappe doen om die skuldige party aan die xxxx xx stel en die gesteelde of verlore eiendom terug xx xxxx.
(iii) so gou moontlik na die gebeurtenis volledige besonderhede van enige eis skriftelik aan die versekeraar voorlê.
(iv) die versekeraar van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die versekeraar mag verlang en onmiddellik aan die versekeraar enige kennisgewing stuur van ‘n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis.
(b) Geen eis (behalwe ‘n eis ingevolge die afdeling Sake-onderbreking, Getrouheid, Aangegewe Voordele of Groep Persoonlike Ongevalle of die uitbreiding persoonlike ongevalle (aanranding) ingevolge die afdeling Geld, indien toepaslik) is betaalbaar nie ná die verloop van 24 maande of sodanige xxxxxx tydperk as wat die versekeraar mag toestaan vanaf die plaasvind van ‘n gebeurtenis, tensy die eis die onderwerp van ‘n hangende regsgeding is of ‘n eis ten opsigte van die versekerde se regsaanspreeklikheid teenoor ‘n derde party.
(c) Geen eis is betaalbaar nie tensy die versekerde betaling eis deur binne ses maande ná die skriftelike afwysing van die eis prosesstukke aan die versekeraar te beteken en sodanige stappe finaliseer.
MMIII 1997 - Hersien 04/2005
(d) Indien die eiendom (die onderwerp van die eis) of enige xxxx daarvan gevind word ná die betaling van ‘n eis ingevolge hierdie polis ten opsigte van verlore of gesteelde eiendom, moet die versekerde alle hulp xxxxxxx by die identifisering en fisieke terugvind van sodanige eiendom indien xx xxxx die versekeraar gevra word om dit te doen, met dien verstande dat die versekerde se redelike onkoste by sodanige hulpverlening deur die versekeraar vergoed word. Sou die versekerde xxxxx xx ingevolge hierdie voorwaarde hulp te verleen wanneer hy gevra word, word die versekerde onmiddellik aanspreeklik om aan die versekeraar alle bedrae wat ten opsigte van die eis betaal is, terug te betaal.
7. Versekeraar se regte ná ‘n gebeurtenis
Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings 4/7
(a) By die plaasvind van enige gebeurtenis ten opsigte waarvan ‘n eis ingevolge hierdie polis ingestel is of ingestel word, mag die versekeraar en xxxx xxxxxxx wat xxxx xxx gemagtig is, sonder om daardeur
enige aanspreeklikheid op te loop en sonder benadeling van die versekeraar se reg xx xxx op enige voorwaarde van hierdie polis te beroep
(i) enige beskadigde eiendom in besit neem, binnegaan of in besit hou en op enige redelike xxxxxx daarmee handel. Hierdie voorwaarde geld as bewys van magtiging deur die versekerde aan die versekeraar om so op te tree. Die versekerde is nie daarop geregtig om enige eiendom aan die versekeraar prys xx xxx nie, hetsy die versekeraar dit in besit geneem het of nie.
(ii) die verdediging of skikking van enige eis in die naam van die versekerde oorneem en voer en in die naam van die versekerde tot sy eie voordeel enige eis om skadeloosstelling of skadevergoeding of andersins voer en volle seggenskap hê in die voer van enige geding en in die skikking van enige eis. Geen erkenning, verklaring, aanbod, belofte, betaling of skadeloosstelling mag sonder die skriftelike toestemming van die versekeraar deur die versekerde gedoen word nie.
(b) Die versekerde moet, op onkoste van die versekeraar, alle sodanige dinge doen en toelaat dat dit gedoen word as wat nodig mag wees of redelikerwys deur die versekeraar vereis kan word ten einde enige regte af te dwing waarop die versekeraar by skadeloosstelling van die versekerde gesubrogeer is of sou word, afgesien daarvan of sodanige dinge voor of ná sodanige skadeloosstelling vereis word.
(c) Ten opsigte van enige afdeling van hierdie polis ingevolge waarvan skadeloosstelling xxxxxxx word vir aanspreeklikheid teenoor derde partye, mag die versekeraar by die plaasvind van enige gebeurtenis aan die versekerde die skadeloosstellingsperk betaal wat ten opsigte van sodanige gebeurtenis xxxxxxx word, of enige xxxxxxx bedrag waarvoor die eis of eise wat uit sodanige gebeurtenis voortspruit, geskik kan word en die versekeraar is daarna nie verder aanspreeklik ten opsigte van sodanige gebeurtenis nie.
8. Bedrog
Indien enige eis ingevolge hierdie polis in enige opsig bedrieglik is of indien enige bedrieglike metodes of middele deur die versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die oogluikende toelating van die versekerde, word alle voordele wat deur hierdie polis ten opsigte van enige sodanige eis verskaf word, verbeur.
9. Xxxxxxx xxx xxxxxxx na verlies (nie van toepassing op voorraad op ‘n verklaringsgrondslag of op enige afdeling waar dit as nie van toepassing nie vermeld word)
As teenprestasie daarvoor dat die versekerde bedrae, waar van toepassing, nie met die bedrag van enige verlies verminder word nie, moet die versekerde ‘n bykomende premie betaal op die bedrag van die verlies vanaf die datum waarop dit plaasvind of vanaf die datum van herstel of vervanging (wat ook al die laatste is) tot die verstryking van die versekeringstydperk.
10. Nie-nakoming van voorwaardes
Die voorwaardes van hierdie polis en afdelings daarvan geld afsonderlik vir elkeen van die risiko’s wat verseker word en nie gesamentlik nie, sodat enige nie-nakoming die afdeling ongeldig maak slegs ten opsigte van die risiko waarop die nie-nakoming van toepassing is.
11. Geen regte aan ander persone nie
Xxxxx xxxxxx bepaal, xxxxxxx niks in hierdie polis enige regte aan enige persoon behalwe die versekerde nie. Enige uitbreiding wat skadeloosstelling aan enige xxxxxxx xxxxxx as die versekerde xxxxxxx, xxx geen eisregte aan sodanige persoon nie. Die bedoeling is dat die versekerde namens sodanige persoon moet eis. Die kwitansie van die versekerde is in elke geval ‘n volle ontslag vir die versekeraar.
12. Kollektiewe versekering
Indien hierdie versekering ‘n kollektiewe versekering is, word algemene voorwaarde 6(a) (iv) hierbo xxxx volg gewysig:
“die hoofversekeraar namens die versekeraars van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die versekeraars mag verlang en onmiddellik aan die hoofversekeraar enige kennisgewing stuur van ‘n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis.”
en algemene voorwaarde 7 word deur die volgende vervang:
7. Versekeraar se regte na ‘n eis
MMIII 1997 - Hersien 04/2005
(a) By die plaasvind van enige gebeurtenis ten opsigte waarvan ‘n eis ingevolge hierdie polis ingestel is of ingestel word, mag die hoofversekeraar en xxxx xxxxxxx wat xxxx xxx gemagtig is, sonder om daardeur enige aanspreeklikheid op te loop en sonder benadeling van die versekeraars se reg om hulle op enige voorwaarde van hierdie polis te beroep:
Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings 5/7
(i) enige beskadigde eiendom in besit neem, binnegaan of in besit xx xxx en op enige redelike xxxxxx daarmee handel. Hierdie voorwaarde geld as bewys van magtiging deur die
versekerde aan die hoofversekeraar om namens die versekeraars so op te tree. Die versekerde is nie daarop geregtig om enige eiendom aan die versekeraars prys xx xxx nie, hetsy die hoofversekeraar dit in besit geneem het of nie.
(ii) die verdediging of skikking van enige eis in die naam van die versekerde oorneem en voer en in die naam van die versekerde tot sy eie voordeel enige eis om skadeloosstelling of skadevergoeding of andersins voer en volle seggenskap hê in die voer van enige geding en in die skikking van enige eis. Geen erkenning, verklaring, aanbod, belofte, betaling of skadeloosstelling mag sonder die skriftelike toestemming van die versekeraars deur die versekerde gedoen word nie.
(b) Die versekerde moet, op onkoste van die versekeraars, alle sodanige dinge doen en toelaat dat dit gedoen word as wat nodig mag wees of redelikerwys deur die versekeraars vereis kan word ten einde enige regte af te dwing waarop die versekeraars by skadeloosstelling van die versekerde gesubrogeer is of sou word, afgesien daarvan of sodanige dinge voor of na sodanige skadeloosstelling vereis word.
(c) Ten opsigte van enige afdeling van hierdie polis ingevolge waarvan skadeloosstelling xxxxxxx word vir aanspreeklikheid teenoor derde partye, mag die versekeraars in die geval van enige gebeurtenis aan die versekerde die skadeloosstellingsperk betaal wat ten opsigte van sodanige gebeurtenis xxxxxxx word, of enige xxxxxxx bedrag waarvoor die eis of eise wat uit sodanige gebeurtenis voortspruit, geskik kan word, en die versekeraar is daarna nie verder aanspreeklik ten opsigte van sodanige gebeurtenis nie.
13. lnterpretasie
Die oorspronklike dokument is in Xxxxxx opgestel. lndien daar enige twyfel bestaan oor die interpretasie van enige woord, xxxxx of xxxx van hierdie dokument, geniet die Engelse weergawe voorkeur.
Algemene bepalings
Onderhewig aan die bepalings van Artikel 55 van die Wet op Korttermynversekering Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig)
1. Eisevoorbereidingskoste
Die versekering word ingevolge elke afdeling van hierdie polis uitgebrei om alle koste in te sluit wat die versekerde redelikerwys aangegaan het om enige besonderhede te verstrek en te sertifiseer wat ingevolge algemene voorwaarde 6 deur die versekeraar vereis word of om die bedrag van enige eis xx xxxxx, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die versekeraar vir sodanige koste ten opsig van enige enkele eis ingevolge ‘n spesifieke afdeling hoogstens R1 000 of 10 persent van die versekerde bedrag of skadeloosstellingsperk van die item wat geraak word, wat ook al die minste is, beloop plus die bedrag wat in die bylae by elke afdeling teenoor ‘n item vir bykomende eisevoorbereidingskoste vermeld word.
2. Betalings op rekening
Ten opsigte van enige afdeling waar bedrae wat van die versekeraar verhaalbaar is, hangende die afhandeling van enige eis vertraag word, mag betalings op rekening na goeddunke van die versekeraar, indien vereis, aan die versekerde gedoen word.
3. Eerste bedrag betaalbaar
Behalwe waar spesifiek in enige afdeling daarvoor voorsiening gemaak word, word die bedrag wat betaalbaar is ingevolge hierdie polis/afdeling ten opsigte van elke verlies, skade of aanspreeklikheid verminder met die eerste bedrag betaalbaar wat in die bylae vir die toepaslike omskrewe gebeurtenis aangetoon word.
4. Lede
Waar die woord “direkteur” gebruik word, word dit geag “lid” in te sluit indien die versekerde ‘n beslote korporasie is.
5. Aanspreeklikheid ingevolge meer as een afdeling
Die versekeraar is nie ingevolge meer as een afdeling van hierdie polis aanspreeklik nie vir dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade wat uit een voorval voortspruit en wat dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade behels.
6. Betekenis van woorde
Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings 6/7
MMIII 1997 - Hersien 04/2005
Die bylae, enige endossemente daarop en die polisbewoording word saamgelees as een dokument en enige woord of uitdrukking waaraan ‘n spesifieke betekenis in enige xxxx daarvan toegeken word, dra die betekenis waar dit ook al mag voorkom.
7. Premiebetaling
Premie is betaalbaar voor of op die aanvangs- of hernuwingsdatum na gelang van die geval.
Die versekeraar is nie verplig om premie te aanvaar wat na die aanvangs- of hernuwingsdatum, na gelang van die geval, by hom ingedien word nie maar kan dit wel doen op voorwaardes wat na sy uitsluitlike goeddunke bepaal word.
8. Gedek gehou
Indien die versekeraar ‘n risiko gedek xxx, xxx hy nie ‘n eis afwys omrede daar nie op die premie ooreengekom is nie.
9. Versekerde bedrae blanko gelaat in bylae
Indien die versekerde bedrag, skadeloosstellingsperk of vergoeding in ‘n bylae van hierdie polis:
(a) blanko gelaat word of geen bedrag daarteenoor aangegee word nie;
(b) aangegee word as nul, as nie van toepassing nie, as nie gedek nie of as geen skadeloosstelling xxxxxxx xxx;
beteken dit dat die omskrewe gebeurtenis of omstandigheid wat in die bylae vermeld word nie deur die polis verseker word nie
10. Sekuriteitsfirmas
Indien ‘n werknemer van ‘n sekuriteitsfirma wat ingevolge ‘n kontrak deur die versekerde in diens geneem is, verlies of skade veroorsaak, stem die versekeraar in om nie sy verhaalreg teen die gemelde sekuriteitsfirma uit te oefen nie indien die versekerde ingevolge die gemelde kontrak nie teen die gemelde sekuriteitsfirma mag eis nie.
Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings 7/7
MMIII 1997 - Hersien 04/2005
Die versekeraar xxx xxx indien ‘n geldige eis ingevolge enige afdeling of onderafdeling van hierdie polis ingestel word, as verweer aanvoer dat die versekeraar se regte benadeel is deur die voorwaardes van enige kontrak wat tussen die versekerde en enige sekuriteitsverskaffer aangegaan is in verband met die beskerming van die versekerde eiendom nie.