Belegging. Ons belê 'n eenmalige betaling plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Appears in 2 contracts
Samples: Insurance Policy, Insurance Policy
Belegging. Ons belê 'n eenmalige betaling plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, minus heffings, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Appears in 2 contracts
Samples: Bewaringsfondsplan, Bewaringsfondsplan
Belegging. Ons belê 'n eenmalige betaling en die spaargedeelte van 'n herhalende betaling, plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, minus heffings, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Appears in 2 contracts
Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan
Belegging. Ons belê 'n eenmalige betaling plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar. Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Belegging. Ons belê 'n eenmalige betaling en die spaargedeelte van 'n herhalende betaling, plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Appears in 1 contract
Samples: Uittree Annuïteitsplan