BENADERING TOT TOEPASSING VAN STRAF Voorbeeld Klousules

BENADERING TOT TOEPASSING VAN STRAF. Die toepassing van straf vereis behoorlike prosedure net xxxx in die geval van enige administratiewe prosedure wat die belange van individue raak. Die verantwoordelike persoon moet enige faktore wat hy/sy/hulle van voorneme is om in ag te neem sowel as sy/haar/hulle oogmerke ten opsigte van straf, aan die leerder en sy/haar ouer en/of verteenwoordiger meedeel, vir kommentaar. Alle kommentaar op hierdie aangeleenthede moet bekom en behoorlik oorweeg word. Die verrigtinge moet genotuleer word. (Sien ook skedule D). 4.