Omgewing Voorbeeld Klousules

Omgewing. 13.1 Leerders het die reg tot ‘n veilige omgewing en skool wat bevorderlik is vir opvoeding. 13.2 Leerders moet gehoor gee aan die redelike opdragte van die hoof, enige opvoeder of lid van die leerderraad met betrekking tot die handhawing van ’n skoon en higiëniese skoolomgewing. 14.
Omgewing. 15.1 Leerders mag nie die skoolgronde of –geboue bemors nie. (A) 15.2 Leerders wat toeskouers of ondersteuners by enige skoolaktiwiteit is moet die terrein deur hulle beset netjies en skoon agterlaat, en moet seker maak dat alle xxxxxx opgeruim en in vullishouers geplaas word. (A) 15.3 Leerders moet toilette skoon agterlaat. (B) 15.4 Enige optrede of versuim van leerders van 'n gesondheidsrisiko vir ander leerders veroorsaak of moontlik kan veroorsaak moet vermy word. (B) 15.5 Leerders mag nie enige afvoerpyp of toilet met papier of ander voorwerpe verstop of 'n waterkraan ooplos nie. (A) 15.6 Dit is verbode om slagspreuke ("graffiti"), plakkers en dergelike meer op enige oppervlakte by die skool aan te bring, sonder die toestemming van die Skoolhoof. (A) 15.7 Leerders moet gehoor gee aan die redelike opdragte van die Skoolhoof, enige opvoeder of lid van die leerlingraad met betrekking tot die handhawing van 'n skoon en higiëniese skoolomgewing. (A) XXXX II SKEDULE B KATEGORIEË VAN WANGEDRAG 1.
Omgewing. 7.1 Leerders mag nie die skoolgronde of -geboue bemors nie. 7.2 Leerders wat toeskouers of ondersteuners by enige skoolaktiwiteit is, moet die terrein deur hulle beset, netjies en skoon agterlaat, en moet seker maak dat alle xxxxxx opgeruim en in vullishouers geplaas word. 7.3 Leerders moet kleedkamers en toilette skoon agterlaat. 7.4 Enige optrede of versuim van leerders wat 'n gesondheidsrisiko vir ander leerders veroorsaak of moontlik kan veroorsaak, moet vermy word. 7.5 Leerders mag nie op die skoolgronde of op enige ander plek geklee in vol of xxxx van hul skooluniform, rook nie. 7.6 Leerders mag nie in die teenwoordigheid van ander rokende leerders of in die teenwoordigheid van die wat alkohol of enige ander verbode middels gebruik, wees nie. 7.7 Leerders mag nie “hubbly bubbly/vapes” sigarette of enige vorm xxx xxxxx of e-sigarette en/of enige rooktoebehore of alkoholiese drank of dwelmmiddels of ongemagtigde middels of bedwelmende stowwe van enige aard in hul besit hê nie. Indien in besit, xxx dit afgeneem en later vernietig word. 7.8 Leerders mag nie enige afvoerpyp of toilet met papier of ander voorwerpe verstop of 'n waterkraan ooplos nie. 7.9 Dit is verbode om slagspreuke (“graffiti”), plakkers, plakkate, ens. op enige oppervlakte by die skool aan te bring, sonder die toestemming van die skoolhoof. 7.10 Leerders moet gehoor gee aan die redelike opdragte van die skoolhoof, enige opvoeder of lid van die leerderleiers met betrekking tot die handhawing van 'n skoon en higiëniese skoolomgewing. 8.