Berekening van besoldiging en lone. Artikel 35 4.7.1 Lone word bereken deur die aantal ure gewoonlik gewerk. 4.7.2 Maandelikse besoldiging of loon is vier en ’n derde maal die weeklikse loon. 4.7.3 Indien besoldiging op ‘n ander grondslag as tyd bereken word of indien ‘n werknemer se besoldiging of loon van tydperk tot tydperk beduidend skommel, moet enige betaling bereken word met verwysing na die werknemer se besoldiging of loon gedurende - (a) die voorafgaande 13 weke; of (b) indien vir 'n korter tydperk werksaam, daardie tydperk. 4.7.4 Werkgewers en werknemers moet vir die doeleindes van berekeninge wat ingevolge hierdie Wet gedoen word, 'n bylae wat in die Staatskoerant gepubliseer is, raadpleeg om vas te stel of 'n bepaalde kategorie betaling xxxx van 'n werknemer se besoldiging uitmaak. 5.
Appears in 2 contracts
Samples: Wet Op Basiese Diensvoorwaardes, Wet Op Basiese Diensvoorwaardes
Berekening van besoldiging en lone. Artikel 35 4.7.1 Lone word bereken deur die aantal ure gewoonlik gewerk. 4.7.2 Maandelikse besoldiging of loon is vier en ’'n derde maal die weeklikse loon. 4.7.3 Indien besoldiging op ‘'n ander grondslag as tyd bereken word of indien ‘'n werknemer se besoldiging of loon van tydperk tot tydperk beduidend skommel, moet enige betaling bereken word met verwysing na die werknemer se besoldiging of loon gedurende - (a) die voorafgaande 13 weke; of (b) indien vir 'n korter tydperk werksaam, daardie tydperk. 4.7.4 Werkgewers en werknemers moet vir die doeleindes van berekeninge wat ingevolge hierdie Wet gedoen word, 'n bylae wat in die Staatskoerant gepubliseer is, raadpleeg om vas te stel of 'n bepaalde kategorie betaling xxxx van 'n werknemer se besoldiging uitmaak. 5.
Appears in 1 contract
Samples: sinoos.co.za
Berekening van besoldiging en lone. Artikel 35 4.7.1 Lone word bereken deur die aantal ure gewoonlik gewerk. 4.7.2 Maandelikse besoldiging of loon is vier en ’n derde maal die weeklikse loon. 4.7.3 Indien besoldiging op ‘n ander grondslag as tyd bereken word of indien ‘n werknemer se besoldiging of loon van tydperk tot tydperk beduidend skommel, moet enige betaling bereken word met verwysing na die werknemer se besoldiging of loon gedurende - – (a) die voorafgaande 13 weke; of (b) indien vir 'n korter tydperk werksaam, daardie tydperk. 4.7.4 Werkgewers en werknemers moet vir die doeleindes van berekeninge wat ingevolge hierdie Wet gedoen word, 'n bylae wat in die Staatskoerant gepubliseer is, raadpleeg om vas te stel of 'n bepaalde kategorie betaling xxxx van 'n werknemer se besoldiging uitmaak. 5.
Appears in 1 contract
Samples: nhka.org
Berekening van besoldiging en lone. Artikel 35 4.7.1 Lone word bereken deur die aantal ure gewoonlik gewerk. 4.7.2 Maandelikse besoldiging of loon is vier en ’n derde maal die weeklikse loon. 4.7.3 Indien besoldiging op ‘n ander grondslag as tyd bereken word of indien ‘n werknemer se besoldiging of loon van tydperk tot tydperk beduidend skommel, moet enige betaling bereken word met verwysing na die werknemer se besoldiging of loon gedurende - (a) die voorafgaande 13 weke; of (b) indien vir 'n korter tydperk werksaam, daardie tydperk. 4.7.4 Werkgewers en werknemers moet vir die doeleindes van berekeninge wat ingevolge hierdie Wet gedoen word, 'n bylae wat in die Staatskoerant gepubliseer is, raadpleeg om vas te stel of 'n bepaalde kategorie betaling xxxx van 'n werknemer se besoldiging uitmaak. 5.4
Appears in 1 contract
Samples: Wet Op Basiese Diensvoorwaardes