Kennisgewing van diensbeëindiging Voorbeeld Klousules

Kennisgewing van diensbeëindiging. Artikel 37 5.2.1 ’n Dienskontrak mag beëindig word na kennisgewing van minstens - (a) een week, indien die werknemer ses maande of korter in diens is; (b) twee weke, indien die werknemer xx xxxxxx as ses maande in diens is, maar nie xxxxxx as ‘n jaar nie; (c) vier weke, indien die werknemer al een jaar of xxxxxx in diens is, of indien ’n plaaswerker of ’n huiswerker xx xxxxxx as ses maande in diens is. 5.2.2 'n Kollektiewe ooreenkoms kan die kennistydperk van vier weke tot nie minder nie as twee weke verkort. 5.2.3 Kennis van beëindiging van diens moet skriftelik gegee word behalwe wanneer dit deur 'n ongeletterde werknemer gegee word. 5.2.3 Kennis van beëindiging van diens deur ’n werkgewer kragtens die Wet weerhou nie die werknemer om die geldigheid of billikheid daarvan te betwis kragtens die Wet op Arbeidsverhoudinge van 1995, of enige ander wet nie. 5.3
Kennisgewing van diensbeëindiging. (1) Behoudens artikel 38 kan 'n dienskontrak wat op versoek van 'n party by die kontrak opsegbaar is, beëindig word slegs by kennisgewing van minstens- (a) een week, indien die werknemer ses maande of korter in diens was; (b) twee weke, indien die werknemer xxxxxx as ses maande maar nie xxxxxx as 'n jaar nie in diens was; (c) vier weke, indien die werknemer- (i) 'n jaar of xxxxxx in diens was; of (ii) 'n plaaswerker of huiswerker is wat xxxxxx as ses maande in diens was. [Sub-a. (1) vervang by a. 8 van Wet 11 van 2002.] (2) (a) 'n Kollektiewe ooreenkoms mag nie 'n tydperk van kennisgewing toelaat wat korter is as dié wat by subartikel (1) vereis word nie. (b) Ondanks paragraaf (a) kan 'n kollektiewe ooreenkoms toelaat dat die tydperk van kennisgewing van vier weke wat by subartikel (1) (c) (i) vereis word, tot nie minder nie as twee weke verkort word. [Sub-a. (2) vervang by a. 8 van Wet 11 van 2002.] (3) Geen ooreenkoms kan van 'n werknemer vereis of 'n werknemer toelaat om 'n tydperk van kennisgewing xx xxx wat xxxxxx is as dié wat van die werkgewer vereis word nie. (4) (a) Xxxxxx van beëindiging van 'n dienskontrak moet skriftelik gegee word, behalwe wanneer dit deur 'n ongeletterde werknemer gegee word. (b) Indien 'n werknemer wat kennisgewing van beëindiging ontvang nie in staat is om dit te verstaan nie, moet die kennisgewing mondeling, in 'n amptelike taal wat die werknemer redelikerwys verstaan, deur of namens die werkgewer aan die werknemer verduidelik word. (5) Xxxxxx van die beëindiging van 'n dienskontrak wat deur 'n werkgewer gegee word, mag- (a) nie gegee word nie gedurende 'n verloftydperk waarop die werknemer ingevolge Xxxxxxxx Drie geregtig is; (b) nie saamloop nie met 'n verloftydperk waarop die werknemer ingevolge Xxxxxxxx Drie geregtig is, behalwe siekteverlof. (6) Geen bepaling in hierdie artikel raak die reg- (a) van 'n ontslane werknemer om die geldigheid of xxxxxxxxxx van die ontslag ingevolge Hoofstuk VIII van die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995, of enige ander wet te betwis nie; en (b) van 'n werkgewer of 'n werknemer om 'n dienskontrak sonder kennisgewing te beëindig om enige rede wat regtens erken word nie. 38
Kennisgewing van diensbeëindiging. Artikel 37 Notice of termination of employment: Section 37 1. Behoudens artikel 38 kan 'n dienskontrak wat op versoek van 'n party by die kontrak opsegbaar is, beëindig word slegs by kennisgewing van minstens: a. een week, indien die werknemer ses maande of korter in diens was; b. twee weke, indien die werknemer xxxxxx as ses maande maar nie xxxxxx as 'n jaar nie in diens was; x. xxxx weke, indien die werknemer- i. 'n jaar of xxxxxx in diens was; of ii. 'n plaaswerker of huiswerker is wat xxxxxx as ses maande in diens was. 2. a. 'n Kollektiewe ooreenkoms mag nie 'n tydperk van kennisgewing toelaat wat korter is as dié wat by subartikel (1) vereis word nie. b. Ondanks paragraaf (a) kan 'n kollektiewe ooreenkoms toelaat dat die tydperk van kennisgewing van vier weke wat by subartikel (1) (c) (i) vereis word, tot nie minder nie as twee weke verkort word. 3. Geen ooreenkoms kan van 'n werknemer vereis of 'n werknemer toelaat om 'n tydperk van kennisgewing xx xxx wat xxxxxx is as dié wat van die werkgewer vereis word nie. 4. x. Xxxxxx van beëindiging van 'n dienskontrak moet skriftelik gegee word, behalwe wanneer dit deur 'n ongeletterde werknemer gegee word. b. Indien 'n werknemer wat kennisgewing van beëindiging ontvang nie in staat is om dit te verstaan nie, moet die kennisgewing mondeling, in 'n amptelike taal wat die werknemer redelikerwys verstaan, deur of namens 1. Subject to section 38, a contract of employment terminable at the instance of a party to the contract may be terminated only on notice of not less than: a. one week, if the employee has been employed for six months or less; b. two weeks, if the employee has been employed for more than six months but not more than one year; c. four weeks, if the employee- i. has been employed for one year or more; or ii. is a farm worker or domestic worker who has been employed for more than six months. 2. a. A collective agreement may not permit a notice period shorter than that required by subsection (1). b. Despite paragraph (a), a collective agreement may permit the notice period of four weeks required by subsection (1)(c)(i) to be reduced to not less than two weeks. 3. No agreement may require or permit an employee to give a period of notice longer than that required of the employer. 4. a. Notice of termination of a contract of employment must be given in writing, except when it is given by an illiterate employee. b. If an employee who receives notice of termination is not able to understand it, the notice...