Besondere uitsonderings Voorbeeld Klousules

Besondere uitsonderings. Die maatskappy is nie aanspreeklik om vergoeding te betaal vir dood, ongeskiktheid of mediese onkoste ten opsigte van sodanige persoon nie: (a) terwyl hy/sy per xxx xxxx as lid van die bemanning of vir die doeleindes van enige vakkundige of tegniese werksaamheid daarin of daarop en nie as passasier nie (b) xxxx xx/xxxx selfmoord, poging tot selfmoord of moedswillige selfbesering (c) wat uitsluitlik veroorsaak word deur ‘n bestaande fisiese gebrek of ander swakheid van sodanige persoon (d) weens die invloed van alkohol, dwelms of verdowingsmiddels op sodanige xxxxxxx xxxxx dit toegedien of voorgeskryf word deur en geneem word in ooreenstemming met die voorskrifte van ‘n lid van die mediese beroep (behalwe hyself/haarself) of as gevolg van sodanige persoon se bestuur van ‘n motorvoertuig terwyl sy/haar bloedalkoholpersentasie die statutêre perk ten tyde van die gebeurtenis oorskry (e) xxxxx xx/xxxx deelname aan enige oproer of burgerlike beroering (f) as gevolg van kranksinnigheid, enige vorm van senuweeswakte of neurose, veneriese siekte verworwe immuniteitsgebreksindroom (VIGS), enige liggaamlike gebrek of swakheid, kwaadaardige siekte van die melkkliere, swangerskap, kindergeboorte, aborsie of miskraam of enige komplikasies of gevolge daarvan (g) terwyl hy/sy deelneem aan of xxxxx xx/xxxx deelname aan: (i) motorfietsry (hetsy as bestuurder of as passasier) behalwe op besigheid van die versekerde (ii) wedrenne van enige aard wat die gebruik behels van enige kragaangedrewe: (aa) voertuig (ab) vaartuig (ac) tuig (iii) bergklim wat die gebruik van toue of gidse vereis, wintersport waarby ys of sneeu betrokke is, polo te perd, hinderniswedlope, professionele voetbal, hangswewery, valskermspring, valduik, bungiespring, stoei, boks, vryduik, waterski of verweerkuns (h) xxxx xx/xxxx betrokkenheid by of deelname aan enige weermagopleiding of verdedigings- opleiding, diensoefeninge of verrigtinge, behalwe vredestydse militêre opleiding (i) as gevolg van ‘n ongeval wat toegeskryf kan word aan sodanige persoon se ernstige en opsetlike wangedrag (j) terwyl sodanige persoon besig is met of as ‘n gevolg daarvan dat sodanige persoon besig is met houtwerkmasjinerie behalwe as ‘n stokperdjie (k) terwyl sodanige persoon besig is met of as ‘n gevolg daarvan dat sodanige persoon besig is met enige mynputgraafwerk, enige skaggraafwerk, enige ondergrondse mynbedrywighede, of die vervaardiging of gebruik van plofstowwe.
Besondere uitsonderings. 1. Hierdie afdeling dek nie: (a) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard hoegenaamd behalwe xxxx in onderafdeling B - Huurgeld bepaal (b) eiendom meer spesifiek verseker of xxxxx xxxxxx vermeld, aktes, verbande, wissels, geldbewyse, geld, tjeks, sekuriteite vir geld, seëls, dokumente van enige aard, manuskripte, medaljes, muntstukke (xxxxx xxx geld en verhandelbare instrumente xxxx in Omskrywing (i) tot en met R2 500), motorvoertuie en toebehore in of op sulke voertuie, lugvaartuie en enige xxxx daarvan, watervaartuie en enige xxxx daarvan (behalwe modelvliegtuie en modelwatervaartuie), kano's en diere (c) enige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat nie vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word nie Met dien verstande dat: (i) sodanige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word onderhewig is aan ‘n eerste bedrag betaalbaar van R1 000 (eenduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx (ii) die aanspreeklikheid van die maatskappy met betrekking tot sodanige elektroniese toerusting gebruik vir boerdery besigheidsdoeleindes beperk is tot 10% (tien persent) van die versekerde bedrag tot ‘n maksimum van R25 000 (vyf en twintig duisend rand) enige enkele gebeurtenis.
Besondere uitsonderings. Hierdie afdeling dek nie: (a) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard hoegenaamd nie behalwe ten opsigte van verlies van huurgeld xxxx in hierdie afdeling bepaal (b) enige verlies of skade as gevolg van strukturele gebreke, foutiewe ontwerp, gebrekkige vakmanskap, gebrek aan instandhouding, normale verwering, korrosie, inherente defek, latente defek en slytasie (c) verlies van of beskadiging veroorsaak deur onderafdeling A - Eiendom gevaar 3 aan huishoudelike boorgatpompe en elektriese motors (xxxx omskryf in die Geldende klousule) wat onderkant die normale vloedlyn geïnstalleer is nie.