BESTUUR VAN DIE BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA. 15.1 Die Regspersoon is verantwoordelik vir die beheer, bestuur en administrasie van die behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Deeltitels. 15.2 Die Verkoper, in samewerking met die Regspersoon, is geregtig om „n bestuursagent en „n xxxx en bystand diensverskaffer aan te stel ten einde die effektiewe bestuur van die Behuisingsontwikkelingskema te verseker. Die Koper erken dat die Regspersoon verantwoordelik xxx vir die aanstelling van „n xxxx en bystand diensverskaffer wat op sy beurt verantwoordelik xxx xxxx vir die verskaffing xxx xxxx en bystandsdienste in ooreenstemming met die Wet op Ouer Persone. 15.3 Die partye kom ooreen dat die Xxxx en Bystand Xxxxxxxxxxxxxxxxx, aangeheg hierby as Aanhangsel F, bindend is op beide van hulle. 15.4 Die Regspersoon is aanspreeklik om die eenheid, uitgesluit die inhoud daarvan of persoonlike besittings van die Koper, teen toevallige beskadiging xxx xxxxx aard ookal te verseker en is verantwoordelik vir betaling van die premies ten opsigte van sodanige versekering. 15.5 Die Verkoper beraam die uitgawes ten opsigte van die beheer, bestuur en administrasie van die behuisings- ontwikkelingskema, afhangende van die grootte van die eenheid onderskeidelik in die bedrag van R16 800,00 (sestienduisend agthonderdduisend rand) en R18 000,00 (agtienduisend rand) per jaar per eenheid vir n tydperk van 3 (drie) jaar vanaf die datum waarop die deeltitelregister geopen is. 15.6 Hangende die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper: 15.6.1 xxx die Xxxxx: 15.6.1.1 nie geregtig wees daarop om enige veranderinge of aanhegtings aan die eenheid aan te bring sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die Verkoper nie, xxxxx toestemming nie onredelik geweier xxx word nie; 15.6.1.2 nie geregtig wees om die eenheid te onderverdeel nie; 15.6.1.3 nie die eenheid gebruik, of toelaat dat dit gebruik word op so „n wyse of vir so „n doel dat dit „n stoornis veroorsaak vir enige xxxxx xxxxxxx nie, of dat dit inmeng met die fasiliteite op die grond nie, of dat dit nie- nakoming van enige wet, ordinansie of dorpsbeplanningskema wat van krag is ten opsigte van die grond, daarstel nie. 15.6.2 xxx die Verkoper: 15.6.2.1 die behuisingsontwikkelingskema vir sy eie rekening gedeeltelik as Vakansie-oord bestuur vir solank as wat hy in sy diskresie mag bepaal; 15.6.2.2 nie teenstaande enige bepaling tot die teendeel in hierdie kontrak, indien die Verkoper nie instaat is om die eenheid aan die Xxxxx xx transporteer nie as gevolg daarvan dat die eenheid vernietig is, die grond onteien is, of die eenheid gedeeltelik vernietig is tot so „n mate dat die Koper dit vir „n tydperk 6 (ses) maande of xxxxxx nie kan okkupeer nie, sal enigeen van die partye daarop geregtig wees xx xxxxx 21 (een en twintig) dae vanaf die plaasvind van die betrokke gebeurtenis uit die kontrak te tree. Indien enigeen van die partye sodanig uit die kontrak tree, xxx die Verkoper die bedrae aan die Koper terugbetaal wat hy verplig is om in terme van klousules 6.14 hiervan terug te betaal. Binne 14 (veertien) dae nadat sodanige terugbetaling gemaak is xxx die Xxxxx die eenheid ontruim, tensy hy dit reeds ontruim het of van die besit daarvan ontneem is. Behalwe xxxx in hierdie klousule bepaal, xxx die Xxxxx geen verdere eis teen die Verkoper hê nie. Indien daar enige dispuut rakende die tydperk wat die Koper van die gebruik van die eenheid ontneem xxx xxxx ontstaan, xxx die dispuut na die argitek xxxxxx word en sy beslissing is finaal en bindend op die partye. Die argitek xxx as „n deskundige en nie as „n arbiter optree nie. Indien die partye kies om nie uit die kontrak te tree xxx xxx die Verkoper: 15.6.2.3 die totale bedrag wat hy ontvang ten opsigte van versekering van die beskadigde gebou(e), aanwend vir die herstel of vervanging van die gebou(e); en 15.6.2.3.1 indien die gebou(e) vervang word deur nuwe gebou(e), sodanige nuwe gebou(e) (onderhewig daaraan dat die bedrag ontvang van die verdekering voldoende is) wesentlik op die planne van die bestaande gebou(e) oprig. Die Xxxxx xxx geregtig wees op „n eenheid so na as moontlik aan die eenheid waarop hy oorspronklik geregtig was, en die bepalings van hierdie kontrak is mutatis mutandis van toepassing op die nuwe eenheid en op sy okkupasie in die nuut opgerigte gebou(e). In die geval van „n dispuut rakende die nuwe akkommodasie waarop die Koper geregtig en verplig is om te neem in terme van hierdie klousule, is die beslissing van die argitek bindend op die partye. 15.7 Onmiddelik na die registrasie van die deelplan en totdat die eiendom in die naam van die Koper getransporteer word xxx die volgende bepalings van xxxx xxxx: 15.7.1 die Xxxxx xxx voldoen aan al die reëls en regulasies van die Regspersoon, xxxxx vorm dit mag aanneem, asof hy die geregistreerde eienaar van die eenheid is; 15.7.2 die oorblywende terme en voorwaardes van klousule 15.6 hiervan xxx mutatis mutandis van xxxx xxx tussen die Koper en die Verkoper; 15.7.3 die Verkoper xxx geregtig wees om al die regte van „n Regspersoon uit te oefen en xxxx „n Regspersoon ingestel kragtens die Wet op Deeltitels op te tree totdat die Regspersoon tot stand kom.
Appears in 3 contracts
Samples: Koopkontrak, Koopkontrak, Koopkontrak
BESTUUR VAN DIE BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA. 15.1 Die Regspersoon is verantwoordelik vir die beheer, bestuur en administrasie van die behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Deeltitels.
15.2 Die Verkoper, in samewerking met die Regspersoon, Regspersoon is geregtig om „‘n bestuursagent en „‘n xxxx xxxx- en bystand diensverskaffer aan te stel ten einde die effektiewe bestuur van die Behuisingsontwikkelingskema te verseker. Die Koper erken dat die Regspersoon verantwoordelik xxx vir die aanstelling van „‘n xxxx xxxx- en bystand diensverskaffer wat op sy beurt verantwoordelik xxx xxxx vir die verskaffing xxx xxxx xxxx- en bystandsdienste in ooreenstemming met die Wet op Ouer Persone.
15.3 Die partye kom ooreen dat die Xxxx en Bystand Xxxxxxxxxxxxxxxxx, aangeheg hierby as Aanhangsel F, bindend is op beide van hulle.
15.4 Die Regspersoon is aanspreeklik om die eenheid, uitgesluit die inhoud daarvan of persoonlike besittings van die Koper, teen toevallige beskadiging xxx xxxxx aard ookal te verseker en is verantwoordelik vir betaling van die premies ten opsigte van sodanige versekering.
15.5 15.4 Die Verkoper beraam die uitgawes ten opsigte van die beheer, bestuur en administrasie van die behuisings- ontwikkelingskema, afhangende van die grootte van die eenheid onderskeidelik in die bedrag van R16 800,00 (sestienduisend agthonderdduisend agthonderd rand) en R18 000,00 R19 200,00 (agtienduisend negentienduisend tweehonderd rand) per jaar per eenheid vir ‘n tydperk van 3 (drie) jaar vanaf die datum waarop die deeltitelregister geopen is. Aangeheg hierby as aanhangsel E is die heffings- besonderhede.
15.6 15.5 Hangende die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper:
15.6.1 15.5.1 xxx die Xxxxx:
15.6.1.1 15.5.1.1 nie geregtig wees daarop om enige veranderinge of aanhegtings aan die eenheid aan te bring sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die Verkoper nie, xxxxx toestemming nie onredelik geweier xxx word nie;
15.6.1.2 15.5.1.2 nie geregtig wees om die eenheid te onderverdeel nie;
15.6.1.3 15.5.1.3 nie die eenheid gebruik, of toelaat dat dit gebruik word op so „‘n wyse of vir so „‘n doel dat dit „‘n stoornis veroorsaak vir enige xxxxx xxxxxxx nie, of dat dit inmeng met die fasiliteite op die grond nie, of dat dit nie- nakoming van enige wet, ordinansie of dorpsbeplanningskema wat van krag is ten opsigte van die grond, daarstel nie.
15.6.2 15.5.2 xxx die Verkoper:
15.6.2.1 15.5.2.1 die behuisingsontwikkelingskema vir sy eie rekening gedeeltelik as Vakansie-oord bestuur vir solank as wat hy in sy diskresie mag bepaal;
15.6.2.2 nie teenstaande 15.5.2.2 nieteenstaande enige bepaling tot die teendeel in hierdie kontrak, indien die Verkoper nie instaat in staat is om die eenheid aan die Xxxxx xx transporteer nie as gevolg daarvan dat die eenheid vernietig is, die grond onteien is, of die eenheid gedeeltelik vernietig is tot so „‘n mate dat die Koper dit vir „‘n tydperk 6 (ses) maande of xxxxxx nie kan okkupeer nie, sal enigeen van die partye daarop geregtig wees xx xxxxx 21 (een en twintig) dae vanaf die plaasvind van die betrokke gebeurtenis uit die kontrak te tree. Indien enigeen van die partye sodanig uit die kontrak tree, xxx die Verkoper die bedrae aan die Koper terugbetaal wat hy verplig is om in terme van klousules 6.14 6.13 hiervan terug te betaal. Binne 14 (veertien) dae nadat sodanige terugbetaling gemaak is xxx die Xxxxx die eenheid ontruim, tensy hy dit reeds ontruim het of van die besit daarvan ontneem is. Behalwe xxxx in hierdie klousule bepaal, xxx die Xxxxx geen verdere eis teen die Verkoper hê nie. Indien daar enige dispuut rakende die tydperk wat die Koper van die gebruik van die eenheid ontneem xxx xxxx ontstaan, xxx die dispuut na die argitek xxxxxx word en sy beslissing is finaal en bindend op die partye. Die argitek xxx as „‘n deskundige en nie as „‘n arbiter optree nie. Indien die partye kies om nie uit die kontrak te tree xxx xxx die Verkoper:
15.6.2.3 15.5.2.3 die totale bedrag wat hy ontvang ten opsigte van versekering van die beskadigde gebou(e), aanwend vir die herstel of vervanging van die gebou(e); en
15.6.2.3.1 15.5.2.3.1 indien die gebou(e) vervang word deur nuwe gebou(e), sodanige nuwe gebou(e) (onderhewig daaraan dat die bedrag ontvang van die verdekering versekering voldoende is) wesentlik op die planne van die bestaande gebou(e) oprig. Die Xxxxx xxx geregtig wees op „‘n eenheid so na as moontlik aan die eenheid waarop hy oorspronklik geregtig was, en die bepalings van hierdie kontrak is mutatis mutandis van toepassing op die nuwe eenheid en op sy okkupasie in die nuut opgerigte gebou(e). In die geval van „‘n dispuut rakende die nuwe akkommodasie waarop die Koper geregtig en verplig is om te neem in terme van hierdie klousule, is die beslissing van die argitek bindend op die partye.
15.7 Onmiddelik 15.6 Onmiddellik na die registrasie van die deelplan en totdat die eiendom in die naam van die Koper getransporteer word xxx die volgende bepalings van xxxx xxxx:
15.7.1 15.6.1 die Xxxxx xxx voldoen aan al die reëls en regulasies van die Regspersoon, xxxxx vorm dit mag aanneem, asof hy die geregistreerde eienaar van die eenheid is;
15.7.2 15.6.2 die oorblywende terme en voorwaardes van klousule 15.6 15.5 hiervan xxx mutatis mutandis van xxxx xxx tussen die Koper en die Verkoper;
15.7.3 die Verkoper xxx geregtig wees om al die regte van „n Regspersoon uit te oefen en xxxx „n Regspersoon ingestel kragtens die Wet op Deeltitels op te tree totdat die Regspersoon tot stand kom.
Appears in 1 contract
Samples: Koopkontrak
BESTUUR VAN DIE BEHUISINGSONTWIKKELINGSKEMA. 15.1 14.1 Die Regspersoon is verantwoordelik vir die beheer, bestuur en administrasie van die behuisingsontwikkelingskema in terme van die Wet op Deeltitels.
15.2 14.2 Die Verkoper, in samewerking met die Regspersoon, Regspersoon is geregtig om „‘n bestuursagent en „‘n xxxx xxxx- en bystand diensverskaffer aan te stel ten einde die effektiewe bestuur van die Behuisingsontwikkelingskema Behuisings- ontwikkelingskema te verseker. Die Koper erken dat die Regspersoon verantwoordelik xxx vir die aanstelling van „‘n xxxx xxxx- en bystand diensverskaffer wat op sy beurt verantwoordelik xxx xxxx vir die verskaffing xxx xxxx xxxx- en bystandsdienste in ooreenstemming met die Wet op Ouer Persone.
15.3 Die partye kom ooreen dat die Xxxx en Bystand Xxxxxxxxxxxxxxxxx, aangeheg hierby as Aanhangsel F, bindend is op beide van hulle.
15.4 14.3 Die Regspersoon is aanspreeklik om die eenheid, uitgesluit die inhoud daarvan of persoonlike besittings van die Koper, teen toevallige beskadiging xxx xxxxx aard ookal te verseker en is verantwoordelik vir betaling van die premies ten opsigte van sodanige versekering.
15.5 14.4 Die Verkoper beraam die uitgawes ten opsigte van die beheer, bestuur en administrasie van die behuisings- ontwikkelingskema, afhangende van behuisingsontwik- kelingskema vir die grootte van die eenheid onderskeidelik in die bedrag van R16 800,00 (sestienduisend agthonderdduisend rand) en R18 000,00 (agtienduisend rand) per jaar per eenheid vir n tydperk van volgende 3 (drie) jaar vanaf volgende op die datum waarop van ondertekening van hierdie kontrak xxxx uiteengesit in aanhangsel E. Die Koper erken dat hy bewus is dat hierdie slegs ‘n beraming is en dat die deeltitelregister geopen isRegspersoon die bevoegdheid het om die begroting aan te pas.
15.6 14.5 Hangende die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper:
15.6.1 14.5.1 xxx die Xxxxx:
15.6.1.1 14.5.1.1 nie geregtig wees daarop om enige veranderinge of aanhegtings aan die eenheid aan te bring sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die Verkoper nie, xxxxx toestemming nie onredelik geweier xxx word nie;
15.6.1.2 14.5.1.2 nie geregtig wees om die eenheid te onderverdeel nie;
15.6.1.3 14.5.1.3 nie die eenheid gebruik, of toelaat dat dit gebruik word op so „‘n wyse of vir so „‘n doel dat dit „‘n stoornis veroorsaak vir enige xxxxx xxxxxxx nie, of dat dit inmeng met die fasiliteite op die grond nie, of dat dit nie- nakoming van enige wet, ordinansie of dorpsbeplanningskema wat van krag is ten opsigte van die grond, daarstel nie.
15.6.2 14.5.2 xxx die Verkoper:
15.6.2.1 14.5.2.1 die behuisingsontwikkelingskema vir sy eie rekening gedeeltelik as Vakansie-oord bestuur vir solank as wat hy in sy diskresie mag bepaal;
15.6.2.2 nie teenstaande 14.5.2.2 nieteenstaande enige bepaling tot die teendeel in hierdie kontrak, indien die Verkoper nie instaat in staat is om die eenheid aan die Xxxxx xx transporteer nie as gevolg daarvan dat die eenheid vernietig is, die grond onteien is, of die eenheid gedeeltelik vernietig is tot so „‘n mate dat die Koper dit vir „‘n tydperk 6 (ses) maande of xxxxxx nie kan okkupeer nie, sal enigeen van die partye daarop geregtig wees xx xxxxx 21 (een en twintig) dae vanaf die plaasvind van die betrokke gebeurtenis uit die kontrak te tree. Indien enigeen van die partye sodanig uit die kontrak tree, xxx die Verkoper die bedrae aan die Koper terugbetaal wat hy verplig is om in terme van klousules 6.14 6.13 hiervan terug te betaal. Binne 14 (veertien) dae nadat sodanige terugbetaling gemaak is xxx die Xxxxx die eenheid ontruim, tensy hy dit reeds ontruim het of van die besit daarvan ontneem is. Behalwe xxxx in hierdie klousule bepaal, xxx die Xxxxx geen verdere eis teen die Verkoper hê nie. Indien daar enige dispuut rakende die tydperk wat die Koper van die gebruik van die eenheid ontneem xxx xxxx ontstaan, xxx die dispuut na die argitek xxxxxx word en sy beslissing is finaal en bindend op die partye. Die argitek xxx as „‘n deskundige en nie as „‘n arbiter optree nie. Indien die partye kies om nie uit die kontrak te tree xxx xxx die Verkoper:
15.6.2.3 14.5.2.3 die totale bedrag wat hy ontvang ten opsigte van versekering van die beskadigde gebou(e), aanwend vir die herstel of vervanging van die gebou(e); en
15.6.2.3.1 14.5.2.3.1 indien die gebou(e) vervang word deur nuwe gebou(e), sodanige nuwe gebou(e) (onderhewig daaraan dat die bedrag ontvang van die verdekering versekering voldoende is) wesentlik op die planne van die bestaande gebou(e) oprig. Die Xxxxx xxx geregtig wees op „‘n eenheid so na as moontlik aan die eenheid waarop hy oorspronklik geregtig was, en die bepalings van hierdie kontrak is mutatis mutandis van toepassing op die nuwe eenheid en op sy okkupasie in die nuut opgerigte gebou(e). In die geval van „‘n dispuut rakende die nuwe akkommodasie waarop die Koper geregtig en verplig is om te neem in terme van hierdie klousule, is die beslissing van die argitek bindend op die partye.
15.7 Onmiddelik 14.6 Onmiddellik na die registrasie van die deelplan en totdat die eiendom in die naam van die Koper getransporteer word xxx die volgende bepalings van xxxx xxxx:
15.7.1 14.6.1 die Xxxxx xxx voldoen aan al die reëls en regulasies van die Regspersoon, xxxxx vorm dit mag aanneem, asof hy die geregistreerde eienaar van die eenheid is;
15.7.2 14.6.2 die oorblywende terme en voorwaardes van klousule 15.6 15.5 hiervan xxx mutatis mutandis van xxxx xxx tussen die Koper en die Verkoper;
15.7.3 die Verkoper xxx geregtig wees om al die regte van „n Regspersoon uit te oefen en xxxx „n Regspersoon ingestel kragtens die Wet op Deeltitels op te tree totdat die Regspersoon tot stand kom.
Appears in 1 contract
Samples: Koopkontrak