Betaal u premies Voorbeeld Klousules

Betaal u premies. 3.5.1. Ons xxxxxx u premies op u inligting en die vergoedingsperke wat in die skedule verskyn. 3.5.2. Kyk na die skedule om xx xxxx of u ’n jaarlikse of maandelikse polis het. Indien u ’n jaarlikse polis het 3.5.3. ’n Jaarlikse polis beteken dat u polis vir ’n tydperk van een jaar vanaf die begindatum strek, en u betaal u premie elke jaar vooruit. Die polis word outomaties hernu indien u u volgende jaarlikse premie betyds betaal. 3.5.4. Om die polis te begin, moet ons u premie binne 15 dae vanaf die begindatum xxxx aangedui in u skedule ontvang. Indien ons nie u premie binne hierdie tydperk ontvang nie, xxx x xxxxx nie begin nie. 3.5.5. Om die polis te hernu, moet ons u premie binne 15 dae vanaf die verjaardatum xxxx aangedui in u skedule ontvang en aanvaar. Indien ons nie u premie binne hierdie tydperk ontvang nie, xxx x xxxxx outomaties beëindig word vanaf die verjaardatum. 3.5.6. Indien daar ’n totale verlies is weens ’n Versekerde gebeurtenis of van ’n versekerde item gedurende die versekeringstydperk, is u nie op ’n terugbetaling van u premie geregtig nie. Byvoorbeeld: Indien u ’n jaarlikse polis het en u verseker u motorvoertuig op 1 Februarie en dit word op 1 Maart van dieselfde jaar gesteel, ontvang u nie ’n terugbetaling vir die oorblywende 11 maande van die jaar wat u betaal het nie. Indien u ’n maandelikse polis het 3.5.7. ’n Maandelikse polis beteken dat u polis vir ’n tydperk van een maand duur, en u betaal u premie elke maand vooruit. Die polis word outomaties elke maand hernu indien u u volgende maandelikse premie betyds betaal. 3.5.8. Om die polis te begin, moet ons u premie vir die eerste maand vooruit ontvang. Indien ons nie u premie ontvang nie, xxx x xxxxx nie begin nie. 3.5.9. Om die xxxxx xxxx maand te hernu, moet u u premie elke maand vooruit en nie later as op die betaaldatum betaal nie. Die betaaldatum is ’n dag van die maand wat u ooreengekom het om die premie aan ons te betaal. 3.5.10. Indien ons nie u premie op die betaaldatum ontvang nie, sal ons dit weer op die volgende betaaldatum debiteer. Indien ons albei premies kan invorder, gaan u polis voort. Indien ons nie albei premies kan invorder nie, xxx x xxxxx outomaties beëindig word vanaf die eerste betaaldatum waarop u nie u premie betaal het nie. 3.5.11. Indien u ’n stopbetaling op u premie plaas, word die polis outomaties beëindig vanaf die betaaldatum waarop u nie u premie betaal het nie.