BETALING VAN DIE BOUKONTRAKPRYS Voorbeeld Klousules

BETALING VAN DIE BOUKONTRAKPRYS. 3.1 Betaling van die BOUKONTRAKPRYS xxx gemaak word deur die WERKGEWER xxxx hieronder uiteengesit:- 3.2 Kontant, i.e. sonder verbandfinansiering: 3.2.1 Die BOUKONTRAKPRYS xxx betaalbaar xxxx, xxxxx dit betaalbaar is vanuit die opbrengste van ‘n verband wat geregistreer staan te word oor die EIENDOM, as: 3.2.1.1 35% by VOLTOOIING van die steenwerke wat die geboustruktuur vorm; 3.2.1.2 35% by VOLTOOIING van die dak; 3.2.1.3 30% by VOLTOOIING. 3.2.2 Betaling xxx verskuldig word by die voorsiening van ‘n sertifikaat aan die WERKGEWER deur die ONTWIKKELAAR tot dien effekte dat die WONING voltooi is tot ‘n sekere vlak, xxxx xx xxxxxx in paragraaf 3.2.1 hierbo. Indien die WERKGEWER die voltooiing van die WONING tot op die betrokke vlak in dispuut xxxxx, xxx die ONTWIKKELAAR die ARGITEK aanstel ten einde die dispuut vas te stel op ‘n summiere wyse en sodanige vasstelling xxx bindend wees op die partye. Indien enige betaling vir watter rede ookal nie gemaak word op die verskuldigde datum in terme van paragraaf 3.2.1 hierbo nie, insluitende die WERKGEWER wat die voltooiing van die WONING op die betrokke vlak in dispuut xxxxx, xxx die BOUWERKE opgeskort word vanaf die datum waarop die betaling verskuldig geword het en die VOLTOOIINGSDATUM xxx ook verleng word met die tydperk waarmee die BOUWERKE dienooreenkomstig vertraag is. 3.2.3 Die WERKGEWER xxx op aandrang deur die ONTWIKKELAAR laasgenoemde voorsien van ‘n waarborg uitgereik deur ‘n aanvaarbare finansiële instelling vir betaling van alle bedrae wat verskuldig xxx word aan die ONTWIKKELAAR in terme hiervan sodra die WERKE volledig voltooi is, alternatiewelik betaling maak van die volle BOUKONTRAKPRYS in die trustrekening van die Oordragprokureurs en xxx die ONTWIKKELAAR geregtig wees op betaling vanuit sodanige trustrekening in die gedeeltes uiteengesit in paragraaf 3.2.1 hierbo xxxx wat xxxx xxxx in paragraaf 3.2.1 hierbo vermeld bereik is. 3.3