Betaling vir werk op Sondae. Artikel 16 2.8.1 ’n Werknemer wat by geleentheid op ‘n Xxxxxx werk, moet dubbelbetaling ontvang. 2.8.2 ’n Werknemer wat gewoonlik op Xxxxxx xxxx, moet 1.5 maal die gewone loon ontvang. 2.8.2 Daar kan ooreengekom word dat werk op ’n Xxxxxx verruil kan word vir tyd vry met betaling. 2.9 Nagwerk: Artikel 17 2.9.1 Werknemers wat nagwerk verrig tussen 18:00 en 06:00, moet vergoed word met betaling van ’n toelaag of deur vermindering van werkure en vervoer moet beskikbaar wees. 2.9.2 Werknemers wat gereeld na 23:00 uur en voor 06:00 uur die volgende xxx xxxx verrig, moet ingelig word oor - (a) enige gesondsheids- of veiligheidsgevare; en (b) die reg om ‘n mediese ondersoek te ondergaan. 2.10 Openbare vakansiedae: Artikel 18 2.10.1 Werknemers moet vir enige openbare vakansiedag wat op ’n werksdag val, hulle normale betaling ontvang. 2.10.2 Werk op ’n openbare vakansiedag is per ooreenkoms en moet teen dubbel betaling vergoed word. 2.10.3 ’n Openbare vakansiedag kan volgens ooreenkoms met 'n ander dag uitgeruil word. 3.
Betaling vir werk op Sondae. (1) 'n Werkgewer moet 'n werknemer wat op 'n Xxxxxx werk teen dubbel die werknemer se loon vir elke uur gewerk, betaal, tensy die werknemer gewoonlik op 'n Xxxxxx werk, in xxxxx geval die werkgewer die werknemer teen een en 'n half maal die werknemer se loon vir elke uur wat gewerk is, moet betaal. (2) Indien 'n werknemer minder as die werknemer se xxxxxx xxxx op 'n Xxxxxx werk en die betaling waarop die werknemer ingevolge subartikel (1) geregtig is, minder is as die werknemer se gewone daaglikse loon, moet die werkgewer die werknemer die werknemer se gewone daaglikse loon betaal. (3) Ondanks subartikels (1) en (2) kan 'n ooreenkoms 'n werkgewer toelaat om aan 'n werknemer wat op 'n Xxxxxx werk, tyd vry met betaling toe te staan wat gelyk is aan die verskil in waarde tussen die betaling deur die werknemer ontvang vir werk op die Xxxxxx verrig en die betaling waarop die werknemer ingevolge subartikels (1) en (2) geregtig is. (4) Enige tyd wat op 'n Xxxxxx gewerk word deur 'n werknemer wat nie gewoonlik op 'n Xxxxxx werk nie, word by die berekening van 'n werknemer se gewone werkure ingevolge artikel 9 (1) en (2) nie in aanmerking geneem nie, maar word in aanmerking geneem by die berekening van die oortyd wat deur die werknemer ingevolge artikel 10 (1) (b) gewerk word. (5) Indien 'n skof wat deur 'n werknemer gewerk is op 'n Xxxxxx en 'n xxxxx xxx xxx, word die hele skof geag op die Xxxxxx gewerk xx xxxx, xxxxx die grootste xxxx van die skof op die ander dag gewerk is, in xxxxx geval die hele skof geag word op die ander dag gewerk xx xxxx. (6) (a) 'n Werkgewer moet tyd vry met betaling ingevolge subartikel (3) toestaan binne een maand nadat die werknemer daarop geregtig geword het. (b) 'n Skriftelike ooreenkoms kan die tydperk beoog in paragraaf (a) tot 12 maande verleng. 17