Gewone werkure Voorbeeld Klousules

Gewone werkure. Artikel 9 Geen werkgewer mag van ’n werknemer vereis of hom toelaat om meer as - (a) 45 uur in ‘n week xx xxxx nie; (b) nege uur op ‘n dag xx xxxx nie indien die werknemer vir vyf dae of minder in ‘n week werk; of (c) xxx uur op ‘n dag xx xxxx nie indien die werknemer op meer as vyf dae in ’n week werk. 2.3
Gewone werkure. (1) Behoudens hierdie Hoofstuk mag 'n werkgewer nie van 'n werknemer vereis of hom of haar toelaat om meer as- (a) 45 uur in 'n week xx xxxx nie; en (b) nege uur op 'n dag xx xxxx nie indien die werknemer op vyf dae of minder in 'n week werk; of (c) xxx uur op 'n dag xx xxxx nie indien die werknemer op meer as vyf dae in 'n week werk. (2) 'n Werknemer se gewone werkure ingevolge subartikel (1) kan by ooreenkoms verleng word met tot 15 minute op 'n dag maar met hoogstens 60 minute in 'n week, ten einde 'n werknemer wie se pligte insluit om lede van die publiek te bedien, in staat te stel om na die voltooiing van gewone werkure voort te gaan om daardie pligte te verrig. (3) Bylae 1 stel prosedures in vir die progressiewe vermindering van die maksimum gewone werkure tot 'n maksimum van 40 gewone werkure per week en agt gewone werkure per dag. 10