Reëling van werktyd. Elke werkgewer moet die werktyd van elke werknemer reël- (a) ooreenkomstig die bepalings van enige Wet wat beroepsgesondheid en -veiligheid reël; (b) met behoorlike inagneming van die gesondheid en veiligheid van werknemers; (c) met behoorlike inagneming van die Goeie Praktykkode oor die Reëling van Xxxxxxxx* ingevolge artikel 87 (1) (a) uitgereik; en (d) met behoorlike inagneming van werknemers se gesinsverantwoordelikhede. 8
Reëling van werktyd. HOOFSTUK TWEE 2.1