Common use of Betaling Clause in Contracts

Betaling. Alle bedrae betaalbaar moet op die tydstip en wyse betaal word xxxx gekommunikeer via die webwerf en faktuur. • Geen vergunning of toegewing wat Akademia aan die student mag xxxxxxx xxx geïnterpreteer word as ʼn afstanddoening van Akademia se regte ingevolge hierdie ooreenkoms nie. • Alle aanspreeklikheid of verpligtinge wat xx xxxx mag kom uit hierdie ooreenkoms xxx afdwingbaar wees op die student, selfs na afloop van die ooreenkoms. • Geen student xxx toegang tot die aanlyn ondersteuningstelsel kry in die geval van agterstallige fooie nie. Vroegtydige reëlings moet met Finansies getref word sodat die student nie ʼn assessering mis nie. Indien ʼn assesseringsgeleentheid gemis word as gevolg van agterstallige betalings en voorafreëlings wat nie getref is ten opsigte van die rekening nie, xxx xxxx opvolggeleentheid vir die student beskikbaar gestel word nie. Dit neem 48 uur vanaf die vereffening van die rekening voordat die student se toegang tot die aanlyn ondersteuningstelsel weer heraktiveer word. 9.

Appears in 4 contracts

Samples: akademia.ac.za, akademia.ac.za, akademia.ac.za