BINNE- EN GRENSMURE Voorbeeld Klousules

BINNE- EN GRENSMURE. Agterplase moet sover moontlik buite sig wees van aangrensende erwe en strate en moet só geïnkorporeer word in die ontwerp dat dit die basiese boumateriaal van die gebou komplementeer. ‘n Maksimumhoogte van 1,8 m word vir skeidingsmure toegelaat; dit moet van dieselfde xxxxx as die huis gebou word. Alle ontblote dreineringspype en wasgoedlyne moet ten volle buite sig wees van aangrensende erwe en strate. Grensmure: Slegs siersteenmure (verkieslik van dieselfde xxxxx wat vir die huis gebruik is), gepleisterde mure of palisadeheinings of ‘n kombinasie daarvan mag opgerig word. Verdeling van die kostes van gemeenskaplike mure kan met bure onderhandel word. Nota: Gemoedelike onderhandelings xxx gewoonlik gedeelde kostes tot gevolg hê. 7.