DOEL VAN XXXXXXX Voorbeeld Klousules

DOEL VAN XXXXXXX. Hierdie riglyne is bedoel vir voornemende huiseienaars, en is ontwikkel en opgestel ten einde die ontwerp van huise binne die Ontwikkeling sover moontlik te harmonieer, maar terselfdertyd ruimte vir individualiteit te laat. Die oorhoofse doel van die ontwikkelaar is om ‘n bogemiddelde behuisingsontwikkeling te skep, bewaar en in stand xx xxx, en daardeur die waarde van individuele woonhuise sowel as die omgewing te beskerm. Hierdie Riglyne is ‘n voorwaarde vir die Verkoopsooreenkoms en xxx afgedwing word deur die Bela Bela Waterfront Huiseienaarsvereniging. Geen party of inwoner xxx die reg hê op ‘n eis van enige aard vir skadevergoeding teen die Verkoper/BBWHV en die Trustees in hulle persoonlike hoedanigheid as gevolg van ‘n besluit deur die BBWHV met betrekking tot die interpretasie van hierdie Reëls nie. 2.