Die aanhou van vee Voorbeeld Klousules

Die aanhou van vee. 10.1 Geen vee hoegenaamd mag op die plaas aangehou word nie. Of 10.1 ’n Maksimum van volwasse stuk grootvee mag xxxx xxxx plaaswerker aangehou word. 10.2 Kalwers xxx as volwasse beskou word wanneer hulle ’n jaar oud is. 10.3 Alle volwasse vee moet gebrandmerk/geoormerk word. 10.4 ’n Maandelikse fooi van R xxx op xxxx volwasse xxxx gehef word. 10.5 Vee xxx slegs toegelaat word om in die volgende area(s) xx xxx: (Xxx ’n volledige beskrywing van die area en grootte daarvan in hektaar.) 10.6 Daar moet voldoen word aan die gesondheidsprogram vir xxx xxxx voorgeskryf deur die eienaar. AANHANGSEL “B”