Die xxxxx waar u verseker is Voorbeeld Klousules

Die xxxxx waar u verseker is. Die polis is van toepassing op Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Mosambiek, Malawi, Namibië, Swaziland en Zimbabwe. Kyk asseblief na elke afdeling vir uitsonderings op hierdie voorwaarde. 3.2
Die xxxxx waar u verseker is. 3.1.1. Die polis is van toepassing op Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Mosambiek, Malawi, Namibië, Swaziland en Zimbabwe. 3.1.2. Hierdie voorwaarde geld nie vir die Afdelings Persoonlike Aanspreeklikheid, Uitgebreide Persoonlike Aanspreeklikheid, Persoonlike Ongevalle, Alle Risiko’s, Persoonlike Rekenaars en Ontvallingsuitgawes Afdelings nie. 3.2. Gee aan ons inligting wat relevant, waar en volledig is 3.2.1. Ons xxxxxx die vergoedingsperk, die premie en die ander bepalings, voorwaardes en uitsluitings in die polis, op die inligting wat u aan ons gee. U het die volgende verpligtinge: 3.2.1.1 gee aan ons alle wesenlike inligting. Wesenlike inligting is inligting wat ’n redelike persoon sou meen u aan ons behoort xx xxx sodat ons u risiko kan bepaal; 3.2.1.2 stel ons onmiddellik in kennis indien enige inligting wat ons oor u en die versekerde items het, nie waar en volledig is nie; 3.2.1.3 stel ons onmiddellik in kennis van enige veranderinge aan die inligting wat ons oor u en die versekerde items het; 3.2.1.4 maak seker dat ons u korrekte bankbesonderhede het. Indien u bankbesonderhede verander, moet u ons onmiddellik in xxxxxx xxxx. Indien u dit nie doen nie, kan u polis beëindig word aangesien ons nie u premies xxx xxx vorder nie. 3.2.2. Indien u nie al die verpligtinge hierbo nakom nie, kan ons een of meer van die volgende doen: 3.2.2.1 u eis word nie aanvaar nie; 3.2.2.2 u polis word gekanselleer; 3.2.2.3 u polis word ongeldig verklaar (dit beteken dat ons die polis hanteer asof dit nooit bestaan het nie); 3.2.2.4 enige vergoeding wat ons u vir vorige xxxx xxxxx het, word teruggeëis. 3.3. Verstaan u polis Lees u skedule 3.3.1. U skedule bied belangrike inligting oor u polis, insluitende vergoedingsperke. Dit is u plig om ons so gou moontlik in xxxxxx xx stel indien enige besonderhede verkeerd is. 3.3.2. U is nie verseker vir ’n Versekerde Gebeurtenis of ingevolge ’n versekeringsafdeling nie, indien: • die vergoedingsperk nie ingevul is nie, daar geen bedrag langs dit verskyn nie of indien ’nul’, ’nie van toepassing nie’, of ’nie verseker nie’, aangedui is; • daar geen inligting onder die opskrif verskyn nie. 3.3.3. Indien daar enige teenstrydigheid is tussen die skedule en die res van die polis, is die skedule van toepassing. Verstaan die bybetaling 3.3.4. U moet ‘n bybetaling vir sommige versekerde items betaal wanneer u eis. Die betrokke bybetaling verskyn langs die items in die skedule. Bybetalings is van BTW vrygestel en moet betaal word voordat ons ...
Die xxxxx waar u verseker is. 9.7.45. Die xxxxx waar u verseker is, is Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Mosambiek, Malawi, Namibië, Swaziland, Zimbabwe, Zambië, Tanzanië, Kenia en Angola (die Cabinda-gebied uitgesluit).