DIREKTE ONTVANGSTES Voorbeeld Klousules

DIREKTE ONTVANGSTES. Transaksie geskied as volg: ⮚ Voordat graan by silo ontvang kan word, moet die klant wat die graan op sy folio xxx xxxxx, eers hoofkantoor skakel xx xxxxx xx xxxx dat daar wel ʼn folio nommer beskikbaar is om graanontvangstes op te kan doen. ʼn Folio nommer xxx met “52*****” of 4******” begin. ⮚ Indien daar nie ʼn folio nommer beskikbaar is nie, moet dit eers geskep word by Senwes Grainlink Sentrale Administrasie nadat alle toepaslike dokumentasie en aansoekvorms ontvang en onderteken is. Kontakpersoon: u verkryger of silobestuurder. ⮚ Die klant, xxxx vermeld in die voormelde skrywe, betaal ʼn hanteringstarief per ton, xxxxx tarief onder andere voorsiening maak dat beperkte standaard leweringsinligting aan die klant beskikbaar gestel word op aanvraag. 14.2.2