Doelstelling van die studie Voorbeeld Klousules

Doelstelling van die studie. Die doelstelling van die studie is om uitsluitsel te verkry rakende die kwessie of belastingpligtiges wat voorproduksie verwante finansieringskoste aangegaan het in ʼn meer nadelige posisie is met die skrapping van artikel 11(bA) en die vervanging hiervan met artikel 11A. Die xxxxxx xxx spesifiek fokus op die uitklaring van die belastinghantering van belastingpligtiges wat voorproduksie verwante finansieringskostes aangegaan het om ʼn bestaande bedryf uit xx xxxx. 1.4