Common use of DOMISILIE Clause in Contracts

DOMISILIE. 20.1 Die Koper kies as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van die kontrak, insluitende die diening van enige prosesstuk of kennisgewing die eenheid wat hy in terme van hierdie kontrak aankoop indien hy dit reeds bewoon. Indien die Koper nog nie die eenheid bewoon nie, kies hy die adres vermeld in klousule 1.2 as sy domisilie. 20.2 Die Verkoper kies die fisiese adres van die Prokureur as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van die kontrak, insluitende die diening van enige prosesstuk of kennisgewing.

Appears in 4 contracts

Samples: Koopkontrak, Koopkontrak, Koopkontrak

DOMISILIE. 20.1 19.1 Die Koper kies as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van die kontrak, insluitende die diening van enige prosesstuk of kennisgewing die eenheid wat hy in terme van hierdie kontrak aankoop indien hy dit reeds bewoon. Indien die Koper nog nie die eenheid bewoon nie, kies hy die adres vermeld in klousule 1.2 as sy domisilie. 20.2 19.2 Die Verkoper kies die fisiese adres van die Prokureur as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van die kontrak, insluitende die diening van enige prosesstuk of kennisgewing.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak