DORPSBEPLANNING Voorbeeld Klousules

DORPSBEPLANNING. Die beperkings/riglyne hieronder uiteengesit is bykomend tot enige beperkings voorgeskryf ingevolge die eiendomsreg, dorpsbeplanningskema of nasionale of enige ander bouregulasies. Nieteenstaande die xxxx dat enige bouplanne of verbeterings wel aan sodanige regulasies voldoen, xxx die goedkeuring van enige planne of verbeterings steeds op die uitsluitlike diskresie van die BBWHV berus, dog nie onredelikerwys afgekeur word nie. Insgelyks xxx voldoening aan die vereistes xxxx neergelê deur die BBWHV onder geen omstandighede die eienaar vryskeld van voldoening aan die vereistes van enige gesag nie. Dienooreenkomstig xxx xxxx goedkeuring van die BBWHV geag word as goedkeuring vir afwyking van die voorskrifte neergelê deur enige gesag met regsbevoegdheid nie. ‘n Aantal voorafopgetrekte bouplanne xxx aan eienaars beskikbaargestel word. Eienaars is nietemin welkom om hulle eie planne, binne bepaalde beperkings, voor te lê. Slegs bouplanne wat deur ‘n argitek wat by die SA Argiteksvereniging geregistreer is xxx toegelaat word. ‘n Tekenaar van bouplanne wat deur die Ontwikkelaar en BBWHV aanvaar word xxx xxxxx wel toegelaat word. Die argitektoniese styl van ‘n huis xxx oorweeg word met inagneming van dié van ander huise op die landgoed, sowel as die estetiese voorkoms, voorgenome plasing van die gebou en ander faktore wat deur die Ontwikkelaar in sy diskresie as toepaslik geag word. Die Ontwikkelaar xxx nietemin sover moontlik gebruik maak van die dienste van ‘n argitek/argitekte xx xxx in hierdie verband by te staan. Alle moontlike pogings xxx aangewend word om te verseker dat ‘n hoë standaard deur alle eienaars gehandhaaf word. Die finale goedkeuring van bouplanne berus egter by die Plaaslike Owerheid – gevolglik kan geen versekering aan individuele eienaars gegee word dat sodanige standaard regdeur die Ontwikkeling gehandhaaf xxx word nie. 3.1 TYDSBEPERKING OP KONSTRUKSIE Die Koper onderneem hiermee onherroeplik en onvoorwaardelik om, onderworpe aan die bepalings van die BBWHV se Bou-, Ontwerp- en Argiteksriglyne, binne 24 (vier en twintig) maande vanaf datum van registrasie en oordrag van eienaarskap met die bou van ‘n woonhuis en gewone buitegeboue op die eiendom te begin. Die huis moet binne 6 (ses) maande ná aanvangs daarvan voltooi wees, of teen ‘n datum xxxx xxxx die Verkoper in sy diskresie bepaal word. 4.