ELKE KLOUSULE IS APART. 29.1 Die partye erken dat elke klousule in die Ooreenkoms apart is. Indien enige klousule van hierdie Xxxxxxxxxx om enige rede of in enige jurisdiksie onwettig, ongeldig of onafdwingbaar is of word, xxx dit hanteer word asof dit nie geskryf is nie. 29.2 Dit: 29.2.1 maak nie die res van die Xxxxxxxxxx onwettig, ongeldig of onafdwingbaar nie. 29.2.2 raak nie die wettigheid, geldigheid of afdwingbaarheid van die klousule in enige ander jurisdiksie nie. 30