FASILITERINGS Voorbeeld Klousules

FASILITERINGS. Fasiliterings ooreenkomste met `n koper geskied ooreenkomstig die volgende beginsels: ⮚ Die administrasiekoste vir fasilitering beloop as volg: o Afgekondigde tarief van R7.78 per ton (BTW uitgesluit) en R8.95 per ton (BTW ingesluit) tot en met 50 000 ton. o >50 000 ton tot 75 000 ton R6.22 per ton (BTW uitgesluit) en R7.15 per ton (BTW ingesluit). o >75 000 ton tot 100 000 ton R5.26 per ton (BTW uitgesluit) en R6.05 per ton (BTW ingesluit). o >100 000 ton plus R4.29 per ton (BTW uitgesluit) en R4.93 per ton (BTW ingesluit). ⮚ Die koper is geregtig op inligting met betrekking tot voorraad, ontvangstes, bestellings, versporings en balanse. Fasiliterings transaksies word xxxx volg hanteer: ⮚ Senwes Grainlink open ʼn aankoopkontrak wat die produsent in staat stel om by die silo te xxx xxxxx. ⮚ Hierdie aankoopkontrak word gekoppel aan ʼn verkoopkontrak wat in die koper se naam geopen word. ⮚ Xxxxx xxxxxxxxx plaasvind, nomineer die produsent die kontrak waarop die lewerings geskied. Indien die produsent aandui dat die lewering op die fasiliteringskontrak geskied, skakel die voorraad oor van die aankoopkontrak na die verkoopkontrak. ⮚ Die opberging, hantering en administrasiekoste is vir die koper se rekening. Senwes Grainlink benodig die volgende inligting indien u sou belangstel in ʼn fasiliterings transaksie: ⮚ Silo waar xxxxxxxx gaan plaasvind; ⮚ Die tipe graan wat gelewer gaan word, bv. WM1 of YM1; ⮚ Die produsent se naam en leweringsnommer; ⮚ Die tonnemaat wat gelewer gaan word. Die volgende reëling is ook van toepassing op fasiliteringskontrakte: ⮚ Senwes Grainlink is nie aanspreeklik vir enige skade in enige gevalle waar die produsent besluit om nie xx xxxxx op die fasiliteringskontrak xx xxxxx nie. ⮚ Senwes Xxxxxxxxx is nie die agent of verteenwoordiger van die klant nie. ⮚ Dit gebeur gereeld dat droog- en skoonmaakkostes teen ʼn klant gedebiteer word en probleme xxx ontstaan by die vereffening van die rekening. Vyf (5) ton graan van die eerste vrag van ʼn produsent wat op die fasiliteringskontrak xxxxx word op boerevoorraad ontvang as sekuriteit ten opsigte van graankostes wat moontlik kan ontstaan. ⮚ Xxxxx die rekening vereffen word, word die graan wat op klant se rekening ontvang is, na die fasiliteringskontrak oorgeplaas. 14.3.